Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Huise
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

'n Juweel in die mooie Kaap » Koop » Huise » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.55Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 20.74Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.97Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.64Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.14Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1661Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 19.21Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2413Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2341Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.77Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5062Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.19Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.48Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.15Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.27Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0091Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.71Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.48Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0461Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0362Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0837Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0183Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.52Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0600Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.17Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.06Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.78Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.26Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0301Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7817Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1768Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.70Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4399Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.75Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.60Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1369Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.71Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.43Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9589Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.78Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.80Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 45.56Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.13Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046
'n Juweel in die mooie Kaap 'n Juweel in die mooie Kaap  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

'n Juweel in die mooie Kaap

Stop om jou droom huis nou te soek -

as jy 'n huis in 'n baie gesogte area in die Kaap soek, dan is hierdie een vir jou.

Hoofhuis: 4 slaapkamers en 3 badkamers

              Sitkamer, eetkamer, leefkamer/TV kamer, kombuis

              Lieflike stoep agter wat op die swembad uitkyk

              Voor is daar ook 'n stoep - eksta kamer wat omskep kan word in 'n kantoor - dubbel garage

              Elektriese hek en baie veilig - erf 1300sq - 2 spaar pak kamers onder die stoep agter

   

Buite kamer met 'n badkamer -

Die huis is perfek om te omskep in 'n gastehuis en met planne om 'n woonstel bo-op die garage te bou

Die huis is 'n juweel met houtvloere en teels - geen matte nie.

 

Prys: R2 miljoen vir 'n plek wat gewardeer is vir baie meer

 

Rede vir verkoop - eienaars emigreer 

Adverteer nou GRATIS in Huise

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huise.

Kontak Licklockerswife via e-pos.
Selfoon Nommer:0824947645
Geadverteer deur: Licklockerswife
'n soeknet lid sedert 2008-10-27.
Alle advertensies deur Licklockerswife.

Bellville - Wes-Kaap

9576 besigtigings.
Geadverteer op 2008-10-27 17:43:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!