Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!


Adverteer nou GRATIS in Skoonheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skoonheid.

 
Spaar tyd en geld, sny jou eie en familie se hare self by die huis, Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
 
Kontak Anasphia via e-pos
Geadverteer deur: Anasphia.
'n soeknet lid sedert 2011-07-08.
Alle advertensies deur Anasphia.
Menlyn Ext 3 - Waterkloof - Gauteng - Suid Afrika
Kaart vir Menlyn Ext 3,Waterkloof,Gauteng,Suid Afrika

4719 besigtigings.
Geadverteer op 2012-02-10 12:27:17.

Spaar tyd en geld, sny jou eie en familie se hare self by die huis,

R220.00
Foto 1: Spaar tyd en geld, sny jou eie en familie se hare self by die huis,  

Sommige mense verkies om hul eie hare te sny by die huis, om tyd en geld te spaar asook om kreatief te wees.

Leer ken jou eie hare terwyl jy nooit hoef te raai dat jou sny presies of akkuraat gaan uitkom nie.

As jy nog nooit hare gesny het nie kan hierdie jou tegnieke leer hoe om dit gou en maklik self te kan doen.

Die ingeboude ''waterbalans'' sal jou lei deur die hele proses.

Gebruik geen batterye of elektrisiteit nie. Sal vir baie jare hou.

Die eenvoud van hierdie produk maak dit aantreklik vir almal om te gebruik, of jy ‘n professioneel is of nie.
Die waarde van die Creaclips gaan op elke keer as jy dit gebruik.

Tot datum het ons nog geen Creaclips terug ontvang nie.

Daar is mense wat nie altyd fisies by ‘n salon kan uitkom nie of hulle bly te vêr van een af.

Vinnig en maklik om te gebruik, enige plek enige tyd.
Goed vir enige tekstuur of dikte hare.
Gemaak vir mans,vrouens en kinders.
Fantastiese doen-dit-self-produk.
100% Bevrediging gewaarborg.

 

 

VorigeVolgende
 

2014-11-01 05:01:14 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.53075 sekondes vir 54.234.228.64


Verbeter jou versekering diens en dekking en betaal minder