Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Plase
Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Plase

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

 
PLASE IN OOS VRYSTAAT TE KOOP: Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Nic sal kan kontak.
Geadverteer deur: Nic.
'n soeknet lid sedert 2009-05-16
Alle advertensies deur Nic.
Senekal - Vrystaat - Suid Afrika
Kaart vir Senekal,Vrystaat,Suid Afrika

18243 besigtigings.
Geadverteer op 2009-05-16 10:51:48.

PLASE IN OOS VRYSTAAT TE KOOP:

Plase gelee ongeveer 20 km vanaf Rosendal op pad vanaf Rosendal  na Marquard / Clocolan.

  Plaas 1: 

343ha.  Lande 145 ha,  veld 198 ha.  Plaas verdeel in 9 kampe.  3 Gronddame,  4 toegeruste boorgate, 3 nie-toegeruste boorgate.  Huis met 2 sitkamers, eetkamer, kombuis, spens, 4 slaapkamers, 3 badkamers, studeerkamer, stoep en baie buitegeboue.    Prys   R 2.4 miljoen

  Plaas 2: 

369ha.  Aangrensend aan plaas 1.  82 ha lande.  287 ha veld.  Plaas verdeel in 9 kampe.  3 Toegeruste boorgate en 3 benutte fonteine.  Geen geboue.  Prys R 1.6 miljoen.

  Plaas 3:   

154 ha.  20 ha lande.  134 ha veld.  Plaas verdeel in 6 kampe.  2 toegeruste boorgate.  Geen geboue.  Prys R 600 000-00.

  

Plaas 4: 

 

17 ha.  1 Kamp (veld) met 1 ontoegeruste boorgat.  Prys R 100 000-00.

   

Prys vir 4 plase saam  -  R 4.3 miljoen

  

Kontak eienaars:   Nic of Sonja    -        058 211 0616

                                                            083 723 3359

VorigeVolgende
 

2014-10-21 09:00:08 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.27140 sekondes vir 54.81.77.93


Verbeter jou versekering diens en dekking en betaal minder