Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Plase
Plase te koop. Soek jy 'n plaas om te koop?

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

 
Plaas te koop Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
 
Kontak Chris101 via e-pos
Geadverteer deur: Chris101.
'n soeknet lid sedert 2008-09-30.
Alle advertensies deur Chris101.
Hadison Park - Kimberley - Noord Kaap - Suid Afrika
Kaart vir Hadison Park,Kimberley,Noord Kaap,Suid Afrika

13242 besigtigings.
Geadverteer op 2009-03-05 20:28:12.

Plaas te koop

Weggesteekte 514ha veeplaas in wes vrystaat naby petrusburg waar plase nie sommer in mark kom nie. Lopende saak (bees en skaap) Water en veiligheid is volop met fontein en driekwart voltooide huis(net verf water en teels wat kortkom) Lopende saak is hoogs onderhandelbaar. Ruimte vir droelande aangesien 150ha voorheen landerye was.

VorigeVolgende
 

2014-08-27 22:57:38 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.30102 sekondes vir 54.81.228.22


Verbeter jou versekering diens en dekking en betaal minder