Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Cele het nie hartaanval gehad, sê polisie

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Cele het nie hartaanval gehad, sê polisie
Genl. Bheki Cele (59), nasionale polisiehoof, het nie ’n hartaanval gehad nie, maar hy word deur kardioloë ondersoek vir die borspyne wat hy die naweek ervaar het.
Cele het nie hartaanval gehad, sê polisie
Maandag, 15 Augustus 2011, 23:52:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf jou brak!