Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

VIDEO: DBV gryp in op plaas waar varke karkasse vreet

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
VIDEO: DBV gryp in op plaas waar varke karkasse vreet
Ontlasting, ontbindende vleis en beendere, glasskerwe, voer, plastiekbottels en ander vullis lê deurmekaar in die modder op ’n plaas in Kuilsrivier waar die Dierebeskermingsvereniging (DBV) gister toegeslaan het.
 
Vrydag, 29 Julie 2011, 06:38:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf jou brak!