Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Zuma se besluit onkonstitusioneel, beslis hof

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Zuma se besluit onkonstitusioneel, beslis hof
Die Konstitusionele hof het vandag beslis dat die verlenging van die ampstermyn van die land se hoofregter onkonstitusioneel was. Die beslissing was eenparig.
 
Vrydag, 29 Julie 2011, 09:51:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf jou brak!