Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Spoedkamera ‘vang’ skaatser

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Spoedkamera ‘vang’ skaatser
’n Skaatsplankryer wat teen tussen 70 km/h en 80 km/h teen die aankomende verkeer in Kloofnekweg afgeblits het, gaan beboet word as verkeersbeamptes hom kan opspoor.
Spoedkamera ‘vang’ skaatser
Woensdag, 6 Februarie 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf jou brak!