Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Weermaglede sterf in ongeluk op N6

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Weermaglede sterf in ongeluk op N6
Vier weermaglede is in 'n ongeluk tussen 'n weermagvoertuig en 'n vragmotor op die N6 tussen Queenstown en Jamestown in die Oos-Kaap dood.
 
Saterdag, 1 Desember 2012, 13:04:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf jou brak!