Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Kaapse-Kiks uitbreiding op dreef

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Kaapse-Kiks uitbreiding op dreef
Bouwerk aan die beoogde uitbreiding van die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) kan moontlik al in April volgende jaar begin en aan die begin van 2016 in gebruik geneem word, volgens Rashid Toefy, die uitvoerende hoof.
 
Woensdag, 17 Oktober 2012, 10:05:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf daai spesiale een.