Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Buffels vandag van kant gemaak

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Buffels vandag van kant gemaak
Die Krugerwildtuin se veeartse gaan vandag tussen 125 en 150 buffels van kant maak as deel van die finale navorsingsprojek oor beestuberkulose.
Buffels vandag van kant gemaak
Maandag, 2 Julie 2012, 22:00:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf jou brak!