Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Verkragting-video: Mans in hof

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Verkragting-video: Mans in hof
Voorlopige aanklagte is geformuleer teen agt verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n verstandelike gestremde meisie van Soweto verkrag het. Die verdagtes - sewe jeugdiges en 'n 37-jarige man - het in die landdroshof in Roodepoort verskyn.
 
Donderdag, 19 April 2012, 11:11:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf daai spesiale een.