Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Borg vir nagklub-moordverdagte

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Borg vir nagklub-moordverdagte
Een van die vier mans wat beskuldig word van die moord op Bruno Bronn, die eienaar van 'n gewilde nagklub in Kaapstad, het borgtog van vyf-duisend rand in die stad se landdroshof ontvang.
 
Dinsdag, 27 Maart 2012, 09:37:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf daai spesiale een.