Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Man verskaf ysies ‘met skop’ aan kafee

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Man verskaf ysies ‘met skop’ aan kafee
Ysies wat vir ’n Loftus-uitstappie met mampoer gedokter is, het per ongeluk met gewone koeldrank-ysies deurmekaar geraak en by ’n kafee in die Pretoriase Moot beland.
Man verskaf ysies ‘met skop’ aan kafee
Vrydag, 23 Maart 2012, 02:47:15© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf daai spesiale een.