Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

‘Rooi Taxi’ vertrek

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
‘Rooi Taxi’ vertrek
Trane het gevloei toe daar gister afskeid van die SA Agulhas en sy bemanning in die Kaapstad-hawe geneem is. Dié Suid-Afrikaanse poolnavorsingskip het gister op sy heel laaste vaart na Antarktika vertrek.
‘Rooi Taxi’ vertrek
Vrydag, 9 Desember 2011, 03:17:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf daai spesiale een.