Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

VIDEO: Gevolge van jaag op paaie gewys

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
VIDEO: Gevolge van jaag op paaie gewys
Die beelde op die skerm wys ’n wit motor wat op ’n besige Kaapse snelweg ry. Teen ’n duiselingwekkende snelheid sny ’n blink motor oor die pad, tref die wit motor, wat sewe keer deur die lug tol voordat dit land, waarop dit aan die brand slaan.
 
Woensdag, 7 Desember 2011, 04:09:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf daai spesiale een.