Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

VIDEO: Saracens gee terug

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
VIDEO: Saracens gee terug
n Donasie van £45,000 is onlangs aan die Legacy Sentrum in Kayamandi in Stellenbosch geskenk deur Nigel Wray, voorsitter van die Saracens Rugbyklub. Die geld word gebruik om 'n kunsmatige sokkerveld te bou vir die jeug wat van die sentrum gebruik maak.
 
Woensdag, 23 November 2011, 10:23:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf daai spesiale een.