Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Gewese boer (34) tronk toe ná veediefstal

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Gewese boer (34) tronk toe ná veediefstal
’n Gewese boer wat van sy plaashuurders se vee verkoop het om sy vervreemde vrou se geldelike verpligtinge én sy eie skuld te betaal, is 12 jaar tronk toe gestuur.
 
Vrydag, 18 November 2011, 19:54:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf daai spesiale een.