Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Janus Walus parool geweier

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Janus Walus parool geweier
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van korrektiewe dienste, het vandag bevestig dat die paroolaansoek van Janus Walus afgekeur is. Hy dien lewenslange gevangenisstraf uit vir sy rol in die sluipmoord op Chris Hani in 1993.
 
Vrydag, 26 Augustus 2011, 11:11:56© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf jou brak!