Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Haai-waarskuwing na Plett-aanval

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Haai-waarskuwing na Plett-aanval
Die Nasionale Seereddingsinstituut het 'n haai-waarskuwing vir Plettenbergbaai uitgereik. Dit volg nadat 'n 49-jarige man vanoggend dood is na hy deur 'n haai aangeval is.
 
Dinsdag, 23 Augustus 2011, 13:58:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
 
Bederf jou brak!