Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Dít is hoe boewe se kop werk – studie
Dít is hoe boewe se kop werk – studie As jy binne twee blokke van ’n winkelsentrum, langs ’n hoofweg of naby ’n park of ’n bushalte woon, is die moontlikheid sterker dat jy ’n misdaadslagoffer gaan word.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vorster-moordenaars skiet ook jong vrou
Vorster-moordenaars skiet ook jong vrou Die sindikaat wat verantwoordelik is vir die moord op die voormalige provinsiale krieketspeler Louis Vorster (46) word ook verbind met die skiet van ’n jong Pretoriase vrou skaars twee maande vroeër.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gebinde oë gaan só oop
Gebinde oë gaan só oop Dis eers toe hy “blind” gemaak is dat sy oë oopgegaan het vir die wêreld van gestremdes.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leë skool in visier om verslaafdes te help en te leer
Leë skool in visier om verslaafdes te help en te leer ’n Johannesburgse stigting wat met dwelmverslaafdes werk, hoop om die ou Brixton Primêre Skool as ’n basis vir sy rehabilitasiewerk en vaardigheidsontwikkeling te gebruik.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Spielberg moet kom opneem’
‘Spielberg moet kom opneem’ ’n Land se geskiedenis en die lesse daaruit bepaal wat môre gaan gebeur, het oudpres. Thabo Mbeki eergisteraand by die bekendstelling van die vyfde en sesde volumes van die boek The Road to Democracy in South ­Africa wat deur Unisa uitgegee word.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skaap kry haar eerste skeer in 6 j.
Skaap kry haar eerste skeer in 6 j. “Weet julle hier is vandag ’n strip show?” wou Izak Klopper, seremoniemeester, eergister die groot skare by die skaapskeerdery op die Bloemskou weet.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stem weer oor muilbandwet, vra DA ná ‘fout’
Stem weer oor muilbandwet, vra DA ná ‘fout’ Die DA sê daar moet weer gestem word oor die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Tukkie-verkragter’ steeds in visier
‘Tukkie-verkragter’ steeds in visier Die man wat glo ’n Tukkie-student en nog minstens drie tienermeisies verkrag het, is steeds op vrye voet nadat hy vroeër die maand uit ’n polisievoertuig ontsnap het.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
1 Mei dalk nie meer ’n dag af
1 Mei dalk nie meer ’n dag af Suid-Afrika kan tot drie van sy 12 openbare vakansiedae verloor.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tot 10 000 se dienste dalk gesny
Tot 10 000 se dienste dalk gesny Tot sowat 10 000 huishoudings in Johannesburg kan binnekort sonder krag en water wees wanneer dié dienste afgesny word omdat agterstallige diensterekeninge nie betaal word nie.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Grootste’ teoloog ná 21 jaar vereer
‘Grootste’ teoloog ná 21 jaar vereer Versoening en geregtigheid. Ongeëwenaarde integriteit. Die teoloog met die grootste statuur wat Suid-Afrika tot nog toe gehad het.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Swart jeug glo nié DA bring apartheid’
‘Swart jeug glo nié DA bring apartheid’ Op 88 was Colin Eglin nie lus om politiek te maak van die toekenning van ’n nasionale orde aan hom nie.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Eiser doen te min om skote te keer’
‘Eiser doen te min om skote te keer’ Die minister van polisie het aanspreeklikheid aanvaar vir ’n voorval waarin die polisie ’n man in sy huis geskiet, hom onregmatig gearresteer en 122 dae lank aangehou het.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rebelle van DRK eet nie in tronk
Rebelle van DRK eet nie in tronk Niemand wil na hulle luister nie. Daarom het die 20 Kongolese mans wat glo ’n staatsgreep in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) uit Suid-Afrika beplan het, ’n week gelede op ’n eetstaking gegaan.
Sondag, 28 April 2013, 21:00:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie sterf in Jhb-ongeluk
Drie sterf in Jhb-ongeluk Drie mense is dood in 'n botsing tussen twee voertuie in Ennerdale, suid van Johannesburg, het die stad se nooddienste gesê.
Sondag, 28 April 2013, 13:11:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg verdagtes vas ná skietery by Emperors Palace
Nóg verdagtes vas ná skietery by Emperors Palace Nog vyf verdagtes is in hegtenis geneem tydens 'n onsuksesvolle gewapende rooftog by die Emperors Palace-casino in Johannesburg.
Sondag, 28 April 2013, 13:09:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Diewe steel Bheki Cele se whisky
Diewe steel Bheki Cele se whisky Diewe het by Bheki Cele, voormalige nasionale polisiekommissaris, se motorhuis ingebreek en van sy duur bottels whisky gesteel.
Sondag, 28 April 2013, 12:19:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ongelukke in Paarl eis ses
Ongelukke in Paarl eis ses Minstens ses mense, onder wie twee kinders, is dood in twee ongelukke in die Paarl in die Wes-Kaap, het die paramedici gesê.
Sondag, 28 April 2013, 11:21:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baba verdrink in emmer water
Baba verdrink in emmer water 'n Vyftien maande oue babameisie het in 'n emmer water in Soweto verdrink het die Johannesburgse nooddienste gesê.
Sondag, 28 April 2013, 09:59:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tien verdagtes vas ná skietery by Emperors Palace
Tien verdagtes vas ná skietery by Emperors Palace Tien vermeende rowers is in hegtenis geneem nadat hulle die Emperors Palace-casino in Kempton Park probeer beroof het.
Sondag, 28 April 2013, 09:04:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisiebeamptes vas vir besit van koperkabels
Polisiebeamptes vas vir besit van koperkabels Twee polisiebeamptes is in Noordwes in hegtenis geneem omdat hulle in besit was van koperkabels wat na bewering gesteel is.
Sondag, 28 April 2013, 08:25:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gewapende roof by Emperors Palace
Gewapende roof by Emperors Palace Twee vermeende rowers is na bewering doodgeskiet tydens 'n gewapende rooftog by die Emperors Palace-casino in Johannesburg.
Sondag, 28 April 2013, 07:24:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas ná hy ANC-lede skiet
Man vas ná hy ANC-lede skiet ? Man is in hegtenis geneem nadat hy drie ANC-lede in Umtshezi in KwaZulu-Natal geskiet het, het die polisie gesê.
Sondag, 28 April 2013, 06:26:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC het 'geen plan om Vavi te verwyder'
ANC het 'geen plan om Vavi te verwyder' Die ANC sê hy het geen agenda om die die sekretaris-generaal van Cosatu, Zwelinzima Vavi, uit sy pos te verwyder nie.
Sondag, 28 April 2013, 05:25:31© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrystaat-ongeluk eis 2
Vrystaat-ongeluk eis 2 Twee mense is dood en een is beseer toe 'n motor en 'n vragmotor op die N3 buite Warden in die Vrystaat gebots het, het paramedici gesê.
Sondag, 28 April 2013, 05:19:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA'ners moet die waarheid hoor, sê Zille
SA'ners moet die waarheid hoor, sê Zille Demokrasie is nie oor die slaafse toewyding aan 'n spesifieke politieke party nie, het Helen Zille, DA-leier, op 'n Vryheidsdag-saamtrek gesê.
Saterdag, 27 April 2013, 12:55:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man dood ná hy van dak afval
Man dood ná hy van dak afval 'n Man is dood nadat hy van 'n dak afgeval het, maar inligting oor die ongeluk is nog vaag, het 'n woordvoerder van Netcare gesê.
Saterdag, 27 April 2013, 12:55:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groot vooruitgang gemaak sedert '94 – Zuma
Groot vooruitgang gemaak sedert '94 – Zuma Aansienlike ekonomiese verbeterings is gemaak sedert die begin van demokrasie, het pres. Jacob Zuma op 'n Vryheidsdag-byeenkoms gesê.
Saterdag, 27 April 2013, 12:04:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas ná hy glo meisie (12) verkrag
Man vas ná hy glo meisie (12) verkrag 'n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering 'n meisie in Zeerust verkrag en geïntimideer het, het die polisie in die Noordwes gesê.
Saterdag, 27 April 2013, 12:01:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
13 beseer toe taxi, motor bots
13 beseer toe taxi, motor bots Dertien mense is beseer nadat 'n motor en 'n taxi in Corlett-rylaan, Johannesburg, gebots het, het paramedici in Gauteng gesê.
Saterdag, 27 April 2013, 11:00:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Duisende by Vryheidsdag-vieringe in Pta
Duisende by Vryheidsdag-vieringe in Pta Duisende mense het snikhete toestande getrotseer om die jaarlikse herdenking van Vryheidsdag in Pretoria by te woon.
Saterdag, 27 April 2013, 11:00:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man tronk toe ná hy Boeremaglede help
Man tronk toe ná hy Boeremaglede help 'n Man is tot vier jaar tronkstraf gevonnis nadat hy sowat ses jaar gelede twee vermeende Boeremaglede op sy plaas laat skuil het.
Saterdag, 27 April 2013, 09:31:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun (2) dood ná motor hom tref
Seun (2) dood ná motor hom tref 'n Tweejarige seun het in 'n Johannesburgse hospitaal gesterf nadat 'n motor hom getref het, het 'n woordvoerder van Netcare gesê.
Saterdag, 27 April 2013, 07:47:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soektog na vermiste visserman duur voort
Soektog na vermiste visserman duur voort 'n Kaapse visserman wat naby Kaappunt oorboord geval het, het vermoedelik verdrink, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
Saterdag, 27 April 2013, 06:16:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma, kinders vas oor moordkomplot
Ma, kinders vas oor moordkomplot 'n 62-jarige vrou en haar twee kinders is in Kwaggafontein naby Witbank in hegtenis geneem oor 'n beweerde komplot om haar man te vermoor.
Saterdag, 27 April 2013, 06:16:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skeerders lê hul skêre neer
Skeerders lê hul skêre neer Die Suid-Afrikaanse Nasionale Skaapskeer- en Wolhanteringskampioenskap is gekanselleer omdat daar nie aan die eise van deelnemers voldoen kan word nie.
Saterdag, 27 April 2013, 03:00:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vandag is dit Strauss teen Strauss
Vandag is dit Strauss teen Strauss Hopelik sal mense hulle nie vandag verwar wanneer die Strauss-neefs teen mekaar vir verskillende rugbyspanne in die Vrystaatstadion uitdraf nie.
Saterdag, 27 April 2013, 03:00:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sege vir verbruiker
Sege vir verbruiker “Ons het die veldslag verloor, maar die oorlog gewen,” het Jaap Kelder, voorsitter van die Nasionale Belastingbetalersunie, gister gesê.
Saterdag, 27 April 2013, 03:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vryheid in SA bevraagteken
Vryheid in SA bevraagteken Armoede, misdaad en korrupsie ontneem Suid-Afrikaners daagliks van hul vryheid.
Saterdag, 27 April 2013, 03:00:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tronk toe ná hulp aan 2 van Boeremag
Tronk toe ná hulp aan 2 van Boeremag Die tronkdeure het gister toegeklap agter die voorsitter van die Waterberg-distrikslandbou-unie wat sowat ses jaar gelede twee vermeende Boeremaglede op sy plaas buite die dorp laat skuil het.
Vrydag, 26 April 2013, 21:06:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kirsty só na ritueel gelok, hoor hof
Kirsty só na ritueel gelok, hoor hof Hulle het na die sataniese ritueel waartydens Kirsty Theologo (18) verbrand en geoffer sou word, as “braaivleis” verwys.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stropers wis hele groep in park uit
Stropers wis hele groep in park uit Stropers, met die hulp van veldwagters, het elke enkele renoster in die Mosambiekse deel van die Groter Limpopo-oorgrenspark uitgewis.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dorah wil ander inspireer
Dorah wil ander inspireer Drie dapper Suid-Afrikaanse brandslagoffers, onder wie ’n jong meisie wat as baba een van die ergs gebrande kinders geword het om tot nog toe te oorleef, is oorgehaal om die wêreld te inspireer deur die voorbeeld wat hulle stel.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Taalwet kom Donderdag
Taalwet kom Donderdag Die Taalwet sal Donderdag van krag word, het pres. Jacob Zuma gister in die Staatskoerant afgekondig.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof stel eleksie uit oor lys
Hof stel eleksie uit oor lys In ’n potensieel verreikende uitspraak het die verkiesingshof ’n KwaZulu-Natalse tussenverkiesing uitgestel weens beweerde korrupsie met die kieserslys.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof stuur sirkus-betoger op afwentel-program
Hof stuur sirkus-betoger op afwentel-program Die diereregte-aktivis wat ’n man tydens ’n onwettige betoging teen die Brian Boswell-sirkus in Centurion geskop het, moet ’n afwentelingsprogram bywoon.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skaapskeerders vra glo te veel
Skaapskeerders vra glo te veel 116 voornemende deelnemers aan die nasionale skaapskeer- en wolhanteringskampioenskap het gisteroggend hul skape gevat en huis toe gegaan.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA groep se apartheidseis in VSA kry terugslag
SA groep se apartheidseis in VSA kry terugslag Suid-Afrikaners wat vergoedingseise wil instel teen groot Amerikaanse maatskappye wat in die apartheidsjare winste in Suid-Afrika gemaak het, het vandeesweek ’n ernstige terugslag beleef.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Opleikamp-slagoffer ‘wou hom ophang’
Opleikamp-slagoffer ‘wou hom ophang’ ’n Staatsgetuie het gister onder kruisverhoor volgehou met sy getuienis dat sy 15-jarige tentmaat geslaan, geskok en aan sy bed, ’n trommel en ’n vlagpaal vasgeketting was.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Watersoldate’ herstel lekplekke
‘Watersoldate’ herstel lekplekke Daar gaan genoeg water in die land wees vir die regering se nasionale ontwikkelingsplan, het Rejoice Mabudafhasi, adjunkminister van waterwese, gister gesê.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Transnet: 70 000 oues eis R90 mjd.
Transnet: 70 000 oues eis R90 mjd. “Mense word aangemoedig om te spaar, maar wat moet jy spaar? Daar is niks.”
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gemeente was byna sonder kerk
Gemeente was byna sonder kerk Die NG Kerksondermure in Centurion het op ’n Tshwane-metroraads­vergadering so byna ’n gemeente sonder ’n kerk geword.
Vrydag, 26 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Durban-hawe veilig verklaar ná lekkasie
Durban-hawe veilig verklaar ná lekkasie Die Durban-hawe is weer veilig verklaar ná 14 mense behandeling moes ontvang weens 'n ammoniak-gaslekkasie, het Transnet gesê.
Vrydag, 26 April 2013, 16:03:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fisioterapeut pleit skuldig op bedrogklagte
Fisioterapeut pleit skuldig op bedrogklagte 'n Fisioterapeut het in die Pretoria-landdroshof skuldig gepleit op aanklagte wat verband hou met 'n bedrogspul van bykans R1 miljoen.
Vrydag, 26 April 2013, 15:15:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou vas oor dagga
Vrou vas oor dagga 'n 61-jarige vrou is in Mqanduli naby Mthata in hegtenis geneem op aanklag van daggahandel, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Vrydag, 26 April 2013, 13:33:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaapse visserman vermis
Kaapse visserman vermis 'n Kaapse visserman is vermis nadat hy naby die Kaappunt-natuurreservaat oorboord geval het toe 'n golf sy boot getref het.
Vrydag, 26 April 2013, 13:33:21© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie (7) in brandende huis vasgekeer
Meisie (7) in brandende huis vasgekeer 'n Sewejarige meisie het onherkenbaar verkool nadat sy in 'n brandende huis vasgekeer is, het 'n polisiewoordvoerder gesê.
Vrydag, 26 April 2013, 12:19:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tiener was 'braaivleis' in ritueel
Tiener was 'braaivleis' in ritueel Die tiener Kirsty Theologo het as "braaivleis" bekendgestaan toe haar moord in 'n beweerde sataniese ritueel beplan is.
Vrydag, 26 April 2013, 12:19:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Stuur inligtingswet grondwet hof toe'
'Stuur inligtingswet grondwet hof toe' Die Suid-Afrikaanse Katolieke Raad van Biskoppe het 'n beroep op pres. Jacob Zuma gedoen om die omstrede muilbandwet na die grondwethof te stuur.
Vrydag, 26 April 2013, 10:49:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
22 000 staatsamptenare aangekla van wangedrag
22 000 staatsamptenare aangekla van wangedrag Altesaam 22 000 staatsamptenare van oor die land heen is aangekla vir wangedrag wat verband hou met korrupte aktiwiteite.
Vrydag, 26 April 2013, 09:41:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wilde skietery ná rooftog in Jhb
Wilde skietery ná rooftog in Jhb Inwoners van Highlands North in Gauteng het die chaos beskryf van 'n skietgeveg waarin drie vermeende rowers gewond is.
Vrydag, 26 April 2013, 09:41:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Al hoe meer matrieksertifikate vervals
Al hoe meer matrieksertifikate vervals Die vervalsing van matrieksertifikate is aan die toeneem en dit lyk nie of dit gou gaan verander nie, meen 'n kenner.
Vrydag, 26 April 2013, 08:29:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meisie (8) dood toe motor in Pta rol
Meisie (8) dood toe motor in Pta rol ’n Agtjarige meisie is dood en nog drie mense ernstig beseer toe die Opel Corsa-motor waarin hulle gery het in spitsverkeer op die N4 in die ooste van Pretoria gerol het.
Vrydag, 26 April 2013, 04:57:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tentmaat ‘hou nie’ van slagoffer
Tentmaat ‘hou nie’ van slagoffer Raymond was soveel keer geslaan dat dit moeilik is om elke keer, elke hou en elke merk te onthou.
Vrydag, 26 April 2013, 04:46:42© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pa moet sy kind se perd teruggee
Pa moet sy kind se perd teruggee ’n 12-jarige meisie wat ’n hegte band met ’n perd het, was midde-in die regstryd wat haar geskeide ouers oor dié perd in die hooggeregshof in Pretoria aangeknoop het.
Donderdag, 25 April 2013, 21:29:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seuntjie sterf: Ma, kêrel dalk skotvry
Seuntjie sterf: Ma, kêrel dalk skotvry Anthony Erasmus se ma en haar kêrel kan moontlik skotvry wegstap indien die staat en die polisie hulle nie reg­ruk nie.
Donderdag, 25 April 2013, 21:21:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Thandora nog ‘skamerig’
Thandora nog ‘skamerig’ Thandora sukkel nog “skamerig” om in te skakel by die res van die trop olifante in die Gondwana-wildreservaat naby Mosselbaai.
Donderdag, 25 April 2013, 21:16:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wit sangoma sterf aan hartaanval
Wit sangoma sterf aan hartaanval Peter van Zyl (66), een van slegs enkele professionele wit sangomas in Suid-Afrika en ’n legende in eie reg, is aan ’n hartaanval dood.
Donderdag, 25 April 2013, 21:16:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié twee is nié kat en hond
Dié twee is nié kat en hond Hulle is kat en hond, maar vir Fiefie en Tamara geld die geykte spreekwoord nie. Húlle baklei nie.
Donderdag, 25 April 2013, 21:16:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
AGS ontsteld oor porno
AGS ontsteld oor porno Die goedkeuring van pornografiese TV-kanale is nie ’n oorwinning vir die demokrasie nie. Dis ’n oorwinning vir die bose.
Donderdag, 25 April 2013, 21:16:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun (6) glo deur eks ontvoer
Seun (6) glo deur eks ontvoer Die polisie in Bloemfontein is op soek na ’n man wat glo sy gewese vriendin se sesjarige seuntjie uit weerwraak ontvoer het omdat sy hul verhouding beëindig het.
Donderdag, 25 April 2013, 21:16:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pippie se verhaal nou in boek vertel
Pippie se verhaal nou in boek vertel “Was dit ’n wonderwerk dat Pippie Kruger oorleef het?”
Donderdag, 25 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA nog g’n ’n piesangstaat, sê prof Max
SA nog g’n ’n piesangstaat, sê prof Max Die apokaliptiese siening dat Suid-Afrika op pad is om ’n piesangrepubliek of ’n mislukte staat te word, is gegrond op ’n gebrekkige begrip van die werklike politieke dinamika in die land, “aangehelp deur die swak diens wat ons deesdae van die med
Donderdag, 25 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Al hoe meer matrieksertifikate vervals
Al hoe meer matrieksertifikate vervals Die vervalsing van matrieksertifikate is aan die toeneem en dit lyk nie of dit gou gaan verander nie.
Donderdag, 25 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA wen Hessequa-wyk in
  GEORGE. -Die DA het gister se munisipale tussenverkiesing in wyk 7 vir die Hessequa-stadsraad gewen.
Donderdag, 25 April 2013, 07:42:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Duisende onderwysers eis dat minister bedank
Duisende onderwysers eis dat minister bedank Die gedrag van die onderwysers wat gister die strate ingevaar het om die bedanking van die minister van basiese onderwys eis, is wyd veroordeel.
Donderdag, 25 April 2013, 05:12:26© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jou nuwe webblad
  Die Burger het binnekort 'n amptelike nuwe webtuiste. Hiérdie webblad van Die Burger word dus nie meer volledig opgedateer en bygewerk nie.
Donderdag, 25 April 2013, 04:59:36© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Stakers ís betaal’
‘Stakers ís betaal’ Sowat drie weke voordat die grootskaalse landbou-onrus in die Wes-Kaap verlede November uitgebreek het, het die vakbond Bawsi R4,1 miljoen van die departement van landbou, bosbou en visserye ontvang.
Donderdag, 25 April 2013, 04:57:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Antwoord in Blomkamp se nuwe fliek
Antwoord in Blomkamp se nuwe fliek Ninja en Yo-landi Vi$$er van die rap-ravegroep Die Antwoord gaan die hoofrolle in die rolprentregisseur Neill Blomkamp se volgende fliek, Chappie, vertolk.
Donderdag, 25 April 2013, 04:52:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma-seun se lugdiens
Zuma-seun se lugdiens Pres. Jacob Zuma se seun, Edward, is agter ’n nuwe laekoste-lugdiens wat reeds in Mei met vlugte in Suid-Afrika kan begin.
Donderdag, 25 April 2013, 04:52:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Staking knou dalk vieringe’
‘Staking knou dalk vieringe’ Die voortslepende busstaking het gister ná nog ’n dag se onderhandeling op ’n dooie punt uitgeloop.
Donderdag, 25 April 2013, 04:52:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Joost se rolstoel gebreek
Joost se rolstoel gebreek Joost van der Westhuizen se rolstoel is gebreek op ’n vlug van ’n plaaslike lugdiens. Hy het Dinsdagaand in ’n twiet geskryf: “Ek het die aakligste Mango-ervaring gehad. Die vlug was twee ure vertraag. Stuck paraplegic pax all over (sic). My rolst
Donderdag, 25 April 2013, 04:52:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kotzé spog glo oor sy gewildheid
Kotzé spog glo oor sy gewildheid Johan Kotzé meen hy is gewild en belangrik in die tronk, ook onder die bewaarders, en mense daar luister na hom.
Donderdag, 25 April 2013, 04:52:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dit is weer tyd vir ’n bietjie somer ...
Dit is weer tyd vir ’n bietjie somer ... Dis weer somer in die Kaap – ten minste vir die res van die week. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het lekker warm sonskyn vir die volgende paar dae voorspel. Geen kouefronte is in sig nie.
Donderdag, 25 April 2013, 04:52:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minister kap Sanral-plan
Minister kap Sanral-plan Oëverblindery. Só beskryf Alan Winde, Wes-Kaapse minister van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se bewerings dat die N1/N2 Wynland-tolprojek ekonomiese groei en toerisme sal bevorder.
Donderdag, 25 April 2013, 04:52:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Hulle het ons vergeet’
‘Hulle het ons vergeet’ “My naam is Sila,” sê die uitgeteerde 19-jarige meisie in ’n weemoedige stem. “Sila Visagie. Ek het TB.”
Woensdag, 24 April 2013, 20:44:50© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Johan Kotzé noem homself ’n ‘belangrike gevangene’
Johan Kotzé noem homself ’n ‘belangrike gevangene’ Johan Kotzé meen hy is gewild en belangrik in die tronk, ook onder die bewaarders, en mense daar luister na hom.
Woensdag, 24 April 2013, 20:44:49© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg ’n Cheetah word trotse pa
Nóg ’n Cheetah word trotse pa Die ooievaar is besig in die Cheetah-span. Hennie Daniller (heelagter) het gister die eerste keer pa geword.
Woensdag, 24 April 2013, 20:23:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rap-groep in nuwe fliek
Rap-groep in nuwe fliek Ninja en Yo-landi Vi$$er van die rap-ravegroep Die Antwoord gaan die hoofrolle vertolk in die rolprentregisseur Neill Blomkamp se volgende fliek, Chappie.
Woensdag, 24 April 2013, 20:23:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Erotiese romans van gewildstes
Erotiese romans van gewildstes Op Wêreldboekedag wat eergister gevier is, was bibliotekaresses en boekverkopers dit eens: Die 50 Shades of Grey-trilogie is steeds een van die gewildste boeke onder lesers.
Woensdag, 24 April 2013, 20:23:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Spogperd sal laaste keer voor skougangers pronk
Spogperd sal laaste keer voor skougangers pronk Die gewilde ros Braveheart Warrior, wat reeds ses Suid-Afrikaanse grootkampioen-vyfgangtitels op die nasionale saalperdkampioenskap in Bloemfontein ingepalm het, tree vanjaar uit.
Woensdag, 24 April 2013, 07:14:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jennifer Rush sing eerder in die stort
Jennifer Rush sing eerder in die stort Jennifer Rush sê die beste plek om te sing is in die stort – “waar niemand jou kan hoor nie” – al is dit in háár geval baie keer in ’n hotelkamer.
Woensdag, 24 April 2013, 05:54:29© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Don erf als van ouers
Don erf als van ouers Don Steenkamp is die enigste erfgenaam van sy ouers, wat in die Griekwastad-treurspel gesterf het, se boedel.
Woensdag, 24 April 2013, 05:23:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapse leerkragte ruk op na parlement
Kaapse leerkragte ruk op na parlement Duisende Wes-Kaapse leerders sal vandag sonder ’n onderwyser in die klas wees wanneer lede van die onderwysvakbond Sadou na die parlement opruk.
Woensdag, 24 April 2013, 05:19:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staking kan nou uitkring, sê vakbond
  ’n Groter staking is die land se voorland indien busbestuurders en hul werkgewers nie ’n ooreenkoms kan bereik nie.
Woensdag, 24 April 2013, 05:14:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vier sterf toe helikopter in wolke, mis in kloof val
Vier sterf toe helikopter in wolke, mis in kloof val Die tweede Robinson 44-helikopter-ongeluk in net meer as twee weke het gister in bykans soortgelyke omstandighede as die eerste die lewe van vier mense geëis.
Woensdag, 24 April 2013, 05:07:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
NVG wil R200 miljoen meer hê
NVG wil R200 miljoen meer hê Die nasionale vervolgingsgesag het gister in die parlement bakhand kom staan vir meer geld – minstens R200 miljoen meer as sy begroting om presies te wees.
Woensdag, 24 April 2013, 04:47:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Partye staan vas teen wet
Partye staan vas teen wet Opposisiepartye staan vas in hul verwerping van die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting, het navrae gistermiddag getoon.
Woensdag, 24 April 2013, 04:43:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tolpaaie is ’n ‘siekte van Sanral’
Tolpaaie is ’n ‘siekte van Sanral’ Die jongste tolpadvoorstelle is soos ’n farmaseutiese maatskappy op soek na ’n nuwe siekte om ’n mark vir sy jongste medisyne te skep.
Woensdag, 24 April 2013, 04:37:02© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regering in spervuur oor SAR
Regering in spervuur oor SAR Die DA vra die parlement vandag wéér vrae oor Suid-Afrika se betrokkenheid in die Sentraal-Afrikaanse Republiek ná ’n debat gister waarin die party nie antwoorde gekry het nie.
Woensdag, 24 April 2013, 04:37:01© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
MRK besoek hospitale
MRK besoek hospitale Die MRK het ingespring om hom te vergewis van die geldnood in Vrystaatse hospitale wat daartoe lei dat pasiënte nie kos kry nie en administratiewe werk nie gedoen kan word nie.
Woensdag, 24 April 2013, 03:00:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Student hoop iemand verkrag ook aanvallers
Student hoop iemand verkrag ook aanvallers “Ek hoop iemand doen dit ook aan hulle sodat hulle weet hoe dit voel om dood in die binnekant te wees.”
Woensdag, 24 April 2013, 03:00:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Kirsty het gevra om geoffer te word’
‘Kirsty het gevra om geoffer te word’ Kirsty Theologo se vermeende moordenaars het geglo hul wens vir mag, wysheid, roem en rykdom sal waar word indien sy soos die prostituut van Openbaring?17:16 verbrand word, het een moordenaar gister getuig.
Dinsdag, 23 April 2013, 20:55:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.