Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Oe, liefie! Hou aan ENTER druk!
Oe, liefie! Hou aan ENTER druk! Daar sal binnekort ’n manier wees vir paartjies wat deur afstand geskei is om tot ’n mate intiem te verkeer.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:01:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof hoor van gruwel by oplei-sentrum
Hof hoor van gruwel by oplei-sentrum Skokkende getuienis is gister in die Vereeniging-streekhof aangehoor oor die beweerde marteldood in 2011 van ’n 15-jarige seun by ’n opleidingskamp vir wildbewaarders.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vervolger vra meer geld
Vervolger vra meer geld Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het gister in die parlement bakhand kom staan vir meer geld – minstens R200 miljoen meer as sy begroting om presies te wees.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Opposisie staan vas teen muilbandwet
Opposisie staan vas teen muilbandwet Aanvanklike navrae gistermiddag het getoon dat opposisiepartye vasstaan in hul verwerping van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ina ‘ruk drup wat Kotzé voed uit’
Ina ‘ruk drup wat Kotzé voed uit’ Ina Bonnette was soos ’n “drup” wat Johan Kotzé gevoed het. Dié drup is Oujaarsaand 2011 “uitgeruk” toe sy hom volgens Kotzé met ’n ander man verkul het.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lewenslank vir verkragter wat 7-jarige se geld vat
Lewenslank vir verkragter wat 7-jarige se geld vat Die man wat R30 van ’n sewejarige seuntjie van Pretoria gesteel het én die kind se ma voor hom met ’n tuinvurk gesteek en haar later ontvoer en verkrag het, moet minstens 25 jaar in die tronk sit voordat hy vir parool in aanmerking mag kom.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema sit lank alleen in hof
Malema sit lank alleen in hof Julius Malema, voormalige ANC-jeugleier, het gister sy vuis in die lug gebal en skrams na sowat 100 ondersteuners gekyk nadat hy vlugtig in die streekhof hier op aanklagte van rampokkery en geldwassery verskyn het.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma woon nie debat oor SAR by nie
Zuma woon nie debat oor SAR by nie Pres. Jacob Zuma is gister in die Nasionale ­Vergadering aangeval omdat hy, as opperbevelvoerder van die weermag, nie ’n debat oor die ontplooiing van Suid-Afrikaanse troepe na die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) bygewoon het nie.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sirkus sê: ‘Kom kyk self na ons diere’
Sirkus sê: ‘Kom kyk self na ons diere’ Al die kaartjies vir die eerste aandvertoning van die Brian Boswell-sirkus gisteraand in Kempton Park is verkoop, al het diereregteaktiviste Sondag by die sirkus in Centurion teen die gebruik van wilde diere daarin betoog.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kiwi van SA verloof aan sy Boeremeisie
Kiwi van SA verloof aan sy Boeremeisie Die Suid-Afrikaans gebore snelbouler Neil Wagner dra wel die Nieu-Seelandse silwer varing op sy bors, maar sy hart is by ’n Boeremeisie.
Dinsdag, 23 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Kirsty het gevra om geoffer te word’
‘Kirsty het gevra om geoffer te word’ Kirsty Theologo se vermeende moordenaars het geglo hul wens vir mag, wysheid, roem en rykdom sal waar word indien sy soos die prostituut van Openbaring?17:16 verbrand word, het een moordenaar gister getuig.
Dinsdag, 23 April 2013, 20:55:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skype gee langafstand-vryery skop
Skype gee langafstand-vryery skop Daar sal binnekort ’n manier wees vir paartjies wat deur afstand geskei is om in ’n mate intiem te verkeer.
Dinsdag, 23 April 2013, 20:55:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skud die aarde se stof van jou voete af
Skud die aarde se stof van jou voete af Het jy nog altyd gevoel jy hoort nie op aarde nie? Wel, jy het nóú die kans om die planeet vir altyd te verlaat.
Dinsdag, 23 April 2013, 20:55:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun (10) sterf toe motor hom tref
Seun (10) sterf toe motor hom tref 'n Tienjarige seun is dood toe 'n motor hom in Johannesburg raakgery het, het paramedici van die ER24-nooddienste gesê.
Dinsdag, 23 April 2013, 16:09:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Helikopter-ongeluk naby Nelspruit eis vier
Helikopter-ongeluk naby Nelspruit eis vier Vier mense is dood nadat 'n helikopter tussen Nelspruit en Lydenburg in Mpumalanga neergestort het, het paramedici gesê.
Dinsdag, 23 April 2013, 16:09:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SAPD-lede vas vir korrupsie, diefstal
SAPD-lede vas vir korrupsie, diefstal Twee polisiebeamptes van Noordwes is in verband met korrupsie en diefstal in hegtenis geneem, het die polisie gesê.
Dinsdag, 23 April 2013, 16:09:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou se lyk in vlak graf gevind
Vrou se lyk in vlak graf gevind 'n Vrou se lyk is in 'n vlak graf in 'n erf in Braamfischerville, Soweto, gevind ná haar vriend erken het dat hy haar vermoor het.
Dinsdag, 23 April 2013, 15:05:07© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man pleit skuldig ná moord op bekende se pa
Man pleit skuldig ná moord op bekende se pa 'n Man wat beskuldig word van die moord op die Durbanse sakeman Nhlanhla Gasa het skuldig gepleit op die aanklagte teen hom.
Dinsdag, 23 April 2013, 14:01:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou ná 8 jaar vas vir beweerde moord
Vrou ná 8 jaar vas vir beweerde moord 'n Foto in 'n koerant het uiteindelik gelei tot die inhegtenisneming van 'n vrou wat verdink word van 'n moord wat agt jaar gelede gepleeg is.
Dinsdag, 23 April 2013, 12:46:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kimberley-sakeman in hospitaal ná aanval
Kimberley-sakeman in hospitaal ná aanval 'n Bekende diamanthandelaar in Kimberley, Trevor Pikwane, word tans in die hospitaal behandel nadat hy in sy huis aangeval en gyselaar gehou is.
Dinsdag, 23 April 2013, 12:46:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Karabus-saak wéér uitgestel
Karabus-saak wéér uitgestel Die Suid-Afrikaanse onkoloog, Professor Cyril Karabus, se appèlverhoor is vandag weer uitgestel in Aboe Dhabi in die Verenigde Arabiese Emirate. Karabus (78) word vanaf Augustus aangehou .
Dinsdag, 23 April 2013, 11:44:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaapse busbestuurders gaan nou betoog
Kaapse busbestuurders gaan nou betoog Busbestuurders sal vandag hul staking verskerp deur in groot getalle by busterminale te betoog.
Dinsdag, 23 April 2013, 11:27:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Marikana: Polisie weet van moeti
Marikana: Polisie weet van moeti Polisiebeamptes het geweet 'n mengsel, waarskynlik moeti, is aan stakende mynwerkers by Marikana gegee voor die gebeure op 16 Augustus.
Dinsdag, 23 April 2013, 11:22:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Trein ry man in Durban-middestad dood
Trein ry man in Durban-middestad dood ‘n Man is dood en ‘n ander een beseer toe ‘n trein hulle in Durban se middestad getref het, het paramedici gesê.
Dinsdag, 23 April 2013, 11:22:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hummer-bestuurder wil families vergoed
Hummer-bestuurder wil families vergoed Die bestuurder van die Hummer wat twee motorfietsryers in Pretoria doodgery het, het aangebied om vergoeding aan die slagoffers se familie te betaal.
Dinsdag, 23 April 2013, 11:22:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kaapse kleuter sterf, ander siek, van gifstof
  KAAPSTAD. - ‘n Kaapse kleuer is dood nadat sy ‘n chemiese middel ingekry het wat iemand in ‘n veld naby Delft gestort het.
Dinsdag, 23 April 2013, 10:21:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leerder se Malema-skildery 'te polities'
Leerder se Malema-skildery 'te polities' ‘n Bloemfonteinse leerder se skildery van Julius Malema mag nie by die stad se jaarlikse skou uitgestal word nie, omdat dit “te polities” is.
Dinsdag, 23 April 2013, 10:12:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Karabus se saak wéér uitgestel
Karabus se saak wéér uitgestel Die appèlsaak van prof. Cyril Karabus in die Verenigde Arabiese Emirate is wéér uitgestel, en sal nou eers ná die naweek aangehoor word.
Dinsdag, 23 April 2013, 10:00:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cosatu vra leerders om te betoog
Cosatu vra leerders om te betoog Cosatu en onderwysvakbonde het hoërskoolleerders gevra om uit die skool te bly om aan ‘n optog teen onderwysongelykheid deel te neem.
Dinsdag, 23 April 2013, 09:13:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Borg vir pastoor wat nie voorwaardes nakom
Borg vir pastoor wat nie voorwaardes nakom 'n Pastoor wat by 'n eiendomsbedrogspul betrek word, is borg toegestaan ondanks die feit dat hy vroeër versuim het om hofsittings by te woon.
Dinsdag, 23 April 2013, 09:05:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema-skets verbied
Malema-skets verbied ’n Bloemfonteinse hoërskoolleerling se kunswerk van Julius Malema op die soustrein mag nie op die Bloemskou uitgestal word nie omdat dit “te polities” is.
Dinsdag, 23 April 2013, 08:15:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gesin omgery in tref-en-trap-ongeluk
Gesin omgery in tref-en-trap-ongeluk Twee jong kinders, asook hulle pa en sy skoonsuster, is vanoggend tydens ‘n tref-en-trap-ongeluk in Strydom Park, Randburg, beseer.
Dinsdag, 23 April 2013, 08:13:11© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kommer oor wanorde in Madibeng
Kommer oor wanorde in Madibeng Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy kommer uitgespreek oor voortslepende wanorde by die Madibeng-munisipaliteit in die Noordwes.
Dinsdag, 23 April 2013, 07:48:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kleuter vergiftig ná chemikalieë gestort word
Kleuter vergiftig ná chemikalieë gestort word 'n Kleuter is dood en sewe kinders is in 'n hospitaal opgeneem ná hulle chemikalieë ingeneem het wat in 'n veld in Delft gestort is.
Dinsdag, 23 April 2013, 07:05:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polokwane-verkeer druk voor Malema-verskyning
Polokwane-verkeer druk voor Malema-verskyning Verkeer is druk in Polokwane se sakekern, waar die voormalige ANC-jeugligaleier Julius Malema na verwagting later in die hof sal verskyn.
Dinsdag, 23 April 2013, 06:47:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polokwane-verkeer druk voor Malema-hofverskyning
Polokwane-verkeer druk voor Malema-hofverskyning Verkeer is druk in Polokwane se sakekern, waar die voormalige ANC-jeugligaleier Julius Malema na verwagting later in die hof sal verskyn.
Dinsdag, 23 April 2013, 06:35:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Babaseun bring vreugde in Van Eck-familie
Babaseun bring vreugde in Van Eck-familie “Dit is só ’n oorweldigende vreugde. Ek het nie geweet ek sal weer daardie emosies kan voel nie,” sê Henriëtte van Eck, ma van die vermoorde Michael van Eck.
Dinsdag, 23 April 2013, 06:20:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stryd oor ou straatname woed voort
Stryd oor ou straatname woed voort Die Tshwane-metroraad sal appèl aanteken teen die hooggeregshof in Pretoria se bevel dat hy bordjies met ou straatname op moet terugplaas.
Dinsdag, 23 April 2013, 06:10:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Uitspraak oor Karabus se lot verwag
Uitspraak oor Karabus se lot verwag Die 78-jarige prof. Cyril Karabus sal binnekort hoor of hy uiteindelik toegelaat sal word om terug te keer na Suid-Afrika.
Dinsdag, 23 April 2013, 06:00:28© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie staan nader vir Malema-hofverskyning
Polisie staan nader vir Malema-hofverskyning Die polisie sal 'n wakende oog hou wanneer Julius Malema weer in die Polokwane-hooggeregshof verskyn op aanklagte van korrupsie en bedrog.
Dinsdag, 23 April 2013, 05:21:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vervoerstaking kring uit
Vervoerstaking kring uit Meer vakbonde het by die vervoerstaking aangesluit en selfs langafstandbusdienste sal binnekort geraak word.
Dinsdag, 23 April 2013, 05:09:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Unisa gee 7%-verhoging aan dié wat onderhandel
Unisa gee 7%-verhoging aan dié wat onderhandel Unisa het ’n 7%-salarisverhoging toegestaan aan werknemers wat aan die onderhandelinge deelgeneem het.
Maandag, 22 April 2013, 22:30:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skoppery by sirkus: Aktivis vrygelaat
Skoppery by sirkus: Aktivis vrygelaat Die diereregte-aktivis wat ’n man glo tydens ’n beweerde onwettige betoging teen die Brian Boswell-sirkus geskop het, sal later die maand in die hof verskyn.
Maandag, 22 April 2013, 22:23:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Houdini terug op sy plek in dieretuin
Houdini terug op sy plek in dieretuin Houdini, die swartmamba wat Pretoria op hol gehad het nadat hy verlede maand uit sy blyplek in die Nasionale Dieretuin ontsnap het, sal vanoggend weer in sy terrarium geplaas word.
Maandag, 22 April 2013, 22:20:40© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Wonderwerk’ vrou oorleef ná mamba byt
‘Wonderwerk’ vrou oorleef ná mamba byt Sy het met die dood baklei en dit oorleef. So het Sarie Senekal (76) van Mokopane (Potgietersrus), wat verlede week deur ’n swartmamba gebyt is, se skoondogter, Frieda, gister gesê.
Maandag, 22 April 2013, 22:16:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nóg ’n myn bedreig boerdery hiér glo
Nóg ’n myn bedreig boerdery hiér glo Talle boere sê hulle sal nie met hul boerdery kan voortgaan as Coal of Africa (CoAL) sy derde beoogde kookssteenkoolmyn in die gebied begin bedryf nie.
Maandag, 22 April 2013, 22:05:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Omstrede museum open in Pretoria
Omstrede museum open in Pretoria Die indrukwekkendste mu­seum in Afrika. Dit is hoe adj.pres. Kgalema Motlanthe die //Hapo-interaktiewe sentrum op Salvokop in Pretoria beskryf het.
Maandag, 22 April 2013, 21:57:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Aantygings teen haar deel van komplot, sê Pule
Aantygings teen haar deel van komplot, sê Pule Onlangse berigte dat sy by ongerymdhede betrokke was wat betref die inligtingstegnologie-indaba wat haar departement verlede jaar aangebied het, is deel van ’n afpersingskomplot, het Dina Pule, minister van kommunikasie, gesê.
Maandag, 22 April 2013, 21:51:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bevel oor petrol in Pta-boorgate
Bevel oor petrol in Pta-boorgate Inwoners van Wonderboom in Pretoria wie se boorgate met brandstof besoedel is, gaan ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting probeer vasstel wat die regering van ’n vulstasie-eienaar verwag nadat die Groen Skerpioene ’n voldoenin
Maandag, 22 April 2013, 21:48:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Moenie beamptes in versoeking lei – LUR
Moenie beamptes in versoeking lei – LUR Moenie verkeers- en polisiebeamptes in die versoeking lei nie. Dít was gister Faith Mazibuko, Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, se pleidooi op ’n mediakonferensie buite Pretoria oor haar departement se suksesse.
Maandag, 22 April 2013, 21:42:56© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Burgerlike verset beloof om Lesedi se burgemeester uit te dryf
Burgerlike verset beloof om Lesedi se burgemeester uit te dryf As die burgemeester van die Lesedi-munisipaliteit nie self loop nie, gaan daar burgerlike verset wees om haar daartoe te dwing.
Maandag, 22 April 2013, 21:40:14© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Potch se water veilig, uraan is steeds kommer
Potch se water veilig, uraan is steeds kommer Die stad se drinkwater is veilig, maar daar is steeds kommer oor uraan- vlakke.
Maandag, 22 April 2013, 21:37:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie vra inligting nadat wit bakkie skolier op motorfiets doodry
Polisie vra inligting nadat wit bakkie skolier op motorfiets doodry Die Vanderbijlpark-polisie soek dringend na die bestuurder van ’n wit Opel Corsa-bakkie wat Woensdag in Vanderbijlpark in die motorfiets van ’n matriekseun van die Hoër Tegniese Skool Carel de Wet vasgery en weggejaag het.
Maandag, 22 April 2013, 21:30:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Regsman wen vyfde eis ná arrestasie
Regsman wen vyfde eis ná arrestasie ’n Johannesburgse regskonsultant het pas sy vyfde eis om skadevergoeding weens onregmatige inhegtenisneming teen die polisie gewen.
Maandag, 22 April 2013, 21:27:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Botha pak Eurovision
Botha pak Eurovision Willem Botha gaan die eerste manlike Afrikaanse sanger word om aan die Eurovision-sangkompetisie, wat vanjaar in Swede gehou word, deel te neem.
Maandag, 22 April 2013, 21:07:23© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma vereer Le Clos, chirurg
Zuma vereer Le Clos, chirurg Die Olimpiese swemkam­pioen Chad le Clos, die Pippie Kruger-chirurg dr. Ridwan Mia en Amerikaanse burgerregteleier eerw. Jesse Jackson is van die 38 mense wat Saterdag op Vryheidsdag nasionale ordes van pres. Jacob Zuma sal ontvang.
Maandag, 22 April 2013, 21:04:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ongegronde klagte benadeel evangelie – moderator
Ongegronde klagte benadeel evangelie – moderator Voortdurende ongegronde klagte teen teoloë van die NG Kerk oor vermeende dwaalleer strek tot nadeel van die evangelie, het prof. Nelus Niemandt, moderator van die algemene sinode, gesê.
Maandag, 22 April 2013, 21:00:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 ontsmettingsprodukte dalk onwettig te koop
2 ontsmettingsprodukte dalk onwettig te koop ’n Mediakonferensie waarop aangekondig sou word watter twee ontsmettingsprodukte landwyd van winkelrakke verwyder moet word omdat dit nie aan wetsvereistes oor veiligheid voldoen nie, is gister op die nippertjie afgelas.
Maandag, 22 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
RGB maan teen koop van dié gehoorstukke
RGB maan teen koop van dié gehoorstukke Die Raad op Gesondheidsberoepe (RGB) het gister in ’n verklaring mense gewaarsku om nié gehoorstukke direk vanaf apteke of nie-geregistreerde persone of instellings te koop nie.
Maandag, 22 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ma stort trane van vreugde oor Arno
Ma stort trane van vreugde oor Arno Die trane het Sondagoggend oor Arno Jordaan se ma, Vera, se wange gerol toe sy besef hoe gelukkig sy is dat hy nie ernstig in ’n motorongeluk vier dae vantevore beseer is nie.
Maandag, 22 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seun ‘blou van houe’ in sentrum
Seun ‘blou van houe’ in sentrum “Hy was blou, vuil en baie maer. Hy was ’n ander kind.”
Maandag, 22 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Staat meen hy was bewus van gedrag
Staat meen hy was bewus van gedrag Johan Kotzé se optrede is aanduidend van iemand wat gewéét het wat om hom aangaan. So het adv. Retha Meintjes, staatsaanklaer, gister aan Tertia Spangenberg, ’n kliniese sielkundige van Bloemfontein, in die hooggeregshof in Pretoria gesê.
Maandag, 22 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pta-naamborde: Raad gaan appelleer
Pta-naamborde: Raad gaan appelleer Die Tshwane-metroraad gaan appelleer teen die hooggeregshof in Pretoria se bevel dat hy die bordjies met ou straatname op moet terugplaas.
Maandag, 22 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema-skets verbied
Malema-skets verbied ’n Bloemfonteinse hoërskoolleerling se kunswerk van Julius Malema op die soustrein mag nie op die Bloemskou uitgestal word nie omdat dit “te polities” is.
Maandag, 22 April 2013, 20:33:40© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Qeuwin wil weer borgtog vra [video]
Qeuwin wil weer borgtog vra [video] Qeuwin Coetzee (31), die voormalige staatsamptenaar van Bloemfontein wat na bewering sy swanger gewese vriendin vermoor het en onlangs vasgetrek is nadat hy uit die tronk ontsnap het, wil om borgtog aansoek doen.
Maandag, 22 April 2013, 20:33:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé nie aanspreeklik vir beweerde dade, sê sielkundige
Kotzé nie aanspreeklik vir beweerde dade, sê sielkundige Die vibrator wat Ina Bonnette voor Johan Kotzé op ’n draadtafel neergesit het kort voordat sy glo aangeval is, was die “sneller”.
Maandag, 22 April 2013, 20:33:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sê nou hy’s nie toordokter
Man sê nou hy’s nie toordokter Die verhoor van ’n man van Lesotho wat besig was om die geslagsdele van ’n boer van Vierfontein wat hy na bewering vermoor het, gaar te maak toe hy in hegtenis geneem is, is gister in die Vrystaatse hooggeregshof tot 15 Mei uitgestel.
Maandag, 22 April 2013, 20:33:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Babaseun bring weer vreugde in Van Eck-familie
Babaseun bring weer vreugde in Van Eck-familie “Dit is só ’n oorweldigende vreugde. Ek het nie geweet ek sal weer daardie emosies kan voel nie,” sê Henriëtte van Eck, ma van die vermoorde Michael van Eck.
Maandag, 22 April 2013, 20:33:35© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA speel speletjies, sê Sanral oor tolroetes
DA speel speletjies, sê Sanral oor tolroetes Die Suid-Afrikaanse Padagentskap sê die DA speel “politieke speletjies” met die jongste berigte oor voorgestelde tolpaaie in Suid-Afrika.
Maandag, 22 April 2013, 20:33:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Voertuigtekort knel glo blitspatrollie se werk in Bloemfontein
Voertuigtekort knel glo blitspatrollie se werk in Bloemfontein Die polisie se blitspatrollie in Bloemfontein, wat op oproepe na die noodnommer 10111 reageer, het net twee motors per skof.
Maandag, 22 April 2013, 20:33:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Derde ontsnapte gevangene vasgetrek
Derde ontsnapte gevangene vasgetrek ’n Derde gevangene is gister vasgetrek nadat hy Vrydagaand saam met ses ander uit die Harrismith-tronk ontsnap het.
Maandag, 22 April 2013, 20:33:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé ‘het gewéét wat aangaan’
Kotzé ‘het gewéét wat aangaan’ Johan Kotzé se optrede is aanduidend van iemand wat gewéét het wat om hom aangaan.
Maandag, 22 April 2013, 20:33:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hougaard pronk met aankope op web
Hougaard pronk met aankope op web Tatoeëermerke, vinnige karre, duur skoene en horlosies. Dís waarmee Francois Hougaard hom besig hou as hy nie rugby speel nie, blyk uit sy Instagram-foto's.
Maandag, 22 April 2013, 20:32:51© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vibrator ‘was sneller’
Vibrator ‘was sneller’ Die vibrator wat Ina Bonnette voor Johan Kotzé op ’n draadtafel neergesit het kort voordat sy glo aangeval is, was die “sneller” vir die aanval.
Maandag, 22 April 2013, 20:20:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Een van mooiste skepe in Kaap
Een van mooiste skepe in Kaap Statig, soos dit ’n 92-jarige betaam, het die Sedov die Moederstad gisteroggend uit ’n dik misbank binnegevaar en by kaai 6 in die V&A Waterfront vasgemeer.
Maandag, 22 April 2013, 20:17:38© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Leerders skok met seks, drank
Leerders skok met seks, drank Twee uit elke drie tieners in die Wes-Kaap het al drank gedrink en byna ’n derde het seks – meestal onbeskermd.
Maandag, 22 April 2013, 20:14:14© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC is nou baie haastig oor muilbandwet
ANC is nou baie haastig oor muilbandwet Die Nasionale Vergadering (NV) stem Donderdag finaal oor die sogenaamde muilbandwet nadat die ANC die versneller gister skielik ingetrap het wat parlementêre prosedure betref.
Maandag, 22 April 2013, 20:14:14© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Anene-saak uitgestel oor DNS-verslae
Anene-saak uitgestel oor DNS-verslae Die saak teen die twee mans wat aangekla word van die moord op Anene Booysen is uitgestel omdat die DNS-verslae nie beskikbaar is nie.
Maandag, 22 April 2013, 20:14:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Satanisme dra by tot geslagsgeweld – Xingwana
Satanisme dra by tot geslagsgeweld – Xingwana ’n Toename in satanistiese voorvalle onder die jeug dra ook by tot die toenemende voorkoms van geslagsgeweld, het die parlement gister gehoor.
Maandag, 22 April 2013, 20:14:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC kap na Helen Suzman
ANC kap na Helen Suzman Die ANC het gister op Twitter Helen Suzman se rol teen apartheid bevraagteken in ’n oënskynlike teenoffensief teen die DA se “Ken jou DA”-veldtog.
Maandag, 22 April 2013, 20:14:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kotzé se sielkundige verander nié van mening
Kotzé se sielkundige verander nié van mening Die sielkundige wat bevind het dat Johan Kotzé nie-patologies ontoerekenbaar was toe hy sy vrou gemartel het, hou voet by stuk.
Maandag, 22 April 2013, 16:06:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie skiet inbreker in Benoni dood
Polisie skiet inbreker in Benoni dood ‘n Inbreker is in Actonville aan die Oos-Rand dood in 'n skietgeveg met die polisie ná hy en 'n groep mans op heterdaad betrap is.
Maandag, 22 April 2013, 15:54:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Prokureursorde kies nuwe leiers
Prokureursorde kies nuwe leiers Die Prokureursorde van Suid-Afrika se nuwe mede-voorsitters wil veral fokus op die finalisering van die wetsontwerp oor regspraktyk (LPB).
Maandag, 22 April 2013, 14:33:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Samwu bal weer vuis oor e-tol
Samwu bal weer vuis oor e-tol Suid-Afrikaners moet hande vat en die e-tolstelsel soos een man teenstaan, het die munisipale werkersvakbond Samwu gesê.
Maandag, 22 April 2013, 14:33:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister beskuldig media van afpersing
Minister beskuldig media van afpersing Dina Pule, die minister van kommunikasie, beweer dat 'n reeks artikels deur 'n Sondagkoerant 'n smeerveldtog is in 'n poging om haar af te pers.
Maandag, 22 April 2013, 13:15:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minder polisie doen diens tydens Marikana-slagting
Minder polisie doen diens tydens Marikana-slagting Daar was minder polisielede by Marikana teenwoordig in die week waarin 34 mynwerkers by die Lonmin-myn doodgeskiet is.
Maandag, 22 April 2013, 13:15:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meerderheid Afrikaanses is nié wit
Meerderheid Afrikaanses is nié wit Meer swart, bruin en Indiese mense praat Afrikaans as huistaal as wit Suid-Afrikaners, het 'n nuwe studie getoon.
Maandag, 22 April 2013, 12:03:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie sterf toe taxi's van voor bots
Drie sterf toe taxi's van voor bots Drie mense is dood en 12 beseer nadat twee taxi’s op die R55 in Olivenhoutbosch, Midrand, van voor teen mekaar gebots het.
Maandag, 22 April 2013, 11:55:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hupstoot vir Wes-Kaapse ambulansdienste
Hupstoot vir Wes-Kaapse ambulansdienste Gesofistikeerde nuwe tegnologie vir datavaslegging sal help om ambulanse in die Wes-Kaap se reaksietye aansienlik te verbeter.
Maandag, 22 April 2013, 10:40:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA vra vir ondersoek oor polisiewreedheid
DA vra vir ondersoek oor polisiewreedheid 'n Ondersoek moet van stapel gestuur word om die omvang en oorsaak van polisiewreedheid in die land te ondersoek, het die DA gesê.
Maandag, 22 April 2013, 10:40:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wits-dosent op spesiale verlof oor seksuele teistering
Wits-dosent op spesiale verlof oor seksuele teistering ‘n Dosent van die Universiteit van die Witwatersrand is op spesiale verlof geplaas nadat hy glo sy studente seksueel geteister het.
Maandag, 22 April 2013, 09:35:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Leiers pleit vir troepe by Zuma
Leiers pleit vir troepe by Zuma Eccas-leiers het verlede week by 'n beraad by pres. Jacob Zuma gepleit om soldate weer in die Sentraal-Afrikaanse Republiek te ontplooi.
Maandag, 22 April 2013, 09:32:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moon kry boete oor strafbare manslag
Moon kry boete oor strafbare manslag Die sokkerspeler Bryce Moon is 'n boete van R60 000 of twee maande tronkstraf opgelê ná hy vroeër skuldig bevind is aan strafbare manslag.
Maandag, 22 April 2013, 09:09:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Parlementslid lê intimidasie-klag teen polisie
Parlementslid lê intimidasie-klag teen polisie 'n Parlementslid het klagtes teen die Johannesburgse polisie gelê nadat beamptes na bewering teen haar motor gebots en haar beledig het.
Maandag, 22 April 2013, 08:28:34© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Karabus dalk binnekort tuis
Karabus dalk binnekort tuis Prof. Cyril Karabus kan dalk binnekort vry wees om die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) te verlaat en om terug te keer na Suid-Afrika.
Maandag, 22 April 2013, 08:28:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Psy laat spat rekords op YouTube
VIDEO: Psy laat spat rekords op YouTube Die nuwe musiekvideo van die Suid-Koreaanse popsensasie Psy is skaars ’n week gelede uitgereik en het reeds rekords laat spat.
Maandag, 22 April 2013, 07:25:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kwotastelsel lei tot 'meer vliegongelukke'
Kwotastelsel lei tot 'meer vliegongelukke' 'n Internasionale militêre dinkskrum het gesê regstellende aksie in die lugmag sal op die lange duur net meer vliegongelukke tot gevolg hê.
Maandag, 22 April 2013, 07:23:24© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hofsaak kom oor Facebook-aantygings
Hofsaak kom oor Facebook-aantygings 'n Man van Gordonsbaai beplan om 'n polisiebeampte te dagvaar ná sy na bewering sy stiefseun op Facebook van diefstal beskuldig het.
Maandag, 22 April 2013, 06:35:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kliptown-inwoners dakloos ná vloede
Kliptown-inwoners dakloos ná vloede Rampbestuurspanne het met opruimingswerk in Kliptown begin ná inwoners se huise die naweek ná swaar reën in die gebied oorstroom is.
Maandag, 22 April 2013, 06:16:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kapers skiet op polisie-hoë
Kapers skiet op polisie-hoë Gewapende mans het 'n skoot op die motor van lt.genl. Celiwe Binta, polisiekommissaris van die Oos-Kaap, afgevuur tydens 'n mislukte kaping.
Maandag, 22 April 2013, 05:46:52© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man verdrink in Hermanus
Man verdrink in Hermanus Die lyk van 'n ongeïdentifiseerde man is in die Botrivier-strandmeer in Hermanus gevind en aan die polisie oorhandig.
Maandag, 22 April 2013, 05:12:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vleireservaat nou Ramsar-gebied
Vleireservaat nou Ramsar-gebied Die uMgeni-vlei-natuurreservaat in die KwaZulu-Natalse Middellande is pas tot Suid-Afrika se 21ste Ramsar-gebied verklaar.
Maandag, 22 April 2013, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA soldate raak dalk weer in SAR betrokke
SA soldate raak dalk weer in SAR betrokke Suid-Afrikaanse soldate gaan waarskynlik vir ’n tweede ronde in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) betrokke raak. Dié keer sal hulle deel van die multinasionale streekmag (Fomac) wees.
Maandag, 22 April 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bfn-DBV se deure bly oop
Bfn-DBV se deure bly oop DIE Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) se deure bly oop.
Maandag, 22 April 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié instansies in toerismebedryf moet hulle nou registreer
Dié instansies in toerismebedryf moet hulle nou registreer Verskeie soorte instansies in die toerismebedryf sal hulle voortaan by die departement van omgewingsake moet registreer.
Maandag, 22 April 2013, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA groep pryk boaan iTunes se ranglys
SA groep pryk boaan iTunes se ranglys Die Suid-Afrikaanse groep Freshlyground se nuwe album Take Me To The Dance is boaan die iTunes wêreldmusiekrang­lys.
Maandag, 22 April 2013, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Meer vliegongelukke verwag oor kwotabeleid
Meer vliegongelukke verwag oor kwotabeleid Die Suid-Afrikaanse lugmag se kwotabeleid om regstellende aksie onder sy lug- en tegniese bemannings teweeg te bring, gaan hom niks meer as net ’n hoër aantal vliegongelukke in die sak bring nie, meen die internasionale militêre dinkskrum Strategypage
Maandag, 22 April 2013, 03:45:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA vra debat oor oes van horings
DA vra debat oor oes van horings ’n Openbare debat oor die opheffing van die verbod op handel in renosterhoring moet onverwyld in Suid-Afrika gehou word, het die DA gister gesê.
Maandag, 22 April 2013, 03:45:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Maritieme bedryf vereer sy staatmakers
Maritieme bedryf vereer sy staatmakers ’n Seekaptein wat al ver verby aftrede is, is staande toegejuig toe hy Saterdagaand hier vereer is vir sy bydrae tot die maritieme bedryf.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Metrorail maak alternatiewe plan vir busryers
Metrorail maak alternatiewe plan vir busryers Motoriste in die Moederstad kan hulle weer staal vir nóg ’n oggend van druk verkeer wanneer die busstaking vandag voortgaan.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee weer voor ná Anene sterf
Twee weer voor ná Anene sterf Alle oë is vandag weer op Bredasdorp wanneer die twee vermeende moordenaars en verkragters van Anene Booysen in die beskuldigdebank inskuif.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kwotas 'gaan tot ramp lei'
Kwotas 'gaan tot ramp lei' Die Suid-Afrikaanse Lugmag se kwotabeleid om regstellende aksie onder sy lug- en tegniese bemanning teweeg te bring, gaan hom niks meer as net ’n hoër aantal vliegongelukke in die sak bring nie, aldus die internasionale militêre dinkskrum Strategypage
Sondag, 21 April 2013, 20:30:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Londen begrawe Boston-spook
Londen begrawe Boston-spook Vrese dat die terreuraanval in Boston atlete se vertoning in die Londen-marathon sou kon benadeel, blyk ongegrond te wees.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Speurders in SA te min vir al die werk’
‘Speurders in SA te min vir al die werk’ Hoewel 2012-’13 die jaar van die speurders was, het Suid-Afrika nou minstens 800 speurders minder as in vorige jare.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
NSRI red voetslaner en Burmese matroos
NSRI red voetslaner en Burmese matroos Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het ’n besige naweek in die Oos-Kaap gehad, met drie mense wat amper die see in gespoel het, ’n siek seeman en ’n ‘vermiste’ roeier.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wes-Kaapse ongelukke eis minstens vier
Wes-Kaapse ongelukke eis minstens vier Minstens vier mense is die naweek in afsonderlike ongelukke op Wes-Kaapse paaie dood, van wie twee voetgangers was.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tol op nog ses paaie
Tol op nog ses paaie Van die land se belangrikste en besigste paaie, onder meer die R300, verleng tot by Melkbosstrand en Muizenberg, kan tolpaaie word.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:24© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Freshlyground bo-aan wêreldranglys
Freshlyground bo-aan wêreldranglys Die Suid-Afrikaanse groep Freshlyground se nuwe album, Take Me To The Dance, is bo-aan iTunes se wêreldmusiek-rang­lys.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Somer kuier in Kaapse herfs
Somer kuier in Kaapse herfs Nie ’n druppel reën word vir hierdie week – in die hartjie van die herfsmaande – voorspel nie.
Sondag, 21 April 2013, 20:30:23© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuuskierigheid oor satanisme het glo gelei tot offering
Nuuskierigheid oor satanisme het glo gelei tot offering Kirsty Theologo se vriende was nuuskierig oor satanisme, het nie mooi geweet wat dit behels nie en het besluit om ’n offer te brand toe hulle petrol oor haar en ’n vriendin gegooi en hulle aan die brand gesteek het, het die hooggeregshof in Palm Ridge
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Kotzé het geglo liefde sal vir ewig hou’
‘Kotzé het geglo liefde sal vir ewig hou’ As ’n man met ’n narsistiese persoonlikheidsversteuring, het Johan Kotzé geglo hy kan Ina Bonnette se liefde vir ewig behou.
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Net sege oor Luiperds vandag goed genoeg
Net sege oor Luiperds vandag goed genoeg Niks anders as ’n sege vandag oor die Luiperds in die Vodacombeker-rugbyreeks sal vir Griekwas goed genoeg wees nie.
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.