Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Polisie se dossierstelsel vertraag
Polisie se dossierstelsel vertraag Dit kan die polisie tot 20 jaar neem om 'n rekenaarstelsel te implementeer wat gebruik sal word vir elektroniese polisiedossiere.
Saterdag, 20 April 2013, 12:44:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in ongeluk terwyl hy trek
Man sterf in ongeluk terwyl hy trek 'n Man is dood nadat sy motor op die N1 naby Vanderbijlpark in 'n sloot beland het, het paramedici in Gauteng gesê.
Saterdag, 20 April 2013, 09:20:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dié Kaapse gebiede sonder krag
Dié Kaapse gebiede sonder krag Gebiede in die suidelike skiereiland sal sowat 10 uur lank sonder elektrisiteit wees weens die opgradering van infrastruktuur in die gebied.
Saterdag, 20 April 2013, 09:20:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motoriste gered ná vloede in Soweto
Motoriste gered ná vloede in Soweto Verskeie motoriste en passasiers is gered nadat hulle in oorstroomde paaie in Soweto vasgekeer is, het die nooddienste gesê.
Saterdag, 20 April 2013, 07:52:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kovsie uit verkragters se kloue gered
Kovsie uit verkragters se kloue gered Lede van die blitspatrollie in Bloemfontein het ’n onderwysstudent van Kovsies uit die kloue van haar verkragters gered.
Saterdag, 20 April 2013, 06:24:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuuskierigheid oor satanisme het glo gelei tot offering
Nuuskierigheid oor satanisme het glo gelei tot offering Kirsty Theologo se vriende was nuuskierig oor satanisme, het nie mooi geweet wat dit behels nie en het besluit om ’n offer te brand toe hulle petrol oor haar en ’n vriendin gegooi en hulle aan die brand gesteek het, het die hooggeregshof in Palm Ridge
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Kotzé het geglo liefde sal vir ewig hou’
‘Kotzé het geglo liefde sal vir ewig hou’ As ’n man met ’n narsistiese persoonlikheidsversteuring, het Johan Kotzé geglo hy kan Ina Bonnette se liefde vir ewig behou.
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Net sege oor Luiperds vandag goed genoeg
Net sege oor Luiperds vandag goed genoeg Niks anders as ’n sege vandag oor die Luiperds in die Vodacombeker-rugbyreeks sal vir Griekwas goed genoeg wees nie.
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boer van distrik gegroet
Boer van distrik gegroet ’n Gedenkdiens is gister in die NG kerk Boshof gehou vir Herman van Wyk (87), boer van die distrik, wat Woensdag oorlede is.
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC-jeugliga op Sasolburg wil samesmelting keer
ANC-jeugliga op Sasolburg wil samesmelting keer “As ons moet sterf om die samesmelting te keer, dan sal ons sterf,” het Regan Booyzen, ’n lid van die ANC-jeugliga, gister in gietende reën hier in Zamdela gesê.
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Skatkis van kennis gou aanlyn beskikbaar
Skatkis van kennis gou aanlyn beskikbaar Navorsers en die publiek gaan binnekort vir die eerste keer aanlyn toegang hê tot Afrika se groot versameling lektuur oor biodiversiteit.
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-Vrystater huldig ook die Ystervrou
Oud-Vrystater huldig ook die Ystervrou ’n Oud-Vrystater in Londen het Woensdag saam met duisende ander haar laaste respek aan Margaret Thatcher betoon en in haar restaurant saam met begrafnisgangers ’n glasie sjampanje op die Ystervrou geklink.
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Cheetahs wil lynstane verbeter teen Haaie
Cheetahs wil lynstane verbeter teen Haaie Die Haaie was een van die min rugbyspanne in 2013 se Super-reeks waarteen die Cheetahs met hul lynstaanwerk gesukkel het en daarom sal hulle vandag in Durban ekstra daarop fokus.
Saterdag, 20 April 2013, 03:45:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
BREKENDE NUUS: Bom-broer gejag en gevind
BREKENDE NUUS: Bom-broer gejag en gevind Skiet my tweede seun ook dood, en alle hel sal losbars. Só het die pa van die twee Boston-terreurverdagtes gister uit Rusland gedreig.
Saterdag, 20 April 2013, 02:52:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Gebou verkoop bó waardasie
VIDEO: Gebou verkoop bó waardasie Die kantoorkompleks in die Tyger-Waterfront waaruit wyle Herman Pretorius sy berugte beleggingskema bedryf het, is gisteroggend vir R12,25 miljoen verkoop.
Saterdag, 20 April 2013, 02:21:27© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gesin van 40 leeus geniet nogal hul vla
Gesin van 40 leeus geniet nogal hul vla Nou die dag nog was daar 23 leeus saam met hulle in die huis. En ’n tier of wat.
Saterdag, 20 April 2013, 02:18:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verdediging Paul Roos se uitdaging
Verdediging Paul Roos se uitdaging Verdediging gaan Paul Roos Gimnasium se grootste uitdaging wees wanneer hulle vandag in ’n o.19A-rugbywedstryd teen die Hoërskool Grey in Port Elizabeth te staan kom.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Só het die drama in Boston en omgewing ontvou
Só het die drama in Boston en omgewing ontvou Polisieman dood geskiet Twee mans – Tamerlan (26) en Dzhokhar (19) Tsarnaef – beroof ’n 7 Eleven op die kampus van die Massachusetts Institute of Technology (MIT).
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandelas nié onsensitiewe geldwolwe', lei verklaring
Mandelas nié onsensitiewe geldwolwe', lei verklaring Oudpres. Nelson Mandela se kinders en kleinkinders is nié onsensitiewe geldwolwe nie.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Enorme geleenthede vir ons boere – TLU
Enorme geleenthede vir ons boere – TLU ’n Onlangse versoek uit China vir 20ton varksnoete, 40ton hoenderpote, varksterte en ander vleissnitte wys daar is baie geleenthede vir Suid-Afrikaanse boere noudat die land deel is van die Brics-groepering.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boer soek antwoorde
Boer soek antwoorde ’n Boer van Rawsonville wag ná ses maande steeds op antwoorde oor die R107000 wat sonder sy medewete uit sy bankrekening onttrek is.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chinese eienaar van leerwinkel geskiet, beroof
Chinese eienaar van leerwinkel geskiet, beroof Een verdagte is vasgetrek nadat ’n Chinese winkeleienaar (62) gistermiddag in sy winkel in die bors geskiet en van sowat R1,5miljoen beroof is.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Media24-skrywers oes Mediaveertjies
Media24-skrywers oes Mediaveertjies Murray La Vitaen Dana Snyman het gisteraand Die Burger se vlag hoog laat wapper by die ATKV se Mediaveertjies in Midrand, Johannesburg.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gebou verkoop bó waardasie
Gebou verkoop bó waardasie Die kantoorkompleks in die Tyger-Waterfront waaruit wyle Herman Pretorius sy berugte beleggingskema bedryf het, is gisteroggend vir R12,25 miljoen verkoop.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Afrika-droom bied vals hoop, sê Botman
Afrika-droom bied vals hoop, sê Botman Maatskaplike gelykheid, politieke vryheid en ekonomiese geregtigheid is die nuwe drome wat gedroom en verwesenlik moet word.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Branderryer terug in see
Branderryer terug in see Brett Archibald (50), die branderryer wat meer as ’n dag in die Indiese Oseaan gedobber het, se eerste brander ná dié nagmerrie-ondervinding was “die moeilikste ding” wat hy nog ooit moes doen.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Landbouhoë maan oor skuld
Landbouhoë maan oor skuld Met Suid-Afrika se huidige landbouskuld van sowat R86miljard sal die regering ­versigtig moet omgaan met grondhervorming om nie groot ontwrigting in die land se finansiële instellings te veroorsaak nie.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Taxi’s skarrel oor
Taxi’s skarrel oor Duisende pendelaars wat normaalweg daagliks bus ry, moes gisteroggend in lang rye staan om minibus-taxi’s te haal.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kunsveiling vir voorste kunstenaar
Kunsveiling vir voorste kunstenaar Die kunsveiling ten bate van een van die land se voorste kunstenaars, Diane Victor (49), wat dringend ’n nieroorplanting benodig, vind vandag plaas.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
N2 weer toe ná betogers vullis strooi
N2 weer toe ná betogers vullis strooi Die N2 is gister die tweede keer vandeesweek gesluit nadat dit met klippe en rommel bestrooi is.
Saterdag, 20 April 2013, 01:53:52© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bom-boetie gejag
Bom-boetie gejag Skiet my tweede seun ook dood, en alle hel sal losbars. Só het die pa van die twee Boston-terreurverdagtes gister uit Rusland gedreig.
Saterdag, 20 April 2013, 01:05:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sake teen polisie krap LP’s om
Sake teen polisie krap LP’s om Ernstige aanklagte teen lede van die ­polisie se misdaadintelligensie-eenheid en die gesloer met die elektroniese dossierstelsel het LP’s gister omgekrap.
Saterdag, 20 April 2013, 01:05:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuwe sakeman-baas ‘net wat SAL nodig het’
Nuwe sakeman-baas ‘net wat SAL nodig het’ Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het ’n nuwe baas. Monwabisi Kalawe (51) is gister aangewys as uitvoerende hoof van die beleërde staatsbeheerde lugdiens.
Saterdag, 20 April 2013, 01:05:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC kap DA oor wittes in hoë poste
ANC kap DA oor wittes in hoë poste Die Kommissie oor Diensbillikheid se jaarverslag vir 2012-’13 is soos verlede jaar ’n stok waarmee die ANC die Wes-Kaapse DA-regering slaan.
Saterdag, 20 April 2013, 01:05:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dis nie verkiesingsveldtog’
‘Dis nie verkiesingsveldtog’ Die DA se “verkiesingsdokument” wat die ANC gister ontstoke gelaat het – met ’n afbeelding van die ANC-logo in oranje, blanje en blou, eerder as in goud, groen en swart – is glad nie deel van die DA se verkiesingsveldtog nie.
Saterdag, 20 April 2013, 01:05:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Van die Kaap tot die Baai skree vir Kings
Van die Kaap tot die Baai skree vir Kings Vandag is selfs geharde Stormers-ondersteuners aan die Southern Kings se kant wanneer hulle die Bulle hier in ’n Super-wedstryd pak.
Saterdag, 20 April 2013, 01:05:58© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Twee het ‘ver-Amerikaans’
Twee het ‘ver-Amerikaans’ Dzhokhar Tsarnaev (19), gesoekte bomplanter, glo in Islam en ondersteun die onafhanklikheid van Tsjetsjnië.
Saterdag, 20 April 2013, 01:05:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Cell C dreig Okosa met stappe
Cell C dreig Okosa met stappe As die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) sy interkonneksietariewe nie voor einde vanjaar verlaag nie, kan hy regstappe verwag.
Saterdag, 20 April 2013, 01:05:57© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof hoor Kotzé is nie aanspreeklik
Hof hoor Kotzé is nie aanspreeklik As ’n man met ’n narsistiese persoonlikheidsversteuring het Johan Kotzé geglo hy kan Ina Bonnette se liefde vir ewig behou.
Vrydag, 19 April 2013, 20:47:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 sít wat terreur wou hê
2 sít wat terreur wou hê Die tronkdeure het vandeesweek toegeklap agter twee mans van Phalaborwa nadat hulle skuldig bevind is aan ’n beplande terreurveldtog op swart mense.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kobra byt vrou in kar
Kobra byt vrou in kar ’n 73-jarige inwoner van dié stad kan skaars op haar regtervoet trap nadat ’n wipsnoetkobra haar vroeër vandeesweek in haar dogter se motor gebyt het.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘ANC volg in NP se spore’
‘ANC volg in NP se spore’ Die ANC is woedend oor ’n DA-voorlegging waarin die regerende party aan die voormalige NP-regering gelykgestel word.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man kan onwettige Ferrari terugkoop ná SAID dit vat
Man kan onwettige Ferrari terugkoop ná SAID dit vat Adrian Lackay, SAID-woordvoerder, het gesê ’n klag van doeane-bedrog teen Justin Lowe, direkteur van Matrix Ware­house Computers in Alberton, is vandeesweek teruggetrek.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:31© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Groep snap satanisme nie, hoor hof
Groep snap satanisme nie, hoor hof Kirsty Theologo se vriende was nuuskierig oor satanisme, het nie mooi geweet wat dit behels nie en het besluit om ’n offer te brand ...
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Raad sê sy eie krag móés af oor skuld
Raad sê sy eie krag móés af oor skuld Die Tshwane-metro sê hy het g’n fout gemaak toe hy die elektrisiteitstoevoer na die Roodeplaat-gemeenskapsaal afgesny het nie.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAL se nuwe baas erf skuld en ’n plan
SAL se nuwe baas erf skuld en ’n plan Monwabisi Kalawe (51) is gister as uitvoerende hoof van die beleërde staats­beheerde lugdiens aangewys.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
NWU-studenteleier geskors
NWU-studenteleier geskors Die voorsitter van die Noordwes-Universiteit (NWU) se institusionele verteenwoordigende studenteraad is geskors.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié skole kry baie aansoeke
Dié skole kry baie aansoeke Engelsmediumskole in Gauteng was die afgelope dae ’n miernes van bedrywighede ...
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Radio Pta kry gesogte toekenning
Radio Pta kry gesogte toekenning Radio Pretoria is eergisteraand in die Sandton-konvensiesentrum in Johannesburg as die stasie met die mees lojale luisteraars aangewys.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:30© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tshwane ‘roekeloos’
Tshwane ‘roekeloos’ Die Tshwane-metro het “roekeloos” Pretoria se ou straatnaamborde verwyder terwyl hy goed geweet het die saak moet nog in die hof afgehandel word ...
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rowers wond student in kamer
Rowers wond student in kamer ’n Student van die Monash-universiteit is vroeg gisteroggend by dié universiteit se Ruimsig-kampus in Johannesburg deur ’n bende rowers gewond.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Studente moedeloos oor staking
Studente moedeloos oor staking Studente voel ’n veer vir die Unisa-staking, hulle wil net leer.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Rubberkoeëls geskiet op stakers
Rubberkoeëls geskiet op stakers Die Tshwane-metropolisie het gister rubberkoeëls afgevuur om ’n groep van sy voormalige vullisverwyderaars van ’n grasperk in Pretoria te verdryf.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA man pryk op ‘Time’ se voorblad
SA man pryk op ‘Time’ se voorblad Die Suid-Afrikaans gebore entrepreneur Elon Musk verskyn vandeesmaand op die voorblad van Time.
Vrydag, 19 April 2013, 20:46:22© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Huisagent in kinderseks-saak vrygespreek
Huisagent in kinderseks-saak vrygespreek Die man wat tereggestaan het op 79 aanklagte van seksuele aanranding van minderjariges, Adrian Wilson Forbes, is onskuldig bevind.
Vrydag, 19 April 2013, 16:08:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man doodgeskiet by taxi-staanplek in KZN
Man doodgeskiet by taxi-staanplek in KZN 'n Man is dood en nog een is gewond in 'n skietery by 'n taxi-staanplek in Ballito, het die polisie in KwaZulu--Natal gesê.
Vrydag, 19 April 2013, 16:08:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ou Pta-straatname bly vir eers
Ou Pta-straatname bly vir eers Regter Bill Prinsloo het in die Pretoriase hooggeregshof beveel dat Pretoria se ou straatname weer op straatnaamborde aangebring moet word.
Vrydag, 19 April 2013, 15:00:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma besoek Sunnyside-polisiekantoor
Zuma besoek Sunnyside-polisiekantoor Pres. Jacob Zuma het 'n verrassingsbesoek aan die Sunnyside-polisiekantoor in Pretoria gebring om dienslewering te monitor.
Vrydag, 19 April 2013, 14:03:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Psigiater getuig oor Kotzé
Psigiater getuig oor Kotzé Johan Kotzé kan nie aanspreeklik gehou word vir sy dade nie, het 'n kliniese psigiater in die Pretoriase hooggeregshof gesê.
Vrydag, 19 April 2013, 12:56:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisie hou oog oor betogers naby Rustenburg
Polisie hou oog oor betogers naby Rustenburg Inwoners van Ikaneng, naby Rustenburg, het oor dienslewering in dié gebied betoog, het die polisie in die Noordwes gesê.
Vrydag, 19 April 2013, 12:41:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tshwane-metro sny eie elektrisiteit af
Tshwane-metro sny eie elektrisiteit af Die Tshwane-munisipaliteit het die elektrisiteitstoevoer na sy Roodeplaat-gemeenskapsaal afgesny omdat hy nie die rekening betaal het nie.
Vrydag, 19 April 2013, 11:37:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé 'het geweet' hy pleeg 'n misdaad
Kotzé 'het geweet' hy pleeg 'n misdaad Johan Kotzé, die sogenaamde Modimolle-monster, het gesê hy het 'n misdaad gepleeg toe sy voormalige vrou aangerand en haar seun vermoor is.
Vrydag, 19 April 2013, 11:35:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Helikopter-ondersoek uitgestel
Helikopter-ondersoek uitgestel Die geregtelike doodsondersoek na die helikopterongeluk waarin sewe polisielede dood is, kon nie vandag voortgaan nie omdat nog verklarings bekom moet word.
Vrydag, 19 April 2013, 10:45:10© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jeugliga-lede in Zamdela in hegtenis geneem
Jeugliga-lede in Zamdela in hegtenis geneem Ses lede van die ANC-jeugliga in Zamdela naby Sasolburg in die Vrystaat is in hegtenis geneem, het die polisie gesê.
Vrydag, 19 April 2013, 10:31:35© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mamba pik bejaarde vrou
Mamba pik bejaarde vrou ’n Bejaarde vrou wat ’n swartmamba met ’n blikkie insekgif en ’n besemstok wou verjaag, is twee keer deur die slang gebyt.
Vrydag, 19 April 2013, 09:48:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Haglike toestande by onwettige tehuis skok
Haglike toestande by onwettige tehuis skok Altesaam 21 bedlêende bejaardes is verwyder van 'n onwettige tehuis in Maphumulo in KwaZulu-Natal, sê die LUR vir maatskaplike ontwikkeling, gesê.
Vrydag, 19 April 2013, 09:32:45© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé getuig oor mede-beskuldigdes
Kotzé getuig oor mede-beskuldigdes Dis nie waar dat hy en Andries Sithole 'n geruime tyd die gebeure op 3 Januarie 2012 beplan het nie.
Vrydag, 19 April 2013, 09:30:18© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man (71) tronk toe ná hy meisie verkrag
Man (71) tronk toe ná hy meisie verkrag 'n Bejaarde man wat 'n 10-jarige meisie verkrag het, is 25 jaar tronkstraf opgelê, het die polisie in die Noordwes gesê.
Vrydag, 19 April 2013, 08:40:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Is die SA Agulhas II 'n wit olifant?
Is die SA Agulhas II 'n wit olifant? Die land se nuwe poolskip is teen R1,4 miljard gebou as ’n drywende laboratorium, maar volgens ’n groep top-wetenskaplikes is hy dalk ’n wit olifant.
Vrydag, 19 April 2013, 07:12:18© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Duitse sakeman keelaf gesny in PE-hotel
Duitse sakeman keelaf gesny in PE-hotel Die lyk van 'n 25-jarige Duitse sakeman is in 'n hotelkamer in Port Elizabeth gevind, het 'n polisiewoordvoerder gesê.
Vrydag, 19 April 2013, 06:22:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Dreigende krisis' by hospitaal ontken
'Dreigende krisis' by hospitaal ontken Die departement van gesondheid in Gauteng het 'n "dreigende krisis" by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg ontken.
Vrydag, 19 April 2013, 06:03:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-atleet sit diewe kaalbas agterna
Oud-atleet sit diewe kaalbas agterna Sonder ’n draad klere aan sy lyf het ’n oud- Vrystaatse atleet in sy Mercedes-Benz gespring en twee diewe, wat sy bakkie gesteel het, agternagesit.
Vrydag, 19 April 2013, 05:05:30© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC gekant teen Wes-Kaap-tolprojek
ANC gekant teen Wes-Kaap-tolprojek Die ANC in die Wes-Kaap gaan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap en die regering nader oor die N1-N2 Wynland-tolprojek.
Vrydag, 19 April 2013, 05:05:29© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Soldate wás wettig in SAR’
‘Soldate wás wettig in SAR’ Die departement van verdediging het bevestig die memorandum van samewerking tussen Suid-Afrika en die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) wat in 2007 gesluit is, het in Februarie 2012 geëindig.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boer verslae ná bloedbad op plaas
Boer verslae ná bloedbad op plaas Altesaam 17 lammers is wees gelaat nadat veediewe 21 ooie hier geslag het. Vier lammers, wat moontlik in die vleisdiewe se pad was, is keelaf gesny.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hof hoor van goud op plaas
Hof hoor van goud op plaas Onverwerkte goud van meer as R66?000 en sowat R67?000 in kontant is op ’n plaas in die distrik Wesselsbron gekry toe die polisie op ’n onwettige smeltery van die Msimango-sindikaat toegeslaan het, blyk uit getuienis in die Vrystaatse hooggeregshof.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Staatstoelae: Eenvoudiger stelsel gesoek
Staatstoelae: Eenvoudiger stelsel gesoek Suid-Afrika het dringend ’n vereenvoudigde stelsel nodig om staatstoelae vir kinders in pleegsorg toe te ken.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kotzé driftig oor aanklaer
Kotzé driftig oor aanklaer Die staatsaanklaer kan haar oë rol en hom probeer intimideer, maar hy is nie geïntimideer nie.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nog ’n regse se appèl misluk
Nog ’n regse se appèl misluk Die borgtogappèl van een van die vier verregses wat aangekla word van hoogverraad en sameswering om terreurdade te pleeg is gister in die Vrystaatse hooggeregshof deur regter Albert Kruger afgewys.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dienslewering in VS skok NRP
Dienslewering in VS skok NRP Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het sy skok uitgespreek oor dienslewering in die Vrystaat nadat ’n padkontrakteur gekry is wat teer met ’n primus-stofie verhit en ’n kruiwa inspan om paaie te herstel.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zimbabwe kry vir eers geen helikopters van SA
Zimbabwe kry vir eers geen helikopters van SA Zimbabwe sal vir eers geen helikopters vir sy lugmag uit Suid-Afrika kry nie.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sadnu eis ook Angie se kop
Sadnu eis ook Angie se kop Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Verpleegstersunie (Sadnu) het ook die bedanking van Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, en haar direkteur-generaal (DG), Bobby Soobrayan, geëis.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Opposisie versigtig optimisties oor onteieningswet
Opposisie versigtig optimisties oor onteieningswet Opposisiepartye is versigtig optimisties oor die Wysigingswetsontwerp op Onteiening wat pas vir openbare kommentaar gepubliseer is.
Vrydag, 19 April 2013, 03:45:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Visserye ‘nie strydig met visie’
Visserye ‘nie strydig met visie’ Dit is te verstane dat departementele planne nie oornag met die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) sal ooreenstem nie.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘SANW wás wettig in land’
‘SANW wás wettig in land’ Die departement van verdediging het bevestig die memorandum van samewerking tussen Suid-Afrika en die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) wat in 2007 gesluit is, het in Februarie 2012 ten einde geloop .
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:54© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Geen krisis in RDK’
‘Geen krisis in RDK’ Daar is geen krisis in die Regterlike Dienskommissie (RDK) nie, het Krish Govender, ’n voormalige lid en onlangse medevoorsitter van die Nasionale Wetsgenootskap, gesê.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wysigings aan wet ‘het foute’
Wysigings aan wet ‘het foute’ Opposisiepartye is versigtig optimisties oor die Wysigingswetsontwerp op Ont­eiening wat pas vir openbare kommentaar gepubliseer is.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kapenaar oorleef 27 uur in oop see
Kapenaar oorleef 27 uur in oop see Die Kaapse branderplankryer wat langer as ’n dag in die see gedryf het, deur jellievisse gesteek is en lastige haaie en seevoëls moes ontwyk, is vandag weer terug op die water.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Busbestuurders se staking kan tot groot ontwrigting lei
Busbestuurders se staking kan tot groot ontwrigting lei Grootskaalse ontwrigting word vanoggend verwag wanneer meer as 1500 busbestuurders van Golden Arrow (GA) en MyCiTi begin staak.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Politieke sweer oor grondbesit bars oop
Politieke sweer oor grondbesit bars oop Die politieke sweer oor grondbesit in Suid-Afrika het gister in die parlement oopgebars toe harde woorde tussen die ANC en die DA geval het.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:53© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Tuin én blommeskou albei 100
VIDEO: Tuin én blommeskou albei 100 Suid-Afrika se span by die Chelsea-blommeskou gaan vanjaar twee eeufeeste vier. Dié jaarlikse skou in Londen en die Kirstenbosch- botaniese tuin word albei 100 jaar oud.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAPD’s in Winnie-saak wag nog
SAPD’s in Winnie-saak wag nog Die twee polisielede wat in 2010 in ’n onderonsie met Winnie Madikizela-Mandela en haar lyfwagte betrokke was, sit al meer as twee jaar by die huis hangende ’n tugverhoor.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brink kry ’n nuwe uitgewer
Brink kry ’n nuwe uitgewer Die skrywer André P. Brink se volgende twee romans sal in Afrikaans deur Umuzi, ’n druknaam van Random House Struik, uitgegee word.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Brown se skuldigbevinding stuur sterk boodskap’
‘Brown se skuldigbevinding stuur sterk boodskap’ Die Finansiële Diensteraad (FDR) het gesê die feit dat J. Arthur Brown op twee bedrogklagte skuldig bevind is – en op sewe ander aanklagte onskuldig bevind is – is vir hom genoeg.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:17© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek weet waar die geld is en sal dit kry'
‘Ek weet waar die geld is en sal dit kry' Die regte ding het gebeur. Só het J. Arthur Brown, be­drieër en voormalige grootbaas van Fidentia, gister gesê nadat hy op twee aanklagte van bedrog skuldig bevind is en op sewe ander aanklagte onskuldig. nooit terugkry nie.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2010-sokker ‘bring R56miljard na SA’
2010-sokker ‘bring R56miljard na SA’ Suid-Afrika se aanbieding van die Wêreldbeker-sokkertoernooi (WB) in 2010 sal na raming uiteindelik sowat R55,7miljard tot die ekonomie bygedra het en 415400 ekstra werksgeleenthede geskep het.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Openbare werke sit nuwe strategie uiteen
Openbare werke sit nuwe strategie uiteen Die uitroei van korrupsie en bedrog en die behoorlike bestuur van sy bate-register is van die beloftes in die departement van openbare werke se strategiese plan vir die nuwe boekjaar.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hakskeenpan se water is ‘goeie nuus’
Hakskeenpan se water is ‘goeie nuus’ Hakskeenpan in die Noord-Kaap, waar die Bloodhound-span beoog om ’n landspoedrekord op te stel, is onder water.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kapenaar se oorlewing ‘is wonderbaarlik’
Kapenaar se oorlewing ‘is wonderbaarlik’ Dit vereis ’n baie besonderse mens wat “kalm bly en nie moed verloor nie” terwyl hy meer as ’n dag sonder énige hulp in die see dryf.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:16© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Toiletbetoging bring N2 tot stilstand
Toiletbetoging bring N2 tot stilstand Betogers het gister grootskaalse ontwrigting op die N2 veroorsaak toe hulle die pad met klippe, mobiele toilette en brandende motorbande versper het.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Daar gebeur hier iets verskrikliks’
‘Daar gebeur hier iets verskrikliks’ Toe hy die naald in Ina Bonnette se bors gesteek het, het hy besef “daar gebeur hier iets verskrikliks”. Toe skrik hy en los dit.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Plato maan Chinese sakelui oor geld
VIDEO: Plato maan Chinese sakelui oor geld Chinese sakelui in Milnerton is gister gevra om Suid-Afrikaanse bankdienste te gebruik, pleks daarvan om hul geld in hul werkplekke te hou.
Donderdag, 18 April 2013, 22:00:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tshwane-metro sny sy eie elektrisiteit af
Tshwane-metro sny sy eie elektrisiteit af Die Tshwane-munisipaliteit het die elektrisiteitstoevoer na sy Roodeplaat-gemeenskapsaal afgesny nadat hy nie sy eie agterstallige rekening van net meer as R16 000 betaal het nie.
Donderdag, 18 April 2013, 21:33:47© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Grondsweer bars oop
Grondsweer bars oop Die politieke sweer oor grondbesit in Suid-Afrika het gister in die parlement oopgebars toe baie harde woorde tussen die ANC en die DA geval het.
Donderdag, 18 April 2013, 21:29:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Conrad het my vertrou, sê Kotzé
Conrad het my vertrou, sê Kotzé Die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotzé, het volgehou sy voormalige vrou Ina Bonnette het hom gevra om haar seun te bel.
Donderdag, 18 April 2013, 15:53:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sataniese ritueel: Slagoffer wou glo geoffer word
Sataniese ritueel: Slagoffer wou glo geoffer word Kirsty Theologo, wat dood is nadat sy tydens ‘n sataniese ritueel aan die brand gesteek is, wou geoffer word, het 'n hof gehoor.
Donderdag, 18 April 2013, 15:53:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Blankes domineer steeds top-bestuursposisies
Blankes domineer steeds top-bestuursposisies Blankes domineer steeds Suid-Afrika se top-bestuursposisies, het ‘n verslag deur die kommissie vir gelyke indiensneming bekendgemaak.
Donderdag, 18 April 2013, 15:17:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vliegongeluk: Slagoffers geïdentifiseer
Vliegongeluk: Slagoffers geïdentifiseer Die twee mense wat dood is nadat hul ligte vliegtuig in die Modimolle-dam in Mmabatho neergestort het, is geïdentifiseer.
Donderdag, 18 April 2013, 14:19:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou gaan klagte terugtrek ná honde-aanval
Vrou gaan klagte terugtrek ná honde-aanval Die vrou wat op Brandfort deur drie honde, waaronder ’n bokser en ’n foksterriër, aangeval is, gaan die klagte terugtrek wat sy teen die eienaar van die honde by die polisie ingedien het.
Donderdag, 18 April 2013, 08:07:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Werkers ‘grof nalatig’
Werkers ‘grof nalatig’ Die Harmony-goudmyngroep is aanspreeklik en verantwoordelik vir die “massiewe ontploffing van seismiese omvang” wat die dood van vyf protospanlede in die Phakisa-goudmyn hier veroorsaak het.
Donderdag, 18 April 2013, 03:45:14© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tsitsikamma-gebied ‘gaan reuse-knou kry’
Tsitsikamma-gebied ‘gaan reuse-knou kry’ Die Tsitsikamma-gebied se ekonomie gaan na verwagting ’n reuse-knou kry wanneer Stormsriver Adventures oor minder as drie maande sy deure moet sluit.
Donderdag, 18 April 2013, 03:45:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe skip dalk wit olifant
Nuwe skip dalk wit olifant Die land se nuwe poolskip is teen R1,4 miljard gebou as ’n drywende laboratorium, maar volgens ’n groep voorste wetenskaplikes is hy dalk ’n wit olifant.
Donderdag, 18 April 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Media24 kondig nuwe voorsitter aan
Media24 kondig nuwe voorsitter aan Die direksie van Media24 het gister die aanstelling van prof. Rachel Jafta as sy nuwe voorsitter aangekondig.
Donderdag, 18 April 2013, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kuswag-vlerke al weke geknip
Kuswag-vlerke al weke geknip Suid-Afrika se kuslyn word sedert einde Maart nie vir oliebesoedeling gemonitor nie, omdat die kontrak nie verleng is vir die vliegtuig wat dié taak verrig nie.
Donderdag, 18 April 2013, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
MeerKAT-plan goed op dreef
MeerKAT-plan goed op dreef Die eerste radio-antenna van MeerKAT sal in Desember op die terrein van die Square Kilometre Array (SKA) in die Noord-Kaap staan.
Donderdag, 18 April 2013, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geweld glo ergste in skole in VS
Geweld glo ergste in skole in VS Die Vrystaat is die provinsie waar die meeste leerlinge onder geweld by die skool deurloop, wys ’n studie deur die Sentrum vir Geregtigheid en Misdaadvoorkoming (CJCP).
Donderdag, 18 April 2013, 03:45:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Selekant-genoom werp lig op voorsate
Selekant-genoom werp lig op voorsate Die selekant, ’n vis wat al 360 miljoen jaar leef en eerste in Suid-Afrikaanse waters gevind is, se volledige genetiese samestelling is pas bekend gemaak.
Donderdag, 18 April 2013, 03:45:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kruppel kameelperd kry dalk prostese
Kruppel kameelperd kry dalk prostese ’n Jong kameelperd wat kruppel is omdat sy haar een poot verlede jaar verloor het, gaan dalk ’n prostese kry nadat mense geld ingesamel het.
Donderdag, 18 April 2013, 03:45:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.