Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Manne, gemiddeld is toe groot genoeg
Manne, gemiddeld is toe groot genoeg Mans moet blykbaar nie te goed bedeeld wees nie. Volgens Australiese navorsing is sulke mans “hoogs onaantreklik” vir die gemiddelde vrou.
Woensdag, 10 April 2013, 21:51:37© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pos burgemeester, eis groep
Pos burgemeester, eis groep As woedende inwoners van Zamdela hul sin kry, bedank die burgemeester van die Metsimaholo-munisipaliteit binne die volgende sewe dae.
Woensdag, 10 April 2013, 21:39:33© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Stel nou nét swart vroue aan’
‘Stel nou nét swart vroue aan’ Van nou af moet die Tshwane-metro nét swart vroue in poste vir ongeskoolde amptenare aanstel.
Woensdag, 10 April 2013, 21:28:21© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hoofregter se stelling ‘skadelik vir land’
Hoofregter se stelling ‘skadelik vir land’ Die woord “meriete” het ’n vloekwoord in Suid-Afrika geword waar dit gaan om die aanstelling van mense in belangrike poste, soos dié van regters, het ’n regskenner gister gesê.
Woensdag, 10 April 2013, 21:26:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA heeltemal uit SAR, sê Zuma
SA heeltemal uit SAR, sê Zuma Pres. Jacob Zuma het gister met ’n enkele sin die weermag se bloedigste ingryping in ’n militêre konflik in jare beëindig.
Woensdag, 10 April 2013, 21:22:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA rocker Paul Wilson sterf ná hartaanval
SA rocker Paul Wilson sterf ná hartaanval Paul Wilson (29), tromspeler van die Suid-Afrikaanse rockgroep Southern Gypsey Queen, is gister weens ’n hartaanval dood.
Woensdag, 10 April 2013, 21:13:52© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
2 sal T-hemde verkoop, al sê Joost nee vir skets
2 sal T-hemde verkoop, al sê Joost nee vir skets ’n Pretoriase egpaar beplan om Saterdag by Loftus Versfeld geld te maak uit oud-Springbok Joost van der Westhuizen se naam – sonder sy toestemming.
Woensdag, 10 April 2013, 21:08:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kandidaat vir SAL-pos onervare
Kandidaat vir SAL-pos onervare Die top-kandidaat om die nuwe baas van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te word, is relatief on­bekend en het geen lugdiens­ervaring nie.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
3% rokers druk stompie finaal dood, wys peiling
3% rokers druk stompie finaal dood, wys peiling Net 3% van rokers wat jaarliks probeer ophou rook, slaag daarin en rook nooit weer nie, sê die farmaseutiese maatskappy Pfizer.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Egpaar vry; vrou se arm nie in hul winkelvrieskas
Egpaar vry; vrou se arm nie in hul winkelvrieskas Die moordaanklag teen ’n egpaar van Makhado (Louis Trichardt) wat weens ’n beweerde moetiemoord in hegtenis geneem is, is teruggetrek.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Moord op boer: Twee is skotvry
Moord op boer: Twee is skotvry Die twee mans wat beskuldig is van die aanval waartydens die melkboer David Hall in Februarie verlede jaar doodgeskiet is, is gister hier in die rondgaande hof vrygespreek.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gauteng kry 1ste sonplaas
Gauteng kry 1ste sonplaas As alles volgens plan verloop, kry Gauteng binnekort een van sy eerste sonplase.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
So lyk Pietros se nuwe gesiggie
So lyk Pietros se nuwe gesiggie ’n Mens kan reeds sien die chirurg het met ’n fyn kunstenaarshand gewerk toe hy Pietros Mokunke (5) se erg misvormde gesig verlede week geopereer het.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandela se dogters sleep Sexwale, Bizos hof toe
Mandela se dogters sleep Sexwale, Bizos hof toe Twee van oudpres. Nelson Mandela se dogters het hulle tot die hooggeregshof in Johannesburg gewend om ’n minister en twee regsgeleerdes as direkteure van twee ondernemings te verwyder.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Ses erg beseer in ontploffing
Video: Ses erg beseer in ontploffing “Ek kon hoor hoe mense binne die werkwinkel huil, maar ek kon nie by hulle uitkom nie, want ek was bang vir die vuur.”
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Olifante: ‘Staat moet ingryp’
Olifante: ‘Staat moet ingryp’ Die nie-regeringsorganisasie Public Watch het twee regeringsdepartemente per brief versoek om in te gryp sodat die vier weesolifantjies by Elephants of Eden in die Oos-Kaap onmiddellik in die natuur vrygelaat word.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Borg ná 19-jarige se dood
Borg ná 19-jarige se dood Borgtog is toegestaan aan ’n man van die dorp wat ’n 19-jarige na bewering met een vuishou doodgeslaan het.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wesie sorg vir eerste in veld
Wesie sorg vir eerste in veld ’n Swartrenosterkalf in Suid-Afrika se eerste renoster-weeshuis het gister geskiedenis gemaak toe ’n span van die Onderstepoort-veeartsenykunde-instituut X-straalplate van sy beseerde been in die veld geneem het.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kinders kan speelgoed ‘uitneem’
Kinders kan speelgoed ‘uitneem’ Kinders van Johannesburg wat selde of ooit die vreugde van ’n speelding in die hand beleef, kan nou gratis speelgoed “uitneem” by een van Cotlands se twee splinternuwe speelgoed­biblioteke in die stad.
Woensdag, 10 April 2013, 21:00:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Voorval met renoster het letsels gelaat
Voorval met renoster het letsels gelaat Sy sukkel steeds om asem te haal, sy kan nie self bestuur nie en sy kry gereeld paniekaanvalle.
Woensdag, 10 April 2013, 20:37:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nuwe voëlgriep laat viroloë frons van bekommernis
Nuwe voëlgriep laat viroloë frons van bekommernis Viroloë weet nog nie of die nuwe griep wat twee weke gelede in China uitgebreek het, vinnig sal muteer en deur mense oorgedra sal word en of dit ’n stille dood sal sterf nie.
Woensdag, 10 April 2013, 20:37:30© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Schuster trek ook hemp uit
Schuster trek ook hemp uit Die feit dat hy bereid is om ’n kleeftrui oor sy “stywe pens” te trek, maak hom “Suid-Afrika se grootste Springbok-ondersteuner”, sê die komediant Leon Schuster.
Woensdag, 10 April 2013, 20:37:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Diamantvelder haal SA span
Diamantvelder haal SA span Sy skitter soos ’n diamant op die tennisbaan, en daarom sal ’n deel van Anja Lubbe se Wimbledon-droom binnekort bewaarheid word.
Woensdag, 10 April 2013, 20:37:29© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SAL-kandidaat ken nie lugdienste
SAL-kandidaat ken nie lugdienste Die beste kandidaat om die nuwe baas van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te word, is relatief onbekend en het geen lugdienservaring nie.
Woensdag, 10 April 2013, 20:37:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma beëindig SA se militêre ingryping in die SAR
Zuma beëindig SA se militêre ingryping in die SAR Pres. Jacob Zuma het gister met ’n enkele sin die weermag se bloedigste ingryping in ’n militêre konflik in jare beëindig.
Woensdag, 10 April 2013, 20:37:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Los Afrikaans, sê regter
Los Afrikaans, sê regter ’n Afrikaanssprekende regter van die Noord-Gautengse hooggeregshof het gister gesê Engels moet as die enigste hoftaal oorweeg word.
Woensdag, 10 April 2013, 20:37:28© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paartjie stamp koppe met Joost-stigting
Paartjie stamp koppe met Joost-stigting ’n Pretoriase egpaar beplan om Saterdag by Loftus Versfeld geld te maak uit die oud-Springbok Joost van der Westhuizen se naam, met of sonder sy toestemming.
Woensdag, 10 April 2013, 20:37:27© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hoofregter skerp gekap oor uitlating
Hoofregter skerp gekap oor uitlating Die woord “meriete” het ’n vloekwoord in Suid-Afrika geword waar dit gaan om die aanstelling van mense in belangrike poste soos regters.
Woensdag, 10 April 2013, 20:36:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Likwidateurs soek na duur motors
Likwidateurs soek na duur motors Die likwidateurs van die Spitskop Village-skema waarin mense van oor die land heen R425miljoen belê het, soek nou na die groot versameling motors.
Woensdag, 10 April 2013, 20:36:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende moordenaars vry
Vermeende moordenaars vry Die twee mans wat verdink is van die plaasaanval waarin die melkboer David Hall in Februarie verlede jaar doodgeskiet is, is gister hier in die rondgaande hof vrygespreek.
Woensdag, 10 April 2013, 20:36:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Borgtog aan voormalige prokureur toegestaan
Borgtog aan voormalige prokureur toegestaan Die prokureur wat van die rol geskrap is en wat na bewering ’n vermeende moordenaar uit ’n Bloemfonteinse tronk help ontsnap het, is gister borgtog van R10000 in die Bloemfonteinse landdroshof toegestaan.
Woensdag, 10 April 2013, 20:36:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Burgemeester moet bedank’
‘Burgemeester moet bedank’ As woedende en besorgde inwoners van Zamdela hul sin kry, bedank die burgemeester van die Metsimaholo-munisipaliteit binne die volgende sewe dae.
Woensdag, 10 April 2013, 20:36:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rowers vas ná wilde jaagtog; vrou raakgery
Rowers vas ná wilde jaagtog; vrou raakgery Twee rowers wat op ’n plaas buite Theunissen toegeslaan het, is binne ’n uur ná die voorval en ’n wilde jaagtog wat gevolg het in Bronville by Welkom in hegtenis geneem.
Woensdag, 10 April 2013, 20:36:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Alliansie-leiers pak mekaar op Hani-viering
Alliansie-leiers pak mekaar op Hani-viering Alliansieleiers het gister die 20ste herdenking van die moord op Chris Hani gebruik om van die podium teen mekaar uit te vaar.
Woensdag, 10 April 2013, 20:36:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Weermag oorhandig oorskot aan families
Weermag oorhandig oorskot aan families Die Suid-Afrikaanse Weermag het die oorskot van vier van die vyf soldate wat einde verlede maand in ’n helikopterongeluk dood is, gister aan die oorlede soldate se families oorhandig.
Woensdag, 10 April 2013, 16:08:55© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA: Ingryping in O-Kaap 'nie 'n volslae sukses'
DA: Ingryping in O-Kaap 'nie 'n volslae sukses' Die ingryping deur Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, in die Oos-Kaap kan nie as ‘n volslae sukses beskryf word nie.
Woensdag, 10 April 2013, 15:59:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA: Ingryping in Oos-Kaap 'nie 'n volslae sukses'
DA: Ingryping in Oos-Kaap 'nie 'n volslae sukses' Die ingryping deur Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, in die Oos-Kaap kan nie as ‘n volslae sukses beskryf word nie.
Woensdag, 10 April 2013, 15:55:58© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA vra polisie om kommunikasieminister te ondersoek
DA vra polisie om kommunikasieminister te ondersoek Die DA het die polisie gevra om Dina Pule, die minister van kommunikasie, te ondersoek vir vermeende korrupsie.
Woensdag, 10 April 2013, 15:55:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie lewenslange vonnisse vir verkragter
Drie lewenslange vonnisse vir verkragter ‘n Oos-Kaapse man is drie lewenslange vonnisse opgelê nadat hy ‘n meisie in die Makhaza- informele nedersetting in Mooiplaas verkrag het.
Woensdag, 10 April 2013, 15:12:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA bring ook hulde aan Hani
DA bring ook hulde aan Hani Chris Hani, die SAKP-leier, het gelewe en gesterf vir dit waarin hy glo, het die DA tydens die 20ste herdenking van Hani se dood gesê.
Woensdag, 10 April 2013, 14:13:18© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
29 kinders beseer toe taxi omslaan
29 kinders beseer toe taxi omslaan Altesaam 29 kinders is beseer toe ‘n minibus-taxi op William Nicol-rylaan in Diepsloot omgeslaan het, het paramedici gesê.
Woensdag, 10 April 2013, 14:13:17© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rowers dwing meisies om sout te eet, uit te trek
Rowers dwing meisies om sout te eet, uit te trek Vier skoolmeisies is met vuurwapens aangehou en gedwing om sout te eet tydens ‘n huisroof in Elliotdale, het die polisie gesê.
Woensdag, 10 April 2013, 13:08:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Apartheid se invloed duidelik sigbaar, sê Zuma
Apartheid se invloed duidelik sigbaar, sê Zuma Die invloed van apartheid is nog duidelik sigbaar, en diegene wat daarvoor verantwoordelik was, moet die blaam dra, het pres. Zuma gesê.
Woensdag, 10 April 2013, 13:08:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tien jaar vir vrou wat R12 milj. steel
Tien jaar vir vrou wat R12 milj. steel 'n Vrou is in die Durbanse handelshof tot 10 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy skuldig gepleit het op 1 460 aanklagte van bedrog.
Woensdag, 10 April 2013, 12:05:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sasolburg-burgemeester onder druk oor 'korrupsie'
Sasolburg-burgemeester onder druk oor 'korrupsie' Honderde ontnugterde inwoners van Zamdela, buite Sasolburg, het geëis dat dié dorp se burgemeester bedank weens beweerde korrupsie.
Woensdag, 10 April 2013, 12:05:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pasgebore baba doodgeskop
Pasgebore baba doodgeskop 'n Pasgebore baba is in Mqanduli naby Mthatha doodgeskop, het 'n polisiewoordvoerder in die Oos-Kaap bevestig.
Woensdag, 10 April 2013, 10:58:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hani se dogter wis nie hy is 'almal se held'
Hani se dogter wis nie hy is 'almal se held' Wyle Chris Hani se dogter, Lindiwe, het gesê sy het as jong meisie nooit besef dat haar pa 'n held vir baie mense in die land was nie.
Woensdag, 10 April 2013, 10:58:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
"Don't touch me on my studio" - nuwe kinkel
  Die omstrede voorval drie jaar gelede toe ‘n AWB-leier en ‘n politieke ontleder mekaar tydens ‘n regstreekse TV-debat op e-tv in die hare gevlieg het en die programaanbieder op vreemde wyse tussenbeide getree het, gaan nou skynbaar ‘n nadraai hê.
Woensdag, 10 April 2013, 10:44:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kalf afgemaai, renosterkoei vlug tevergeefs
Kalf afgemaai, renosterkoei vlug tevergeefs ’n Witrenosterkoei het byna 500 m ver gevlug nadat stropers haar kalf vir sy horing doodgemaak het, voordat sy ingehaal en ook doodgeskiet is.
Woensdag, 10 April 2013, 10:38:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisievrou in uniform verkrag
Polisievrou in uniform verkrag Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle 'n polisievrou enkele minute ná haar skof geëindig het, in haar huis verkrag het.
Woensdag, 10 April 2013, 09:49:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Chris Hani se dood herdenk
Chris Hani se dood herdenk Streng sekuriteit word gehandhaaf by die Thomas Nkobi-gedenkpark waar 'n seremonie gehou sal word vir die herdenking van Chris Hani se dood.
Woensdag, 10 April 2013, 09:49:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
51 beseer in Pta-vragmotorongeluk
51 beseer in Pta-vragmotorongeluk Sowat 51 mense is beseer nadat hulle in Pretoria van 'n bewegende vragmotor geslinger is, het paramedici in Gauteng gesê.
Woensdag, 10 April 2013, 09:48:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klag van intimidasie teen Geloftevolk-man oor ateljee-uitval
Klag van intimidasie teen Geloftevolk-man oor ateljee-uitval 'n Politieke ontleder het drie jaar nadat sy en 'n regse leier 'n uitval gehad het tydens 'n televisie-debat, 'n klag van intimidasie gelê.
Woensdag, 10 April 2013, 08:44:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Klag van intimidasie teen AWB-man oor ateljee-uitval
Klag van intimidasie teen AWB-man oor ateljee-uitval 'n Politieke ontleder het drie jaar nadat sy en 'n AWB-lid 'n uitval gehad het tydens 'n televisie-debat, 'n klag van intimidasie gelê.
Woensdag, 10 April 2013, 08:39:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ontploffing ruk fabriek in Kemptonpark
Ontploffing ruk fabriek in Kemptonpark Ses mense is beseer in 'n ontploffing by 'n fabriek in Spartan, Kemptonpark, het paramedici in Johannesburg gesê.
Woensdag, 10 April 2013, 08:34:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mandela se dogters hof toe oor sy miljoene
Mandela se dogters hof toe oor sy miljoene Oudpres. Nelson Mandela se kinders het 'n aansoek by die hof ingedien om adv. George Bizos as direkteur van sy twee maatskappye te verwyder.
Woensdag, 10 April 2013, 08:34:47© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jansen sê hy bid gereeld vir Mandela
Jansen sê hy bid gereeld vir Mandela Madiba is soos ’n oupa. Jy is lief vir hom, maar jy weet hy moet die een of ander tyd doodgaan.
Woensdag, 10 April 2013, 08:12:54© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Karabus-saak 'grens aan marteling'
Karabus-saak 'grens aan marteling' Die afgetrede Kaapse dokter Cyril Karabus ly aan diep depressie ná nóg 'n vertraging in sy saak in die Verenigde Arabiese Emirate.
Woensdag, 10 April 2013, 07:30:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groot tekort aan onnies in Oos-Kaap
Groot tekort aan onnies in Oos-Kaap Terwyl die tweede skooltermyn in die Oos-Kaap afgeskop het, gaan dié provinsie gebuk onder 'n groot tekort aan onderwysers.
Woensdag, 10 April 2013, 07:30:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Ethiopiese bobbejane ‘praat’ byna
VIDEO: Ethiopiese bobbejane ‘praat’ byna Die vriendelike klapgeluide wat gelada-bobbejane met hul lippe maak, is die naaste “gepraat” wat nog aan spraak opgespoor is.
Woensdag, 10 April 2013, 06:37:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou met onbekende middel in restaurant ingespuit
Vrou met onbekende middel in restaurant ingespuit ’n Onderwyseres van Bloemfontein se man moes haar die huis in dra nadat sy in ’n eetplek na bewering deur iemand met ’n onbekende middel ingespuit is.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:44© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Derby-Lewis wil nou jammer sê
Derby-Lewis wil nou jammer sê Altesaam 20 jaar ná die moord op Chris Hani wil Clive Derby-Lewis (77) persoonlik aan Limpho Hani om verskoning vra, het sy prokureur gister gesê.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:34© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie het Fouries glo só ingewag
Drie het Fouries glo só ingewag Die sluier oor hoe die drie vermeende moordenaars hulle in die Fourie-egpaar se huis by Trompsburg tuisgemaak en aan kos en drank gehelp het terwyl hulle op hul prooi gewag het, word in die klagstaat teen hulle gelig.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Misdaad tog vermoed ná vrou se dood
Misdaad tog vermoed ná vrou se dood Misdaad is wel betrokke by die dood van Zelda van Rooyen (29) wie se lyk verlede week hier gekry is in die winkel wat sy bestuur het.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Koei en kalf gestroop vir horings
Koei en kalf gestroop vir horings ’n Witrenosterkoei het byna 500 m ver gevlug nadat stropers haar kalf vir sy horing doodgemaak het, voordat sy ingehaal en ook doodgeskiet is.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:33© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Botha en Kasrils verskil oor Ystervrou
Botha en Kasrils verskil oor Ystervrou Die omvang van ideologiese verdelingslyne gedurende die Koue Oorlog het geblyk uit die uiteenlopende reaksies van oudministers Pik Botha en Ronnie Kasrils op die dood van Margaret Thatcher.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba se lyfwag hardloop wêreld plat
Madiba se lyfwag hardloop wêreld plat Rory Steyn (49) het onlangs lid geword van die eksklusiewe klub wie se lede almal ’n marathon op elke vasteland voltooi het.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Beamptes moet hulself verdedig’
‘Beamptes moet hulself verdedig’ “As jy bid, dan begrawe ons jou,” het Butana Komphela gister op ’n media-ontbyt voor die provinsiale misdaadvoorkomingsberaad, gesê.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:32© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Valke se vlerke geknip
Valke se vlerke geknip Die lugmag se pronkkunsvliegspan, die Silwer Valke, het die jongste slagoffers geword van die nypende begrotingstekorte in die weermag.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:31© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Bestes hoef nie regters te word’
‘Bestes hoef nie regters te word’ “Die beste van die beste hoef nie volgens die Grondwet as regters aangestel te word nie”.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jansen ‘moet sy woorde terugtrek’
Jansen ‘moet sy woorde terugtrek’ Die kantoor van pres. Jacob Zuma neem ernstig aanstoot oor die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan Jansen, se uitsprake.
Woensdag, 10 April 2013, 06:36:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma se eis teen Rapport geskrap
Zuma se eis teen <em>Rapport</em> geskrap Pres. Jacob Zuma se eis van R5 miljoen teen die Sondagkoerant Rapport vir naamskending is met koste van die hand gewys.
Woensdag, 10 April 2013, 06:22:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Zuma se eis teen Rapport geskrap
Zuma se eis teen Rapport geskrap Pres. Jacob Zuma se eis van R5 miljoen teen die Sondagkoerant Rapport vir naamskending is met koste van die hand gewys.
Woensdag, 10 April 2013, 06:22:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
ANC bring hulde aan Hani
ANC bring hulde aan Hani Die ANC het aan Chris Hani, ontslape hoofsekretaris van die SAKP, hulde gebring op die 20ste herdenking van sy dood.
Woensdag, 10 April 2013, 06:22:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hani se weduwee 'soek steeds na waarheid'
Hani se weduwee 'soek steeds na waarheid' Limpho Hani, weduwee van Chris Hani, he gesê sy soek 20 jaar ná die sluipmoordaanval op haar man steeds na die waarheid oor sy dood.
Woensdag, 10 April 2013, 05:16:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man op parool verkrag glo 92-jarige
Man op parool verkrag glo 92-jarige 'n Man wat op parool vry is, is in hegtenis geneem in verband met die verkragting van 'n 92-jarige vrou in Mmakau.
Woensdag, 10 April 2013, 05:16:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Derby-Lewis wil sê hy is jammer
Derby-Lewis wil sê hy is jammer Twintig jaar ná die moord op Chris Hani wil Clive Derby-Lewis (77) persoonlik vir Limpho Hani, weduwee van die vermoorde SAKP-leier, om verskoning vra, het Marius Coertze, sy prokureur, gister gesê.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:41:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Nie net bestes regters’
‘Nie net bestes regters’ Die “beste van die beste” hoef nie volgens die Grondwet as regters aangestel te word nie.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:41:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Voëlgriep slaan opnuut toe in SA se volstruisbedryf
Voëlgriep slaan opnuut toe in SA se volstruisbedryf ’n Nuwe terugslag het die volstruisbedryf in die Klein-Karoo getref deurdat volstruise op ’n plaas naby Oudtshoorn positief vir die H5N2-virus (voëlgriep) getoets is.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:41:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek is skuldig, u edele’ – Brown
‘Ek is skuldig, u edele’ – Brown Altesaam agt jaar ná sy inhegtenisneming het J. Arthur Brown gister sy pleit op twee aanklagte van be­drog, waarby mil­joene rande betrokke is, van onskuldig na skuldig verander.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:41:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Stel beste kandidaat aan’
‘Stel beste kandidaat aan’ Dit is “gesonde verstand” en rasioneel dat die beste kandidaat, ten spyte van ras of geslag, ’n pos op die regbank moet kry.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:41:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma se eis teen Rapport verwerp
Zuma se eis teen Rapport verwerp ’n Lastereis van R5miljoen wat pres. Jacob Zuma vroeër teen Rapport aanhangig gemaak het, is met koste van die hand gewys nadat hy versuim het om gehoor te gee aan ’n tussentydse hofbevel in die geding.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:41:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sampie Terreblanche het water op die long
Sampie Terreblanche het water op die long Die ekonoom prof. Sampie Terreblanche sterk in die Stellenbosch Mediclinic aan nadat ’n ribbesering daartoe gelei het dat hy water op sy linkerlong ontwikkel het.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:41:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ace se koninkryk’ bespreek
‘Ace se koninkryk’ bespreek Die herafbakeningsraad hou vandag hier ’n sitting waar inwoners insette kan lewer oor die voorgestelde samesmelting van die Ngwathe- en Metsimaholo-munisipaliteite.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:26:13© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jhb het planne vir infrastruktuur
Jhb het planne vir infrastruktuur Johannesburg het groot planne vir beleggings in infrastruktuur oor die volgende paar jaar om die stad ekonomies en ruimtelik te omskep.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:25:24© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
MRK lewer uitspraak oor Creare
MRK lewer uitspraak oor Creare Die Creare-opleidingsentrum in Bloemfontein is deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) aan die skending van menseregte skuldig bevind.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:25:19© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kragstasie sal nie ontsier nie
Kragstasie sal nie ontsier nie Die beplande hidro-elektriese kragstasie wat vir die Augrabies Nasionale Park beplan word, sal nie die Augrabies-waterval ontsier nie.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:25:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mynskag word gesluit
Mynskag word gesluit Die vakbond Solidariteit betreur die beplande aflegging van sowat 3000 werkers by Sibanye Gold se Beatrix-Wesmyn in Welkom, maar bevestig dat die mynmaatskappy nie veel kon doen om die afleggings te verhinder nie.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:25:18© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Buitelanders vlug voor protesoptog
Buitelanders vlug voor protesoptog Talle buitelanders in Zamdela by Sasolburg het gister hul winkels ontruim en gesluit uit vrees vir xenofobiese aanvalle tydens vandag se protesoptog in Sasolburg.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:23:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hyskraan moet eers bly lê, sê arbeid
Hyskraan moet eers bly lê, sê arbeid Die departement van arbeid het gistermiddag ’n stokkie gesteek voor pogings om ’n mobiele hyskraan wat by die Golden Walk-winkelsentrum in Germiston omgetuimel het, weer regop te kry.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Amor val van trap, kry 6 steke in die ken
Amor val van trap, kry 6 steke in die ken “Ek was doodmoeg, uitgeput en gestres. Dit het my van die trap laat val.”
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Identikits in hof bevraagteken
Identikits in hof bevraagteken Die staat steun slegs op die feit dat Bernadette Hall haar man se vermeende moordenaars tydens ’n parade uitgeken het om hul skuld te bewys.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hy draf marathon op elke vasteland
Hy draf marathon op elke vasteland Rory Steyn (49), ’n voormalige lyfwag van oudpres. Nelson Mandela, het onlangs lid geword van die eksklusiewe klub wie se lede almal ’n marathon op elke vasteland voltooi het.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Laat Mandela tog alleen,’ pleit Jansen
‘Laat Mandela tog alleen,’ pleit Jansen Madiba is soos ’n oupa. Jy is lief vir hom, maar jy weet hy moet die een of ander tyd doodgaan.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma se eis teen ‘Rapport’ geskrap
Zuma se eis teen ‘Rapport’ geskrap ’n Lastereis van R5 miljoen wat pres. Jacob Zuma vroeër teen Rapport ingestel het, is met koste van die hand gewys nadat hy versuim het om gehoor te gee aan ’n tussentydse hofbevel in die geding.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Prof. Sampie loop eregradedag mis
Prof. Sampie loop eregradedag mis Die ekonoom prof. Sampie Terreblanche sterk in ’n private hospitaal in Stellenbosch aan nadat ’n ribbesering water op sy linkerlong veroorsaak het.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ou naamborde blitsig weg
Ou naamborde blitsig weg As dienslewering in Tshwane ook so vinnig kon wees... Dit is opposisiepartye se reaksie nadat die Tshwane-metro nie op hom laat wag het nie om die ou straatname te verwyder.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man gee hom oor ná seun omgery is
Man gee hom oor ná seun omgery is Die man wat daarvan aangekla word dat hy ’n jong misdaadslagoffer op die N12-snelweg by Benoni raak gery en toe van die toneel gevlug het, is gistermiddag op borgtog van R5 000 vrygelaat.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
18 jaar vir moord op weerlose plaasvrou
18 jaar vir moord op weerlose plaasvrou Dit was ’n gewetenlose moord op ’n weerlose vrou. So het streeklanddros André Geldenhuys ’n moordenaar geroskam voordat hy hom Maandag vir 18 jaar tronk toe gestuur het weens die moord op Elise “Saar” Holtzhausen (64).
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Blokkie vir blokkie troos hulle slagoffers
Blokkie vir blokkie troos hulle slagoffers ’n Droom oor ’n huis wat brand en kinders wat verskriklik huil was God se manier om ’n vrou van Roodepoort te wys hoe sy brandslagoffers kan help.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Huise oorstroom: Ingryping gevra
Huise oorstroom: Ingryping gevra Die DA gaan Clifford Motsepe, LUR vir samewerkende regering in Limpopo, vra om in te gryp by Hop-huise buite Mokopane (Potgietersrus) wat die afgelope agt jaar gereeld oorstroom.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Weermag oorhandig vier se oorskot
Weermag oorhandig vier se oorskot Die weermag het die oorskot van vier van die vyf soldate wat einde Maart in ’n helikopter­ongeluk in die Krugerwildtuin dood is gister op die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria aan hul families oorhandig.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Silwer Valke se vlerke geknip
Silwer Valke se vlerke geknip Die lugmag se pronkkunsvliegspan, die Silwer Valke, het die jongste slagoffers van die nypende begrotingstekorte in die weermag geword.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Noorse student op Vlaeberg verkrag
Noorse student op Vlaeberg verkrag ’n Noorse uitruilstudent (19) is die naweek op Vlaeberg beroof en verkrag.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema: Aansoek in hof eers gelos
Malema: Aansoek in hof eers gelos Die hofaansoek dat Julius Malema aan minagting van ’n hofbevel skuldig bevind moet word, is gister aan die hofrol onttrek, maar kan later aangehoor word.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma, Zim-verslag: Blad na hoofregter
Zuma, Zim-verslag: Blad na hoofregter Ná vyf jaar se gesukkel en suksesvolle gedinge in vier howe eis die koerant Mail & Guardian (M&G) nou in stukke by die hoofregter dat pres. Jacob Zuma se “vertragingstaktiek” oor ’n verslag van die verkiesing in 2002 in Zimbabwe “haastig tot ’n
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
York Timbers beboet oor onwettige padbou
York Timbers beboet oor onwettige padbou York Timbers, een van die grootste bosboumaatskappye in Suid-Afrika, is ver­lede week swaar beboet weens ’n oortreding van Wet op Nasionale Omgewingsbestuur.
Dinsdag, 9 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Storm oor spogmotor vir munisipale speaker
Storm oor spogmotor vir munisipale speaker Die Aganang-munisipaliteit in Limpopo het bewerings ontken dat 'n spogmotor vir die munisipaliteit se speaker op onreëlmatige wyse gekoop is.
Dinsdag, 9 April 2013, 15:58:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Voëlgriep steek weer kop uit in Oudtshoorn
Voëlgriep steek weer kop uit in Oudtshoorn Die opheffing van ’n verbod op die uitvoer van volstruisvleis het ’n terugslag gekry met die voorkoms 'n voëlgriepvirus op ’n plaas by Oudtshoorn.
Dinsdag, 9 April 2013, 15:58:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Derby-Lewis vra wéér parool
Derby-Lewis vra wéér parool Die veroordeelde moordenaar van die SAKP-leier Chris Hani gaan wéér aansoek doen om mediese parool omdat hy al byna 20 jaar lank in die tronk is.
Dinsdag, 9 April 2013, 15:58:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ek stort nie trane oor Thatcher – oudminister
Ek stort nie trane oor Thatcher – oudminister Pallo Jordan, 'n voormalige kabinetsminister, het glo die dood van die voormalige Britse premier Margaret Thatcher verwelkom.
Dinsdag, 9 April 2013, 15:58:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man brand in motor dood
Man brand in motor dood 'n Man is dood toe sy motor aan die brand geslaan het terwyl hy ná 'n ongeluk agter die stuurwiel vasgepen was.
Dinsdag, 9 April 2013, 14:35:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verkragter sit lewenslank
Verkragter sit lewenslank 'n Man is tot lewenslange tronkstraf gevonnis ná hy 'n 56-jarige vrou in Ondendaalsrus verkrag het en haar van haar juwele beroof het.
Dinsdag, 9 April 2013, 13:30:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Seun (11) verskyn oor moord
Seun (11) verskyn oor moord 'n Seun van 11 jaar oud het in die Humansdorp-landdroshof verskyn in verband met die moord op 'n sesjarige kind.
Dinsdag, 9 April 2013, 13:30:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Motshekga verbreek swye oor sloerstaking
Motshekga verbreek swye oor sloerstaking Die onderwysvakbond Sadou se oproep vir Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se bedanking is betreurenswaardig.
Dinsdag, 9 April 2013, 12:26:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Presidensie kap terug oor Jansen se uitlatings
Presidensie kap terug oor Jansen se uitlatings Die presidensie het in 'n sterk bewoorde verklaring gesê hy verwerp aantygings dat die land mislei word oor die toestand van oudpres. Mandela.
Dinsdag, 9 April 2013, 12:26:50© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Alle SA soldate in SAR is tuis
Alle SA soldate in SAR is tuis Al die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) ontplooi is, is onttrek en terug op tuisbodem, sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.
Dinsdag, 9 April 2013, 12:01:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Alle soldate uit SAR terug
Alle soldate uit SAR terug Alle Suid-Afrikaanse soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek ontplooi was, is weer veilig terug by die huis, het die SANW gesê.
Dinsdag, 9 April 2013, 11:05:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Stropers teiken nou volstruise
Stropers teiken nou volstruise Die steierende volstruisbedryf word geteister deur stropers wat in die nag in velde rondkruip en die vere van die voëls uitpluk.
Dinsdag, 9 April 2013, 11:05:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema-saak van die hofrol verwyder
Malema-saak van die hofrol verwyder Die saak van minagting van die hof teen Julius Malema is om 'n onbekende rede van die hofrol verwyder.
Dinsdag, 9 April 2013, 09:55:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Selebi ondergaan operasie
Selebi ondergaan operasie Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi sal vandeesweek 'n hartverwante operasie ondergaan, het 'n kennis bekend gemaak.
Dinsdag, 9 April 2013, 09:33:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soldate se oorskot aan families oorhandig
Soldate se oorskot aan families oorhandig Die oorskot van vyf soldate wat in 'n helikopterongeluk in die Krugerwildtuin gesterf het, sal aan hul families oorhandig word.
Dinsdag, 9 April 2013, 08:49:56© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Perlemoen-verdagte vlug landuit
Perlemoen-verdagte vlug landuit 'n Tweede verdagte in 'n perlemoensaak word deur Interpol gesoek nadat hy toegelaat is om na China te reis en nie weer na SA teruggekeer het nie.
Dinsdag, 9 April 2013, 07:36:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Uitruilstudent in Kaapstad verkrag
Uitruilstudent in Kaapstad verkrag 'n Noorweegse uitruilstudent is die naweek op Seinheuwel in Kaapstad deur gewapende rowers verkrag ná hulle haar vriend vasgebind het.
Dinsdag, 9 April 2013, 07:36:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Metrorail-passasier deur wag aangerand
Metrorail-passasier deur wag aangerand 'n Video wat by 'n stasie geneem is, wys hoe 'n veiligheidswag van Metrorail 'n passasier aanrand wat sonder 'n kaartjie op 'n trein betrap is.
Dinsdag, 9 April 2013, 07:36:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wanbestuur in Oos-Kaap kos miljoene
Wanbestuur in Oos-Kaap kos miljoene 'n Ondersoek na salarisuitbetalings by die Mhlontlo-munisipaliteit het finansiële wanbestuur blootgelê wat miljoene rande beloop.
Dinsdag, 9 April 2013, 06:51:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Boetes kom vir passasiers wat nie vasgordel
Boetes kom vir passasiers wat nie vasgordel Veldtogte gaan binnekort van stapel gestuur word om te verseker dat passasiers, insluitende mense op die agterste sitplek, hulself vasgordel.
Dinsdag, 9 April 2013, 06:27:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema terug in die hof oor hy nie bates verklaar
Malema terug in die hof oor hy nie bates verklaar Die kurators van Julius Malema se boedel sal binnekort 'n hofaansoek indien om hom te laat vervolg vir minagting van die hof.
Dinsdag, 9 April 2013, 05:19:11© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tatane se vroue eis van minister
Tatane se vroue eis van minister Die laaste skoot in die Andries Tatane-sage van Ficksburg het nog nie geklap nie.
Dinsdag, 9 April 2013, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
OB hou weer Ace-verslag terug
OB hou weer Ace-verslag terug Die opposisiepartye in die Vrystaat het hul kommer en teleurstelling uitgespreek dat die OB die uitreiking van die verslag oor die ondersoek na premier Ace Maga-shule se omstrede Operasie Hlasela weer uitgestel is.
Dinsdag, 9 April 2013, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paramedici met dood gedreig
Paramedici met dood gedreig Ambulanspersoneel van Welkom moes traumabehandeling kry nadat hulle op ’n vals oproep gereageer en in Hanipark hier met die dood gedreig en beroof is.
Dinsdag, 9 April 2013, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Neusbreuk dalk Joubert se ergste
Neusbreuk dalk Joubert se ergste Dit is nie juis asof sy neus reguit was voordat die wedstryd begin het nie, het Ernst Joubert gesê oor ’n besering wat taamlik algemeen is vir hom.
Dinsdag, 9 April 2013, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mosambiekse vrou in hof oor 25kg tik
Mosambiekse vrou in hof oor 25kg tik ’n Mosambiekse vrou wat na bewering meer as 20 aliasse het, het gister in die streekhof verskyn nadat daar na bewering verlede jaar 25kg tik van ongeveer R10 miljoen in haar bagasie op ’n passasiersbus gevind is.
Dinsdag, 9 April 2013, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
AfriForum wil Bhm-tak stig; onreëlmatighede aanpak
AfriForum wil Bhm-tak stig; onreëlmatighede aanpak Die burgerregte-organisasie AfriForum stig eersdaags ’n tak op die dorp wat onreël­matighede binne die Dihlabeng-munisipaliteit sal aanpak en sal help toesien dat dié munisipaliteit sy pligte teenoor die gemeenskap nakom.
Dinsdag, 9 April 2013, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Padverkeerbestuur: Agentskap gaan ontbind word
Padverkeerbestuur: Agentskap gaan ontbind word Die agentskap wat daarvoor verantwoordelik is om paaie in die land te bestuur en te beveilig, gaan ontbind word omdat hy nie die laaste tien jaar “sy doel vervul het nie”.
Dinsdag, 9 April 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sien padsterftesyfer as ‘makrostralers wat val’
Sien padsterftesyfer as ‘makrostralers wat val’ Suid-Afrika se padsterftesyfers kan vergelyk word met ’n makrostraler wat maandeliks neerstort en waarin sowat 1200 mense sterf.
Dinsdag, 9 April 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rugbymoord: Borgtog vir beskuldigdes
Rugbymoord: Borgtog vir beskuldigdes Vier mans wat aangekla word van die moord op ’n rugby-ondersteuner is gister in die landdroshof hier elk op borgtog van R5000 vrygelaat.
Dinsdag, 9 April 2013, 03:55:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister maan motoriste
Minister maan motoriste Suid-Afrikaanse motoriste dink nie dis belangrik om veiligheidsgordels te dra nie, sê Ben Martins, minister van vervoer.
Maandag, 8 April 2013, 20:40:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Derby-Lewis bly agter tralies
Derby-Lewis bly agter tralies Clive Derby-Lewis (74), wat le­wenslange tronkstraf uitdien vir die moord op die SAKP-leier Chris Hani, se aansoek om mediese parool het misluk.
Maandag, 8 April 2013, 20:40:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bobbejane ‘babbel’ die hele tyd
Bobbejane ‘babbel’ die hele tyd Die vriendelike klapgeluide wat Gelada-bobbejane met hul lippe maak, is die naaste “gepraat” wat nog aan spraak opgespoor is.
Maandag, 8 April 2013, 20:40:46© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oud-Bok dalk gou ontslaan
Oud-Bok dalk gou ontslaan Johan de Bruyn (65) word moontlik vandag uit die hospitaal ontslaan nadat hy vir meer as ’n week vir maagbloeding behandel is.
Maandag, 8 April 2013, 20:40:45© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Borgtog vir vier ná rugbymoord
Borgtog vir vier ná rugbymoord Vier mans wat aangekla word van die moord op ’n rugbyondersteuner is gister in die landdroshof hier elk op borgtog van R5000 vrygelaat.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zuma ontplooi nog 220 troepe
Zuma ontplooi nog 220 troepe Kort ná die dood van 13 Suid-Afrikaanse soldate in gevegte in die Sentraal-Afrikaanse Republiek, het pres. Jacob Zuma die ontplooiing van 220 Suid-Afrikaanse soldate in die Indiese Oseaan goedgekeur.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ystervrou ‘het haar stempel afgedruk’
Ystervrou ‘het haar stempel  afgedruk’ Hoewel hy destyds aan die ontvangkant van Margaret Thatcher was toe sy die Britse premier was, het hy met hartseer van haar dood verneem, het die ANC gister gesê.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jansen ontken woorde
Jansen ontken woorde Die rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), prof. Jonathan Jansen, se uitspraak dat oudpres. Nelson Mandela liewer moet sterf, het gister wye reaksie ontlok.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:25© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA oorstelp oor RiRi
SA oorstelp oor RiRi Gister is uiteindelik bevestig wat baie mense reeds geweet het. Die Barbadaanse popster Robyn Rihanna Fenty, beter bekend as Rihanna, kom in Oktober Suid-Afrika toe.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pik onthou Maggie, die rose én die piksoen op haar wang
Pik onthou Maggie, die rose én die piksoen op haar wang Botha het by navraag sy goeie verhouding bevestig en trouens erken hy het haar ’n baie aantreklike vrou gevind.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ethiopiese bobbejane ‘praat’ byna
Ethiopiese bobbejane ‘praat’ byna Die vriendelike klapgeluide wat gelada-bobbejane met hul lippe maak, is die naaste “gepraat” wat nog aan spraak opgespoor is.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
RTMC het in 10 jaar nie ‘sy doel vervul’
RTMC het in 10 jaar nie ‘sy doel vervul’ Die agentskap wat daarvoor verantwoordelik is om paaie in die land te bestuur en te beveilig, gaan ontbind word omdat hy nie die afgelope 10 jaar “sy doel vervul” het nie.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pretorius se huis op Voëlklip lok talle
Pretorius se huis op Voëlklip lok talle Wyle Herman Pretorius se luukse vakansiehuis op Hermanus het ’n “uitsonderlike groot hoeveelheid” nuuskieriges én voornemende kopers gelok wat oor dié duur drumpel gaan loer het.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Miljoene van polisie geëis oor Tatane
Miljoene van polisie geëis oor Tatane Die minister van polisie gaan R6,5miljoen opdok as die twee vroue in die lewe van wyle Andries Tatane hul sin in die Vrystaatse hooggeregshof kry.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wittes ‘kan nie weggewens word’
Wittes ‘kan nie weggewens word’ ’n Besprekingsdokument waarin die Regterlike Dienskommissie (RDK) onder skoot kom omdat hy glo wit regslui met aanstellings benadeel, het gister wye steun ontlok.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jong man se appèl teen moorduitspraak slaag
Jong man se appèl teen moorduitspraak slaag ’n Seun wat as 15-jarige kind in 2003 sewe jaar tronkstraf (waarvan twee jaar opgeskort is) gekry het weens moord, se appèl teen sy skuldigbevinding en vonnis het gister in die appèlhof geslaag.
Maandag, 8 April 2013, 20:32:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hof bring kinders, oues niks in die sak
Hof bring kinders, oues niks in die sak Die grootste krisis sedert hul stigting staar vrywillige welsynsorganisasies in die Vrystaat in die gesig. Daar is byvoorbeeld net nie meer genoeg geld om al die kinders in kinderhuise behoorlik kos te gee nie.
Maandag, 8 April 2013, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA Vloot wil beheer oor skeepswerf kry
SA Vloot wil beheer oor skeepswerf kry As die Suid-Afrikaanse Vloot glo hy moet weer beheer oor die skeepswerf by Simonstad verkry, moet die minister van verdediging dit ernstig oorweeg.
Maandag, 8 April 2013, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oudhede op kampus gekry
Oudhede op kampus gekry Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), bekend om sy argeologiese opgrawings, kon nie sy geluk glo toe ’n stortingsterrein van geskiedkundige Johannesburgse oudhede uit die vroeë 1900’s op die hoofkampus in Braamfontein ontdek is nie.
Maandag, 8 April 2013, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.