Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Botsing op Moloto eis 3, beseer talle
Botsing op Moloto eis 3, beseer talle ’n 14-jarige meisie het gister die nooddienste by ’n ongelukstoneel op die Molotopad, net buite Pretoria, gesmeek om haar ma te red.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Die oorsaak van misdaad is verveling en armoede’
‘Die oorsaak van misdaad is verveling en armoede’ Wanbestuur van geld deur provinsiale en munisipale regerings is die rede vir die toename in misdaad.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tshwane huur tydelike grafgrawers
Tshwane huur tydelike grafgrawers Die NBOV het ’n dringende hof­bevel gekry nadat familielede van afgestorwenes verlede week ná die Paasnaweek self moes inspring om grafte te grawe.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Happy Sindane ter ruste gelê in M’langa
Happy Sindane ter ruste gelê in M’langa Die diens, wat in Ndebele was, was vol lofprysing vir die jong man “wat op ’n ongelukkige manier dood is”.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Odendal HAT groot invloed op Afrikaans
Odendal HAT groot invloed op Afrikaans Een van Suid-Afrika se voorste taalkenners en voormalige hoofredakteur van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) is oorlede.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man swaai gevriesde arm in die lug rond
Man swaai gevriesde arm in die lug rond ’n Sakeman en sy vrou van Makhado is in hegtenis geneem weens die beweerde moetie-moord op ’n Pakistanse vrou wie se afgesnyde arm in ’n vrieskas in hul winkel gekry is.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oupa (59) vermoor
Oupa (59) vermoor Aanvallers het ’n ouerpaar voor hul kinders, wat saam met hulle in die bed geslaap het, deur die bene geskiet.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vermiste mamba gevind én gedoop
Vermiste mamba gevind én gedoop Houdini, soos die mamba nou genoem word, is gistermiddag gewaar waar hy op ’n muur in die diensgebied van die reptielpark seil.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kankerkind byt spit af
Kankerkind byt spit af Duisende rande wat op 30 November tydens ’n plegtigheid by Jock & Java in Ferreirastraat ingesamel is, het na bewering nooit by die kind uitgekom nie.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Perd heet Penny ná drama in Kliprivier
Perd heet Penny ná drama in Kliprivier ’n Perd wat ure lank in stroomversnellings vasgevang was en water moes trap, is deur haar redders na die swemsensasie Penny Heyns gedoop.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Ek wens Madiba wil sterf’
‘Ek wens Madiba wil sterf’ “Sy boodskap het gesentreer om die afwesigheid van leierskap in Suid-Afrika. Dit wat hy gesê het, is voorbeelde.”
Sondag, 7 April 2013, 22:16:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA renjaer kry R2 m. ná firma nie borgskap gee
  Bosal Afrika is deur die hooggeregshof in Pretoria gelas om die renjaer Peter Lindenberg R2,76 miljoen te betaal omdat die maatskappy nie ’n borgskap nagekom het nie.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA se polisie-ratio beter as in die VSA
SA se polisie-ratio beter as in die VSA “Ons vergelyk goed met die beste ter wêreld. Ons het byvoorbeeld net soveel polisielede as Brittanje en is selfs effens beter daaraan toe as die VSA.”
Sondag, 7 April 2013, 22:16:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Lewenslank vir pa wat sy 2 dogters verkrag
Lewenslank vir pa wat sy 2 dogters verkrag ’n Pa van Limpopo wat sy twee minderjarige dogters die afgelope sewe jaar verkrag het, is twee keer lewenslank tronk toe gestuur.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hop: 5% van huise herstel
Hop: 5% van huise herstel “Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) is besig met ondersoeke en as ons slordige werk vind, neem ons dit met die kontrakteurs op. Ons doen dan ook nie weer met hulle sake nie.”
Sondag, 7 April 2013, 22:16:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Flint leef! Net drie pote pla hom min
Flint leef! Net drie pote pla hom min Flint is in Mei verlede jaar in die weste van Pretoria deur ’n motor raak gery. Sy eienaars kon nie vir ’n veearts betaal nie en Flint het met ’n gebreekte been rondgeloop.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Skool gee dié gestremdes hoop
Skool gee dié gestremdes hoop Alle leerlinge by dié skool is serebraal, fisiek of verstandelik gestremd, het genetiese of nageboortelike afwykings of het breinskade opgedoen.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Helde se siel leef voort’
‘Helde se siel leef voort’ “Hy het soos ’n ware held baklei. Hy het gesterf terwyl hy ons verbintenis tot vrede en standvastigheid verdedig het."
Sondag, 7 April 2013, 22:16:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Akteurspaar trek Kaap toe ná byna 50 j. in Pta
Akteurspaar trek Kaap toe ná byna 50 j. in Pta Die akteurspaar Carel Trichardt en Petru Wessels het bykans 50 jaar se besittings en herinneringe om op te pak vir wanneer hulle Pretoria volgende maand vir Somerset-Wes verruil.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vloedskade hou besoekers weg van Limpopo se oorde
Vloedskade hou besoekers weg van Limpopo se oorde Net 5 538 mense het die Paasnaweek van dié oorde besoek in vergelyking met 10 403 besoekers verlede jaar in die ooreenstemmende tyd.
Sondag, 7 April 2013, 22:16:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dok Craven, Slang en die ‘toets’ op CoetzenburgVoor die wedstrydNá Slang se tweekuns
Dok Craven, Slang en die ‘toets’ op CoetzenburgVoor die wedstrydNá Slang se tweekuns Hul formidabele pak voorspelers was veronderstel om die Maties “sag te maak” voordat hulle die bal sou “rondgooi” om só hul 50ste wedstryd agtereenvolgens te wen.
Sondag, 7 April 2013, 21:10:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Travel Channel maak ’n Kaapse draai
Travel Channel maak ’n Kaapse draai Aanhangers van DStv se Travel Channel kan uitsien na ’n motorfietsreis van Johannesburg na die Moederstad wat na verwagting in Desember vanjaar uitgesaai sal word.
Sondag, 7 April 2013, 21:10:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Feesbestuur ‘versigtig optimisties’
Feesbestuur ‘versigtig optimisties’ Ten spyte van reën en die hoë brandstofprys wat feesgangers kon afskrik, is die Absa KKNK se bestuur tevrede met hoe die fees afgeloop het.
Sondag, 7 April 2013, 21:10:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaktus op Vlaktes sluit KKNK op hoë noot
Kaktus op Vlaktes sluit KKNK op hoë noot “Soet slaap sonder sonde, vanaand...” Met die woorde uit hul liedjie ‘Tiny Town’ het Francois van Coke, Fokofpolisiekar se sanger, Saterdagaand die rockkonsert Kaktus op die Vlaktes, en daarmee ook vanjaar se Absa KKNK, afgesluit.
Sondag, 7 April 2013, 21:10:12© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vermiste swart mamba weer veilig op hok
Vermiste swart mamba weer veilig op hok Die ontsnapte swart mamba van die Nasionale Dieretuin in Pretoria is teruggevind.
Sondag, 7 April 2013, 21:10:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Winkeleienaar in Strand geskiet
Winkeleienaar in Strand geskiet ’n Man van die Strand is gistermiddag voor sy drankwinkel deur drie mans oorval, doodgeskiet en van duisende rande beroof.
Sondag, 7 April 2013, 21:10:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou met helikopter van Leeukop gered
Vrou met helikopter van Leeukop gered ’n Vrou wat gister 5m ver op Leeukop geval het, is daarna onderaan ’n helikopter in ’n reddingsmandjie na veiligheid gebring.
Sondag, 7 April 2013, 21:09:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Afrikaans verloor ‘taalbul’
Afrikaans verloor ‘taalbul’ Een van Suid-Afrika se voorste taalkenners en voormalige hoofredakteur van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) is oorlede.
Sondag, 7 April 2013, 21:09:55© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ballonneman worstel met wind en weer
Ballonneman worstel met wind en weer ’n Windbuks wat nie gewerk het nie, ’n olieboot wat uit die niet verskyn het en die elemente wat teen hom was.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ondersoek kom ná hysbak val
Ondersoek kom ná hysbak val Die departement van openbare werke het gister onder skoot gekom omdat hy “ten duurste na ministeriële ampswonings kan omsien, maar nie hysbakke in die parlement in stand kan hou nie”.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Familielid skiet glo Strandfontein-vrou
Familielid skiet glo Strandfontein-vrou ’n Vrou is met skietwonde na ’n hospitaal gehaas nadat daar Saterdag in haar huis in Strandfontein verskeie keer op haar geskiet is.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Manuel sal waarskynlik uittree – ontleder
Manuel sal waarskynlik uittree – ontleder Die kollig is opnuut op Trevor Manuel, minister in die presidensie, se politieke uurglas wat kan leegloop nadat die vakbond Nehawu hom gister oor sy “DA-neigings” gelooi het.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:44© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swak bouwerk kos nou R930m.
Swak bouwerk kos nou R930m. Sowat 5% van alle Hop-huise wat sedert 1994 in Suid-Afrika gebou is, moes herstel word.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Derby-Lewis kry weer nie mediese parool
Derby-Lewis kry weer nie mediese parool Clive Derby-Lewis (74), wat le­wenslange tronkstraf uitdien vir die moord op die SAKP-leier Chris Hani, se aansoek om mediese parool het misluk.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Mag hulle nooit vergeet word nie...’
‘Mag hulle nooit vergeet word nie...’ Hy was ’n “held wat vir sy land gesterf het”. Met dié woorde is sktr. Vusumzi Ngaleka, een van die 13 Suid-Afrikaanse soldate wat onlangs in die Sentraal-Afrikaanse Republiek gesterf het, die naweek in Khayelitsha begrawe.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:43© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisiekantoor of ‘luis’-tuiste?
Polisiekantoor of ‘luis’-tuiste? “As iemand wonder waar luise vandaan kom – dit is waar hulle uitbroei!”
Sondag, 7 April 2013, 21:08:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verken Hermanus sit-sit so
Verken Hermanus sit-sit so Van vandag af sal toeriste gebruik kan maak van Hermanus se gratis taxi-diens op ’n fiets – ’n nuwe inisiatief van die Overstrand-munisipaliteit.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nóg gevalle van nuwe soort voëlgriep
Nóg gevalle van nuwe soort voëlgriep China het al 20000 stuks pluimvee van kant gemaak en vang selfs voëls in parke in Sjanghai nadat ’n nuwe soort voëlgriep uitgebreek het.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Busse vol mense kom groet geliefde raadslid
Busse vol mense kom groet geliefde raadslid Busse vol inwoners, raadslede en munisipale amptenare het Saterdag hul laaste eer betoon aan ’n geliefde lid van die George-stadsraad.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Die seun met die goeie hart’ gegroet
‘Die seun met die goeie hart’ gegroet Die oomblik toe sy in Happy Sindane (28) se kamer staan, was haar oë vol trane.
Sondag, 7 April 2013, 21:08:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Goeie wense stroom in vir Madiba
Goeie wense stroom in vir Madiba Al meer boodskappe van ondersteuning vir oudpres. Mandela is voor sy huis in Houghton te sien, terwyl die media wag op nuus oor sy toestand.
Sondag, 7 April 2013, 13:05:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Houdini die mamba weer tuis
Houdini die mamba weer tuis Houdini, die swart mamba wat verlede maand by die Pretoria-dieretuin weggeraak het, is deur personeel van die dieretuin gevind.
Sondag, 7 April 2013, 13:05:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Malema weer hof toe
Malema weer hof toe Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, sal na verwagting dié week in die hof verskyn weens beweerde minagting van die hof.
Sondag, 7 April 2013, 12:09:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Soldate wél op pad na DRK, sê weermag
Soldate wél op pad na DRK, sê weermag Suid-Afrika sal wél soldate na die Demokratiese Republiek van die Kongo stuur as deel van 'n VN-mag, het die weermag bevestig.
Sondag, 7 April 2013, 10:48:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie vas oor arm in vrieskas
Drie vas oor arm in vrieskas Twee mans en 'n vrou is in hegtenis geneem ná 'n man skielik 'n menslike arm uit 'n vrieskas in 'n winkel in Makhado gepluk het.
Sondag, 7 April 2013, 09:45:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee brande woed in Jhb-middestad
Twee brande woed in Jhb-middestad Minstens een straat is vir verkeer gesluit terwyl twee aparte brande in die Johannesburgse middestad woed.
Sondag, 7 April 2013, 09:45:22© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verdagte steeds soek ná moord op sakeman
Verdagte steeds soek ná moord op sakeman Die polisie is steeds op soek na 'n verdagte in verband met die moord op die sakeman Nhlanhla Gasa, wie se lyk in die Tugela-rivier gevind is.
Sondag, 7 April 2013, 08:36:51© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oorlog woed voort teen stropers in Krugerpark
Oorlog woed voort teen stropers in Krugerpark Die oorlog teen stropers in die Krugerpark woed elke maand met meer intensiteit voort, maar min voortuigang word gemaak.
Sondag, 7 April 2013, 07:18:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Woordfees-debakel: Nóg 'n kop rol
Woordfees-debakel: Nóg 'n kop rol 'n Derde kop het die afgelope week gerol weens die debakel oor Kerkbode se onttrekking aan die Stellenbosse Woordfees.
Sondag, 7 April 2013, 07:18:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hysbak-ongeluk ondersoek
Hysbak-ongeluk ondersoek 'n Ondersoek is van stapel gestuur ná sewe mense beseer is toe 'n hysbak by 'n parlementsgebou buite werking geraak het.
Sondag, 7 April 2013, 06:14:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor padsterftesyfer oor Paasnaweek
Vrae oor padsterftesyfer oor Paasnaweek Syfers wat 'n daling vir dié jaar in die padsterftesyfer oor die Paasnaweek toon, weerspieël nie die werklikheid nie.
Sondag, 7 April 2013, 05:53:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
'Saru moet geweld by rugbywedstryde ondersoek'
'Saru moet geweld by rugbywedstryde ondersoek' Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) moet ‘n taakspan saamstel om onlangse gewelddadige voorvalle by Super-rugbywedstryde te ondersoek.
Saterdag, 6 April 2013, 13:00:43© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man doodgeskiet terwyl hy slaap
Man doodgeskiet terwyl hy slaap 'n Man in die Oos-Kaap is dood nadat hy verskeie kere deur sy kamervenster geskiet is terwyl hy geslaap het, het die polisie gesê.
Saterdag, 6 April 2013, 13:00:42© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nelson Mandela uit die hospitaal ontslaan
Nelson Mandela uit die hospitaal ontslaan Die voormalige president Nelson Mandela is uit die hospitaal ontslaan nadat hy nege dae daar deurgebring het, het die presidensie gesê.
Saterdag, 6 April 2013, 13:00:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sewe in hysbak van parlementsgebou beseer
Sewe in hysbak van parlementsgebou beseer Sewe skoonmakers wat kontrakwerk doen is beseer en later na 'n hospitaal geneem toe ‘n hysbak in 'n arlementsgebou ophou werk het.
Saterdag, 6 April 2013, 12:01:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Waaghals met ballonne land veilig
Waaghals met ballonne land veilig Die man wat ‘n tog van Robbeneiland na die vasteland met byna 200 heliumballonne aangepak het, het veilig op Sunset Beach in Kaapstad geland.
Saterdag, 6 April 2013, 11:31:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man styg op met 200 heliumballonne
Man styg op met 200 heliumballonne ‘n Man het opgestyg in sy poging om van Robbeneiland na Bloubergstrand te vlieg met behulp van byna 200 heliumballonnne.
Saterdag, 6 April 2013, 10:44:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SAR: Weermag sal nie dodetal verder ondersoek
SAR: Weermag sal nie dodetal verder ondersoek Die weermag sal nie bewerings ondersoek dat meer as 13 Suid-Afrikaanse soldate verlede maand in die SAR dood is nie.
Saterdag, 6 April 2013, 10:02:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Munisipaliteit wil miljoene vir McBride se regskoste verhaal
Munisipaliteit wil miljoene vir McBride se regskoste verhaal Die Ekurhuleni-munisipaliteit het prokureurs aangestel om R7,8 miljoen te verhaal wat hy vir Robert McBride se regskoste betaal het.
Saterdag, 6 April 2013, 09:02:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Diewe kom weg met 66 renosterhorings
Diewe kom weg met 66 renosterhorings Altesaam 66 renosterhorings is by ‘n boer van Limpopo gesteel wat onlangs sy renosters onthoring het om hulle teen stropers te beskerm.
Saterdag, 6 April 2013, 08:20:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jhb: R100 miljoen se kontrakte toegeken
Jhb: R100 miljoen se kontrakte toegeken Die stad Johannesburg het kontrakte vir dienste van byna R100 miljoen aan sy werknemers en staatsamptenare toegeken.
Saterdag, 6 April 2013, 07:59:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vlieg van Robbeneiland na Blouberg met ballonne
Man vlieg van Robbeneiland na Blouberg met ballonne ‘n Man gaan as deel van 'n fondsinsameling ‘n poging aanwend om met ballonne van Robbeneiland na die vasteland te vlieg.
Saterdag, 6 April 2013, 07:26:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Miljoene rande se dwelms in Maart onderskep
Miljoene rande se dwelms in Maart onderskep Sowat 90 kg dwelms met ‘n beraamde straatwaarde van net onder R27 miljoen is gedurende Maart by Suid-Afrikaanse doeanepunte onderskep.
Saterdag, 6 April 2013, 07:25:48© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Video: ‘Dis ’n verskriklike manier om te leef’
Video: ‘Dis ’n verskriklike manier om te leef’ ’n Swanger vrou met ’n tweejarige dogter, asook ’n ma van ’n 36 dae oue babaseun, tel onder die sowat 300 plakkers wat vrees hulle mag dalk binnekort dakloos wees.
Saterdag, 6 April 2013, 06:19:53© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Minister maan dié motoriste
Video: Minister maan dié motoriste Tot 90% van passasiers agterin voertuie dra nie sitplekgordels nie en kinders sit boonop op hul skote.
Saterdag, 6 April 2013, 06:17:51© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Drie sit lewenslank vir bendeverkragting
Drie sit lewenslank vir bendeverkragting Die Esikhawini-streekshof het aan drie mans lewenslange tronkvonnisse opgelê vir die bendeverkragting van ‘n vrou.
Saterdag, 6 April 2013, 05:44:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
12 soldate vandag begrawe
12 soldate vandag begrawe Twaalf van die 13 soldate van die SANW wat in die Sentraal-Afrikaanse republiek doodgeskiet is, se begrafnisse vind binnekort plaas.
Saterdag, 6 April 2013, 05:31:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Verkeersbeamptes vry ná voorval met boer
Verkeersbeamptes vry ná voorval met boer Vreugdekrete het gister hier in die hof opgegaan nadat landdros Theresa Monaledi die twee Moqhaka-verkeersmanne wat tereggestaan het weens beweerde korrupsie en aanranding, ontslaan en vrygespreek het.
Saterdag, 6 April 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sterkspruit-inwoners smeek Zille om hulp
Sterkspruit-inwoners smeek Zille om hulp Die desperate gemeenskap van Sterkspruit wat deur die krake van die Vrystaat en die Oos-Kaap val, het ná maande van erge onrus vir Helen Zille, DA-leier, gesmeek om te kom ingryp.
Saterdag, 6 April 2013, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Manuel gepak ná apartheid-uitlating
Manuel gepak ná apartheid-uitlating Die vakbond Nehawu het Trevor Manuel gepak oor sy uitlatings dat die regering nie langer apartheid kan blameer vir die staat se tekortkominge nie.
Saterdag, 6 April 2013, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ingrid Winterbach wen Hertzogprys tweede keer
Ingrid Winterbach wen Hertzogprys tweede keer Ingrid Winterbach word vanjaar die tweede keer met die Hertzogprys vir prosa bekroon.
Saterdag, 6 April 2013, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regering gee gif om boere in VS te help
Regering gee gif om boere in VS te help Plaagdoders en spuittoerusting is gister aan boere op Petrusburg deur die regering verskaf nadat ’n tweede plaag Afrika-kommandowurms op plase in die Vrystaat uitgebreek het.
Saterdag, 6 April 2013, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Madiba verbeter steeds
Madiba verbeter steeds Dokters hou oudpres. Nelson Mandela in die hospitaal omdat hulle wil seker maak dat hy sterk genoeg is wanneer hy huis toe gaan.
Saterdag, 6 April 2013, 03:45:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sterkspruit ontbied Helen Zille se hulp
Sterkspruit ontbied Helen Zille se hulp Desperate inwoners van Sterkspruit het ná maande van erge onrus vir Helen Zille, DA-leier, gesmeek om in te gryp.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA groep laat Jazzfees opvlam
SA groep laat Jazzfees opvlam Die Kaapstadse Internasionale Jazzfees lok vanjaar 38000 jazz-liefhebbers.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA glo kerk, nie vakbonde
SA glo kerk, nie vakbonde Suid-Afrikaners se vertroue in vakbonde het tussen die einde van 2011 en die einde van 2012 skerp gedaal.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bekende in Spaanse dansteater in Kaapstad oorlede
Bekende in Spaanse dansteater in Kaapstad oorlede Carolyn Holden, vir dekades bekend as ’n voorste eksponent van Spaanse dansteater en stigter en artistieke direkteur van die gerekende La Rosa-geselskap, is eergister oorlede.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisielid beledig glo Winnie se lyfwag
Polisielid beledig glo Winnie se lyfwag Volgens ’n verklaring wat Odendaal kort ná die voorval afgelê het, het Madikizela-Mandela uit die motor geklim en gesê: “Who the f—ck do you think you are? Who do you think you are?”
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jagter van SA by skou in Amerika vasgetrek oor luiperdtrofee
Jagter van SA by skou in Amerika vasgetrek oor luiperdtrofee ’n Professionele jagter wat in Suid-Afrika daarvan aangekla word dat hy by renosterstropery betrokke is, is in die VSA in hegtenis geneem weens omgewingsmisdade in dié land.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tot 90% van passasiers dra nie gordel
Tot 90% van passasiers dra nie gordel Tot 90% van passasiers agter in voertuie dra nie sitplekgordels nie en kinders sit boonop op hul skote.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Halfvoltooide Realcor-hotelgebou in Mei opgeveil
Halfvoltooide Realcor-hotelgebou in Mei opgeveil Die halfvoltooide Realcor-hotelgebou in Bloubergstrand, waarin beleggers sowat R650miljoen belê het, word in Mei opgeveil.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Kaktus’ weer in middedorp
‘Kaktus’ weer in middedorp Die Absa KKNK se rockkonsert Kaktus op die Vlaktes is vandag weer terug in die middedorp.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nederlandse platejoggie reg vir fees
Nederlandse platejoggie reg vir fees Nederland sit vanjaar sy beste voetjie voor by die KKNK en die Nederlandse ambassade het gehelp dat DJ Isis vanaand by Kaktus op die Vlaktes sal speel.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
As gevaar dreig, kies hasepad!
As gevaar dreig, kies hasepad! ’n Slim haas het ’n jagluiperd in die Dinokeng-natuurreservaat uitoorlê deur kortpad onder ’n bakkie deur te vat terwyl die vinnigste dier in die wêreld die ompad óm die bakkie gekies het.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man (26) beken glo twee moorde
Man (26) beken glo twee moorde Die man wat teregstaan op die moord van ’n verkeersbeampte en ’n motoris Woensdag in Lavender Hill, het glo ’n bekentenis oor dié misdade by die polisie gedoen.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisiehoof ‘moet vrygespreek word’
Polisiehoof ‘moet vrygespreek word’ Lt.kol. Maree Louw, Bredasdorp se polisiehoof, het gister in die streekshof hier op aanklag van roekelose en/of nalatige bestuur asook regsverydeling verskyn.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Coroma se deure landwyd gesluit
Coroma se deure landwyd gesluit Een van Suid-Afrika se grootste vervaardigers van motorhuisdeure is vandeesweek finaal gelikwideer.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ikeys-blad spyt oor artikel se ‘rassisme’
Ikeys-blad spyt oor artikel se ‘rassisme’ ’n “Meningspeiling” en meningstuk oor watter ras die aantreklikste is wat in ’n Kaapse studentekoerant verskyn het, maak steeds opslae.
Vrydag, 5 April 2013, 22:55:04© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Honger keer dat SA kan vorder’
‘Honger keer dat SA kan vorder’ Minstens 20miljoen mense in Suid-Afrika weet nie waar hul volgende bord kos vandaan gaan kom nie.
Vrydag, 5 April 2013, 22:25:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Stormers reg om Vrystaters teenstand te bied soos nog nooit
Stormers reg om Vrystaters teenstand te bied soos nog nooit Alle eer aan julle vir vier seges agtereenvolgens, maar ons gaan taaier teenstanders as dáárdie spul wees.
Vrydag, 5 April 2013, 22:25:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAR is ‘soos Marikana’
SAR is ‘soos Marikana’ Druk op die regering om ’n omvattende ondersoek te gelas na die ontplooiing van soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR), het gister toegeneem.
Vrydag, 5 April 2013, 22:25:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Vloot moet beheer kry’
‘Vloot moet beheer kry’ As die Suid-Afrikaanse Vloot glo hy moet weer beheer oor die skeepswerf by Simonstad verkry, moet die minister van verdediging dit ernstig oorweeg.
Vrydag, 5 April 2013, 22:25:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA kla oor duur huise vir ministers
DA kla oor duur huise vir ministers Die regering is gister weer oor die kole gehaal oor verbeterings van meer as R100miljoen aan ministers se ampswonings.
Vrydag, 5 April 2013, 22:25:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Winnie: Lyfwag ontken hy jaag
Winnie: Lyfwag ontken hy jaag “Who the f*ck do you think you are?” So het Winnie Madikizela-Mandela glo aan ao. Jannie Odendaal en konst. Abel Twala gevra toe hulle op 30 Desember 2010 die motor afgetrek het waarin sy met haar twee lyfwagte op die M1-noord gery het.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Transitorowers vlug binne oogwink
Transitorowers vlug binne oogwink Sowat agt booswigte het gisteroggend tydens ’n transitorooftog in die ooste van Pretoria in ’n oogwink met hul buit weggekom.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Videobeelde wys rowers wat op karplek toeslaan
Videobeelde wys rowers wat op karplek toeslaan Beeldmateriaal van rowers wat ’n motorhandelaar in Vanderbijlpark in Februarie besteel het, is nou deur die polisie beskikbaar gestel.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dokter, ek sien driedubbel!’
‘Dokter, ek sien driedubbel!’ Al lyk die identiese Van Heerden-drieling nie meer op ’n haar soos mekaar nie, het dié susters wel iets gemeen. Al drie het nou die titel dokter.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Bekyk sterftes in SAR soos Marikana’
‘Bekyk sterftes in SAR soos Marikana’ Druk op die regering om ’n omvattende ondersoek na die ontplooiing van soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) te gelas, het gister toegeneem.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Snelbus ry gou van Soweto na UJ, Wits, Sandton
Snelbus ry gou van Soweto na UJ, Wits, Sandton Die Johannesburgse metro tel die dae tot einde Junie, wanneer fase 1B van die Rea Vaya-snelbusdiens (BRT) in die stad in werking sal tree.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Madiba bly in hospitaal
Madiba bly in hospitaal Dokters hou oudpres. Nelson Mandela in die hospitaal omdat hulle seker wil maak dat hy sterk genoeg is wanneer hy huis toe gaan.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pta-landdros Nair neem as regter waar
Pta-landdros Nair neem as regter waar Hooflanddros Desmond Nair van Pretoria sal van Maandag vir drie maande as waarnemende regter in die hooggeregshof in Johannesburg werk.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wapens weg, toe teruggesit, ‘minag dooies’
Wapens weg, toe teruggesit, ‘minag dooies’ Die polisielede wat die wapens van myners wat in die Marikana-slagting doodgeskiet is, verwyder het en dit later teruggesit het, was kultureel minagtend.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Apartheid se skuld: ‘Manuel is skynheilig’
Apartheid se skuld: ‘Manuel is skynheilig’ Die National Education and Health Allied Workers’ Union (Nehawu) het Trevor Manuel gepak oor sy uitlatings dat die regering apartheid nie meer vir die staat se tekortkominge kan blameer nie.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VSA beboet SA jagter
VSA beboet SA jagter ’b Professionele jagter wat in Suid-Afrika van betrokkenheid by renosterstropery aangekla word, is in die VSA in hegtenis geneem en beboet weens omgewingsmisdade daar.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pietros (5) jubel omdat operasie vrees verjaag
Pietros (5) jubel omdat operasie vrees verjaag Klein Pietros Mokunke is opgewonde dat mense nou nie meer bang vir hom gaan wees nie.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klag oor wittes ‘aantreklikste’ is
Klag oor wittes ‘aantreklikste’ is Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ondersoek ’n klag teen ’n studentekoerant by die Universiteit van Kaapstad (UK) nadat dit ’n “meningspeiling” gepubliseer het waarin glo bevind is die meeste studente dink wit studente is aantreklike
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wits-kampus lewer skat op
Wits-kampus lewer skat op Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), bekend om sy argeologiese opgrawings, kon nie sy geluk glo nie toe ’n stortingsterrein met geskiedkundige Johannesburgse oudhede van die vroeë 1900’s op die hoofkampus in Braamfontein ontdek is.
Vrydag, 5 April 2013, 21:57:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Miljoene én miljoene
Miljoene én miljoene Minstens 20 miljoen mense in Suid-Afrika weet nie waar hul volgende bord kos vandaan gaan kom nie.
Vrydag, 5 April 2013, 21:54:54© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAR: Zuma het reg opgetree, sê presidensie
SAR: Zuma het reg opgetree, sê presidensie Die presidensie sê pres. Jacob Zuma het die korrekte stappe gevolg toe hy soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek ontplooi het.
Vrydag, 5 April 2013, 16:03:46© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Marikana: Vrae oor moord op sangoma
Marikana: Vrae oor moord op sangoma Die polisie se moontlike betrokkenheid by die moord op 'n sangoma van Marikana is by die Farlam-ondersoekkommissie in Rustenburg bespreek.
Vrydag, 5 April 2013, 15:27:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Facebook-verkragter se vonnis verkort
Facebook-verkragter se vonnis verkort Die sogenaamde Facebook-verkragter se vonnis vir verkragting en roof is in die Pietermaritzburg-hooggeregshof tot 30 jaar verkort.
Vrydag, 5 April 2013, 15:20:44© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Winnie se lyfwag vertel oor onderonsie
Winnie se lyfwag vertel oor onderonsie Jacob Monare, Winnie Madikizela-Mandela se lyfwag, het in die hof gesê ao. Jannie Odendaal het opgetree "soos ’n polisieman in die apartheidstyd".
Vrydag, 5 April 2013, 14:10:26© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man in hof vir moord op oud-Leeu
Man in hof vir moord op oud-Leeu ‘n Zimbabwiese man het in die Randburg-landdroshof verskyn in verband met die moord op die oud-rugbyspeler Johan Kemp.
Vrydag, 5 April 2013, 14:10:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Treinwaens beskadig in brand
Treinwaens beskadig in brand Drie treinwaens is beskadig in 'n brand naby 'n treinstasie in Kaapstad, het Mthuthuzeli Swartz, streekbestuurder van Metrorail, gesê.
Vrydag, 5 April 2013, 13:03:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oudredakteur nou ‘koerant-baas’
Oudredakteur nou ‘koerant-baas’ ’n Oudredakteur van Volksblad is nou ’n eksklusiewe “koerant-baas”.
Vrydag, 5 April 2013, 09:15:20© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
86 beseer in 2 ongelukke
86 beseer in 2 ongelukke 86 mense is Vrydag in twee ongelukke - in KwaZulu-Natal en aan die Rand - beseer.
Vrydag, 5 April 2013, 06:28:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ryk dele in Pretoria ‘kry ook aandag’
Ryk dele in Pretoria ‘kry ook aandag’ "Daarom kry buurte soos Brooklyn, Silver Lakes, Faerie Glen en Lynnwood byvoorbeeld kringtelevisiekameras om veiligheid te verhoog"
Vrydag, 5 April 2013, 04:16:43© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Families moet self spit
Families moet self spit Familielede van afgestorwenes in Pretoria moes ná die Paasnaweek self inspring om grafte te grawe omdat die stad se grafgrawers staak.
Vrydag, 5 April 2013, 04:07:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Teologiese skrywers vereer
Teologiese skrywers vereer Die Andrew Murray-prys vir Afrikaanse teologiese publikasies is toegeken aan prof. Ernst Conradie van die Universiteit van Wes-Kaapland en die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys vir Christelike en teologiese publikasies in enige amptelike taal van Suid-Afrik
Vrydag, 5 April 2013, 03:45:12© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Moordverdagte steeds op vrye voet
Moordverdagte steeds op vrye voet Terwyl die verhoorafwagtende moordverdagte Quewin Coetzee steeds op vrye voet is, het sy voormalige verloofde en ’n prokureur wat van die rol geskrap is, weer in die hof verskyn.
Vrydag, 5 April 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Hofaansoek kom teen regter Seriti
Hofaansoek kom teen regter Seriti Terry Crawford-Browne, wapentransaksie-aktivis, gaan ’n dringende hofaansoek teen regter Willie Seriti en die Seriti-kommissie indien weens hul versuim om ANC-lede te dagvaar om voor die kommissie van ondersoek na die land se wapentransaksies te getuig.
Vrydag, 5 April 2013, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
DA ruk op oor oop toilette
DA ruk op oor oop toilette Die DA het gister ’n optog op Kroonstad gehou uit protes teen die omstrede oop toilette op Viljoenskroon en die munisipale bestuur se versuim om opdragte van die Menseregtekommissie hieroor na te kom.
Vrydag, 5 April 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vermeende vuisslaner vry op borgtog
Vermeende vuisslaner vry op borgtog Een van die mans wat na bewering betrokke was by die bakleiery in Durban waarin ’n Britse rugbyondersteuner dood is, is gister op borgtog van R2 000 vrygelaat.
Vrydag, 5 April 2013, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twiets uit hof kan verhore dalk beïnvloed
Twiets uit hof kan verhore dalk beïnvloed Sin vir sin, getuienis in detail. Dit is hoe die media deesdae regstreeks uit groot hofsake soos die Griekwastad-verhoor twiet.
Vrydag, 5 April 2013, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SANW betaal vlugte só
SANW betaal vlugte só Die weermag sal die ekstra uitgawes in die ontplooiing van soldate en toerusting in sowat 20 vlugte met gehuurde vragvliegtuie na Uganda uit sy bedryfs­rekening betaal.
Vrydag, 5 April 2013, 03:45:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tutu ontvang eerbewys
Tutu ontvang eerbewys Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu is nou deel van ’n uitgelese groep nadat hy die 43ste ontvanger van die Templeton-eerbewys geword het.
Vrydag, 5 April 2013, 03:45:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie pak lang pad vir renosters
Drie pak lang pad vir renosters Drie bewaringsgesinde mans gaan met hul Yamaha-ysterperde 10 000 km deur Suider-Afrika ry om sowat R20 miljoen vir renosterbewaring in te samel.
Vrydag, 5 April 2013, 03:45:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Regering help teen wurms
Regering help teen wurms Die regering gaan ingryp en Vrystaatse boere help met die bestryding van ’n tweede plaag Afrika-kommandowurms wat uitgebreek het.
Donderdag, 4 April 2013, 03:45:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Magte glo ontplooi in Uganda en die DRK
Magte glo ontplooi in Uganda en die DRK Nie net Suid-Afrika ontplooi soldate en militêre toerusting in lande om die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) in midde-Afrika nie, maar ook ander lande.
Donderdag, 4 April 2013, 03:45:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minister moet sê oor geld aan organisasie, vra AgriSA
Minister moet sê oor geld aan organisasie, vra AgriSA AgriSA het gister geëis dat Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, die staat se rol in die onlangse arbeidsonrus in die Wes-Kaapse landbousektor verduidelik.
Donderdag, 4 April 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Radiostem stil ná kankerstryd
Radiostem stil ná kankerstryd Nog ’n bekende uitsaaistem het gister stil geword met die dood van ds. Robert Schmidt wat lank aan die stuur gestaan het van Afrikaanse godsdiensuitsendings oor radio en later oor TV.
Donderdag, 4 April 2013, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Koerantman vir oulaas gegroet
Koerantman vir oulaas gegroet “OM ander te vertroos as self vertroos te lewe. Om harte te verstaan as self verstaan te word.”
Donderdag, 4 April 2013, 03:45:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.