Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Drie op kortlys vir SAL-hoof
Drie op kortlys vir SAL-hoof Die direksie van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het ’n kortlys van drie kandidate vir die vakante pos van uitvoerende hoof aan die minister van openbare ondernemings oorhandig.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:49:38© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Hoeveel Suid-Afrikaanse ikone is op hierdie muur?
VIDEO: Hoeveel Suid-Afrikaanse ikone is op hierdie muur? Wat het Daisy de Melker en Yolandi Visser in gemeen? En Nelson Mandela en Nataniël?
Dinsdag, 2 April 2013, 22:47:59© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man ‘jaag verby 15 rooi ligte’
Man ‘jaag verby 15 rooi ligte’ ’n Jong man (18) is die Paasnaweek in hegtenis geneem nadat hy glo 15 rooi verkeersligte gedurende vermoedelik ’n onwettige jaagtog geïgnoreer het.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Soldate het ‘soos leeus baklei’
Soldate het ‘soos leeus baklei’ Dooie soldate kan nie vervang word nie en daar kan géén prys op hul lewe geplaas word nie.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Phiyega ondersteun Noordwes-polisiehoë
Phiyega ondersteun Noordwes-polisiehoë Die Farlam-kommissie ondersoek die voorval by die Lonmin-myn by Marikana waar 34 stakende mynwerkers verlede jaar doodgeskiet is.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
LP’s nie teruggeroep vir sessie oor SAR-soldate
LP’s nie teruggeroep vir sessie oor SAR-soldate Pres. Jacob Zuma sal nie die parlement uit reses roep oor die situasie in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) nie.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:22© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Onwelvoeglike’ T-hemde nie welkom by KKNK
‘Onwelvoeglike’ T-hemde nie welkom by KKNK Die Absa KKNK het die verkoop van T-hemde met ontwerpe en bewoording wat sy keurpaneel as “onwelvoeglik” beskou, verbied.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kerkorrel nou bekroon
Kerkorrel nou bekroon Johannes Kerkorrel word vanjaar postuum met ’n Suid-Afrikaanse Musiekprys (Sama) bekroon vir sy lewensbydrae tot die land se musiekbedryf wanneer dié pryse die naweek van 10 en 11 Mei by Sun City oorhandig word.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oudregter gaan SAID-hoë bekyk
Oudregter gaan SAID-hoë bekyk Oudregter Zak Yacoob van die konstitu­sionele hof gaan bewerings van onbehoorlike gedrag deur ’n kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ondersoek.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Madiba-toestand onveranderd
Madiba-toestand onveranderd Oudpres. Nelson Mandela se toestand in ’n Pretoriase hospitaal was gistermiddag laat steeds onveranderd.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:21© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Haat ‘speel dalk ’n rol in Happy se moord’
Haat ‘speel dalk ’n rol in Happy se moord’ Die polisie moet vasstel of die moord op Happy Sindane (29) dalk ’n haatmisdaad was.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vuisgeveg by rugby glo ná drinkery
Vuisgeveg by rugby glo ná drinkery Die man van die vrou wat Saterdag in ’n bakleiery by Nuweland beseer is, moet die blaam vir die voorval kry.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Leeu-baba’ op pad vir Freshlyground
‘Leeu-baba’ op pad vir Freshlyground Die Freshlyground-familie is aan die uitbrei, met ’n baba wat vir Zolani Mahola op pad is.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:20© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA span dalk sy groot kanonne in
DA span dalk sy groot kanonne in Die DA op George berei hom voor vir ’n deurslaggewende tussenverkiesing in wyk6.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nuwe voëlgriep op die horison
Nuwe voëlgriep op die horison ’n Soort voëlgriep wat nog nooit by die mens opgemerk is nie, het twee mense in China geëis, het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gister aangekondig.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verregse se appèl misluk
Verregse se appèl misluk ’n Miernes van regse bedrywighede om ANC-leiers dood te maak en die regering omver te werp, word blootgelê in hofdokumente in die mislukte appèlaansoek van ’n verregse in die Vrystaatse hooggeregshof om op borgtog vrygelaat te word.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:32:19© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: ’n Nuwe (web)blaadjie
VIDEO: ’n Nuwe (web)blaadjie Van vandag af word Die Burger se papierkoerant deur ’n nuwe aanlynproduk aangevul. Kliek om te sien hoe dit lyk en vir ons terugvoer te gee.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:27:15© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nosey ‘help Kaapse plaasstakers met staatsgeld’
Nosey ‘help Kaapse plaasstakers met staatsgeld’ ’n Organisasie wat ’n leidende rol in die onlangse landbou-onrus in die Boland gespeel het, ontvang oor die volgende twee jaar R4miljoen van die regering.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:27:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Karen Muir 'van pyn verlos'
Karen Muir 'van pyn verlos' Die swemlegende dr. Karen Muir (60) is verlos van haar pyn en het in vrede gesterf.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:27:11© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oorlogswolk oor SAR
Oorlogswolk oor SAR Terwyl sy 13 gesneuwelde soldate gister hier by ’n gedenkdiens gegroet is, het Suid-Afrika versterkings en nóg krygstuig noordwaarts gestuur in afwagting op moontlike ingryping in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR).
Dinsdag, 2 April 2013, 22:27:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ondersoek saak, eis Plato
Ondersoek saak, eis Plato Geweldsvoorvalle waar bomme ontplof en skote afgevuur word, móét ondersoek word, het Dan Plato, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, gister gesê.
Dinsdag, 2 April 2013, 22:27:10© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Dié wat sterf, veg soos leeus, verdien respek’
‘Dié wat sterf, veg soos leeus, verdien respek’ Dooie soldate kan nie vervang word nie en kan géén prys op hul lewe geplaas word nie.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:36:20© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Karabus: Staat wil nie opgee
Karabus: Staat wil nie opgee Net toe prof. Cyril Karabus se familie sy terugkeer na Suid-Afrika begin beplan het, het die staat in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) besluit om ’n stok in die wiel te steek.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:18:39© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pta kry slim nuwe kragmeters gratis
Pta kry slim nuwe kragmeters gratis Die nuwe elektrisiteitsmeters waarop voorafbetaalde krag gelaai kan word, sal gratis in die sowat 800 000 huishoudings en ondernemings in Pretoria geïnstalleer word.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:16:12© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kortlys vir SAL-hoof, plan na minister
Kortlys vir SAL-hoof, plan na minister Die direksie van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het ’n kortlys van drie kandidate vir die vakante pos van uitvoerende hoof aan die minister van openbare ondernemings oorhandig.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:13:36© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Duitsers swig voor sjarme van SA se Superster
Duitsers swig voor sjarme van SA se Superster Van ’n Superster in Suid-Afrika tot superster in Duitsland en binnekort ook Nederland en Engeland.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:04:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Madiba se toestand steeds onveranderd
Madiba se toestand steeds onveranderd Oudpres. Nelson Mandela se toestand in ’n Pretoriase hospitaal was gister laatmiddag steeds onveranderd.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jaagduiwels, honderde dronkryers vas
Jaagduiwels, honderde dronkryers vas Die Johannesburgse metropolisie het die Paasnaweek 604 dronkbestuurders voorgekeer van wie 19 ook weens spoedoortredings aangekla is.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verlamde wil Spele met sy blitsfiets pak
Verlamde wil Spele met sy blitsfiets pak Hy gaan nog met dié fiets Paralimpiese Spele toe. Kapt. Phillemon Masela (46) het gister van oor tot oor geglimlag toe hy ’n splinternuwe handfiets present gekry het. Nie sommer enige fiets nie, maar een wat baie vinnig kan ry.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:08© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Legendariese wit slawekind’ wat net Ndbele praat
‘Legendariese wit slawekind’ wat net Ndbele praat Happy Sindane het in Mei 2003 die wêreld se verbeelding aangegryp toe hy met sy platgejelde hare en blas vel by die Bronkhorstspruit-polisie opgedaag en gesê het hy is as ’n wit seun deur ’n swart gesin ontvoer.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAPD-lid skiet sy vrou
SAPD-lid skiet sy vrou ’n Polisieman van Limpopo wat sy vrou gisteroggend tydens ’n bakleiery geskiet het, is agter tralies.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrou wag 2 nagte in koue op berg ná been breek
Vrou wag 2 nagte in koue op berg ná been breek ’n Paasnaweek-staptoer in die Drakensberge het in ’n nagmerrie ontaard vir ’n 41-jarige vrou wat met haar gebreekte been twee nagte in die koue op hulp moes wag.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oudregter ondersoek SAID-baas
Oudregter ondersoek SAID-baas Oudregter Zak Yacoob van die konstitusionele hof gaan bewerings van onbehoorlike gedrag deur die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ondersoek.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Herstel ná haar sprong skeefloop, kan jare duur
Herstel ná haar sprong skeefloop, kan jare duur Hulle is tevrede met haar vordering, maar hul lewe is vir ewig verander. So sê die ouers van Mariëtte Loubser (25) oor hul dogter se herstel nadat sy in Februarie erg beseer is toe haar valskerm by Carletonville getol het en sy die aarde hard getref het
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:07© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Verlamde mag 25 j. later eis
Verlamde mag 25 j. later eis Byna 25 jaar nadat sy as vierjarige kind in ’n motorbotsing verlam is, het ’n vrou toestemming in die appèlhof verkry om meer as R4 miljoen van haar destydse prokureur te eis.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
3-jarige dalk verkrag; ma swyg lank
3-jarige dalk verkrag; ma swyg lank Die polisie oorweeg dit om ’n ma van Orkney van kinderverwaarlosing aan te kla omdat sy glo langer as ’n maand gewag het voordat sy die vermoedelike verkragting van haar driejarige dogter aangemeld het.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nóg 2 vas oor diefstal van polisie se kluis
Nóg 2 vas oor diefstal van polisie se kluis Nog twee mans is aangekeer in verband met die verdwyning van ’n kluis sowat twee ­weke gelede uit een van die kantore by die Alberton-polisiekantoor.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bekyk talle skote op olifante, vra DA in Noordwes
Bekyk talle skote op olifante, vra DA in Noordwes Die DA in Noordwes dring aan op ’n omvattende en onafhanklike ondersoek na die uitdun van vyf volwasse olifante waarvan twee glo 11 keer geskiet is voordat hulle dood is.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Feetjiesirkels’ is termiete se skuld
‘Feetjiesirkels’ is termiete se skuld Die raaisel van die “feetjiesirkels” van Namibië is opgelos: ’n Spesifieke spesie termiet maak dit.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man in isolasie ná brand in winkel
Man in isolasie ná brand in winkel Die troeteldierwinkeleienaar wat verlede week erg seergekry het toe hy diere uit die brandende winkel probeer red het, is aan ’n ventilator gekoppel, maar sy lewe is nie in gevaar nie.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hulle skep eie identiteit
Hulle skep eie identiteit As ’n kind nie weet wie sy ouers is of van watter ras hy is nie, skep hy dikwels ’n eie identiteit wat versag word deur fiksie, verbeelding en wensdenkery.
Dinsdag, 2 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandela se toestand 'onveranderd'
Mandela se toestand 'onveranderd' Oudpres. Nelson Mandela se toestand is onveranderd waar hy in 'n hospitaal in Pretoria behandeling ontvang vir 'n longinfeksie.
Dinsdag, 2 April 2013, 15:39:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisieman vas wat vriendin skiet
Polisieman vas wat vriendin skiet 'n Polisiebeampte van Limpopo is in hegtenis geneem ná hy na bewering sy vriendin geskiet het toe die twee stry gekry het.
Dinsdag, 2 April 2013, 15:39:12© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Borg vir beamptes wat glo miljoene steel
Borg vir beamptes wat glo miljoene steel Nog drie van die mans wat daarvan beskuldig word dat hulle geld by die Secunda-munisipaliteit gesteel het, is borgtog toegestaan.
Dinsdag, 2 April 2013, 14:30:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man vas ná hy 16-jarige doodsteek
Man vas ná hy 16-jarige doodsteek ‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n 16-jarige seun doodgesteek het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.
Dinsdag, 2 April 2013, 14:30:38© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA-soldate is in 'n hinderlaag aangeval
SA-soldate is in 'n hinderlaag aangeval Die Suid-Afrikaanse soldate wat verlede maand in die Sentraal-Afrikaanse Republiek dood is, is op pad na hul basis ’n hinderlaag aangeval.
Dinsdag, 2 April 2013, 13:22:02© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rebelle gryp weermagvoertuie van SA
Rebelle gryp weermagvoertuie van SA Rebelle in Bangui, hoofstad van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, rits rond in voertuie van die Suid-Afrikaanse weermag.
Dinsdag, 2 April 2013, 12:06:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man ondervra oor moord op Happy Sindane
Man ondervra oor moord op Happy Sindane Die polisie in KwaMhlanga in Mpumalanga ondervra 'n 58-jarige man in verband met die moord op Happy Sindane.
Dinsdag, 2 April 2013, 12:06:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gestrand in die Baai
Gestrand in die Baai Honderde Gautengers is woedend vir die SAL nadat hulle aan die einde van hul Paasnaweek ’n dag lank in Port Elizabeth gestrand was.
Dinsdag, 2 April 2013, 11:24:34© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Militêre strategie nie oop vir bespreking, sê Zuma
Militêre strategie nie oop vir bespreking, sê Zuma Pres. Zuma het by die gedenkdiens van die 13 soldate wat in die SAR gesterf het, gesê militêre sake moet nie in die openbaar bespreek word nie.
Dinsdag, 2 April 2013, 11:15:41© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gedenkdiens gehou vir gevalle soldate
Gedenkdiens gehou vir gevalle soldate Die families van die 13 Suid-Afrikaanse soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek gesterf het, het by hul gedenkdiens aangekom.
Dinsdag, 2 April 2013, 11:00:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Niemand nog vas ná moord op oud-Leeu
Niemand nog vas ná moord op oud-Leeu Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op die voormalige Leeus-rugbyspeler Johan Kemp nie, het die polisie gesê.
Dinsdag, 2 April 2013, 11:00:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Karen Muir verloor kankerstryd
Karen Muir verloor kankerstryd Karen Muir, die Kimberleyse en Suid-Afrikaanse swemlegende van die 1960’s, het haar stryd teen kanker verloor. Sy is gisteraand oorlede.
Dinsdag, 2 April 2013, 10:02:50© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Storm laat verwoestingspoor in Arniston
Storm laat verwoestingspoor in Arniston Die Kaap Agulhas-munisipaliteit sal R10 miljoen moet opdok om eiendom wat die afgelope naweek deur storms in Arniston verwoes is, te herstel.
Dinsdag, 2 April 2013, 09:40:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Straf dronkbestuurders, vra premier
Straf dronkbestuurders, vra premier Dronkbestuurders wat betrokke is in noodlottige ongelukke se rybewyse moet onmiddellik opgeskort word, het die premier van die Noordwes, gesê.
Dinsdag, 2 April 2013, 09:40:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Betalings aan 'onafhanklike skole' deur Valke bekyk
Betalings aan 'onafhanklike skole' deur Valke bekyk Die departement van onderwys in Gauteng en die Valke ondersoek subsidiebetalings aan verskeie onafhanklike skole in die provinsie.
Dinsdag, 2 April 2013, 08:46:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geld aan 'onafhanklike skole' deur Valke bekyk
Geld aan 'onafhanklike skole' deur Valke bekyk Die departement van onderwys in Gauteng en die Valke ondersoek subsidiebetalings aan verskeie onafhanklike skole in die provinsie.
Dinsdag, 2 April 2013, 08:37:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gestrande passasiers woedend vir SAA
Gestrande passasiers woedend vir SAA Honderde Gautengers is woedend vir die SAA nadat hulle aan die einde van hul Paasnaweek ’n dag lank in Port Elizabeth gestrand was.
Dinsdag, 2 April 2013, 08:32:54© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vrou ná twee dae uit Drakensberge gered
Vrou ná twee dae uit Drakensberge gered 'n 41-jarige vrou het twee koue nagte in die Drakensberge deurgebring terwyl sy vir nooddienste gewag het, is berig.
Dinsdag, 2 April 2013, 08:32:53© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Slabbert Burger: Beampte glo met duisende omgekoop
Slabbert Burger: Beampte glo met duisende omgekoop Verkeersboetes van tot R100000 per maand wat aan vragmotorbestuurders van die bankrot Slabbert Burger Transport (SBT) uitgereik is, is klaarblyklik geskrap.
Dinsdag, 2 April 2013, 08:21:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pretorius-huis: 'n "droom met ander se geld""
Pretorius-huis: 'n “Lekker... Eish... Bakgat.” Só lees die glassnybord in die ontwerperskombuis van wyle Herman Pretorius se vakansiehuis in Voëlklip, Hermanus.
Dinsdag, 2 April 2013, 08:14:45© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pretorius-skouhuis 'n droom met ander se geld
Pretorius-skouhuis 'n droom met ander se geld “Lekker... Eish... Bakgat.” Só lees die glassnybord in die ontwerperskombuis van wyle Herman Pretorius se vakansiehuis in Voëlklip, Hermanus.
Dinsdag, 2 April 2013, 08:14:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandela 'steeds in dokters se sorg'
Mandela 'steeds in dokters se sorg' Oudpres. Nelson Mandela was Dinsdagoggend steeds onder dokterstoesig in die hospitaal nadat hy Woensdagaand opgeneem is.
Dinsdag, 2 April 2013, 07:35:00© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor motief ná Happy Sindane se moord
Vrae oor motief ná Happy Sindane se moord Die polisie in Tweefontein in Mpumalanga het 'n soektog na verdagtes van stapel gestuur ná die dood van die 28-jarige Happy Sindane.
Dinsdag, 2 April 2013, 07:30:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vriende, familie besoek Madiba
Vriende, familie besoek Madiba Oudpres. Nelson Mandela is steeds in die hospitaal, waar hy behandeling ontvang vir 'n longinfeksie, het die presidensie gesê.
Dinsdag, 2 April 2013, 07:30:33© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma wag 'n maand voor sy verkragting aanmeld
Ma wag 'n maand voor sy verkragting aanmeld 'n Ma het meer as 'n maand gewag voor sy die verkragting van haar driejarige dogter uiteindelik by die polisie aangemeld het.
Dinsdag, 2 April 2013, 07:30:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA onttrek soldate uit SAR
SA onttrek soldate uit SAR Minder as 20 Suid-Afrikaanse soldate uit die tientalle wat na die Sentraal-Afrikaanse republiek ontplooi is, is oor in dié land.
Dinsdag, 2 April 2013, 06:24:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf sterf naby Sun City toe dronkryer hulle tref
Vyf sterf naby Sun City toe dronkryer hulle tref Vyf mense is dood nadat 'n dronkbestuurder hulle getref het, het die departement van gemeenskapveiligheid in Noordwes gesê.
Dinsdag, 2 April 2013, 06:24:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Baba verdwyn ná ma haar in taxi los
Baba verdwyn ná ma haar in taxi los Die polisie in Kaapstad is steeds op soek na 'n ses maande oue baba wie se ma haar in 'n taxi in Philippi-Oos gelos het, sê 'n woordvoerder.
Dinsdag, 2 April 2013, 06:24:13© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses sterf in ongeluk op N3
Ses sterf in ongeluk op N3 Volgens 'n ER24-woordvoerder was 'n motorfiets, 'n BMW X3, 'n Nissan en 'n Mercedes-Benz kort voor 20:00 in die botsing buite Durban betrokke.
Dinsdag, 2 April 2013, 05:59:15© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Student by KKNK aangeval, beroof
Student by KKNK aangeval, beroof 'n Student wat die afgelope naweek by die Absa KKNK in Oudtshoorn aangerand en beroof is, herstel goed by die huis, is berig.
Dinsdag, 2 April 2013, 05:16:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vuisgeveg ná Stormers-wedstryd ondersoek
Vuisgeveg ná Stormers-wedstryd ondersoek Die Westelike Provinsie Rugbyunie gaan 'n vergadering hou om die pad vorentoe te bespreek nadat ’n vuisgeveg op Nuweland uitgebreek het.
Dinsdag, 2 April 2013, 05:16:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses sterf in gru-botsing
Ses sterf in gru-botsing Ses mense is dood nadat 'n motorfiets en drie motors op die N3 buite Durban gebots het, het 'n woordvoerder van ER24 gesê.
Dinsdag, 2 April 2013, 05:16:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Negejarige verkoop dwelms
Negejarige verkoop dwelms Gr. 7-leerlinge is veral die sondaars in laerskole waar dwelms gebruik word en hul gewildste keuse is dagga en nyope.
Dinsdag, 2 April 2013, 04:29:54© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA top-swemmers sal self moet betaal
SA top-swemmers sal self moet betaal Suid-Afrika se beste swemmers sal self moet opdok as hulle later vanjaar aan Fina se wêreldbyeenkoms in Barcelona, Spanje, wil deelneem.
Dinsdag, 2 April 2013, 04:12:32© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Volstruisresies weer ná maande gehou
Volstruisresies weer ná maande gehou Toeriste kon vandeesweek eindelik weer na ’n volstruisresies gaan kyk.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:10© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grap laat party lag, ander frons
Grap laat party lag, ander frons Die Aprilgek-berig gister in Volksblad, “Historiese geboue gesloop”, het wye reaksie by lesers ontlok.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ontsnapte steeds op vrye voet
Ontsnapte steeds op vrye voet Die vermeende moordenaar Quewin Coetzee (31) wat uit die tronk ontsnap het, is steeds op vrye voet en word oor die land heen deur die polisie gesoek.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:08© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kroonstad ‘nou ’n vervalle vrot plek’
Kroonstad ‘nou ’n vervalle vrot plek’ Kroonstad, wat eens ’n pragtige dorp was, is nou ’n vervalle vrot plek, sê ’n Volksblad-leser nadat sy deur die dorp gery het.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:07© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Monitor onderwysers só’
‘Monitor onderwysers só’ Die departement van basiese onderwys wil vanjaar monitor wat onderwysers in klaskamers doen, hoe hulle leermateriaal gebruik, lesplanne opstel en hoeveel skriftelike werk daagliks gedoen word.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:06© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Happy Sindane’ vermoor
‘Happy Sindane’ vermoor Abbey Mzayiya (28), beter bekend as Happy Sindane, is vroeg gisteroggend in Tweefontein vermoor, het die polisie in Mpumalanga gister gesê.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Feetjiesirkels’ is termiet se werk
‘Feetjiesirkels’ is termiet se werk Die raaisel van die “feetjiesirkels” van Namibië is opgelos – ’n spesifieke termiet is die oorsaak daarvan.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Teleskoop sal na heelal se vroegste klanke kan ‘luister’
Teleskoop sal na heelal se vroegste klanke kan ‘luister’ ’n Teleskoop buite Carnarvon gaan binnekort na die vroegste tye van die heelal se bestaan kan luister.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Gekkedag-grappe laat sosiale netwerke gons
Gekkedag-grappe laat sosiale netwerke gons Gekkedag-grappe soos oor Julius Malema wat na die DA oorgestap het tot die Kings wat die voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers se hulp ingeroep het, het gister soos ’n veldbrand op sosiale netwerke ?in Suid-Afrika versprei.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minder sterf op paaie
Minder sterf op paaie Vroeë aanduidings is dat daar die afgelope Paasnaweek minder padsterftes in sentraal Suid-Afrika was as in 2012.
Dinsdag, 2 April 2013, 03:45:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
’n Nuwe (web)blaadjie
’n Nuwe (web)blaadjie Van vandag af word Die Burger se papierkoerant deur ’n nuwe aanlynproduk aangevul wat gebruikers van die ou webtuiste en mobi-tuiste ’n veel ryker leeservaring bied.
Dinsdag, 2 April 2013, 00:06:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kaptein sou 1ste keer pa word
Kaptein sou 1ste keer pa word Die kaptein wat Saterdagaand in die Krugerwildtuin in ’n helikopterongeluk omgekom het, sou oor twee maande vir die eerste keer pa geword het.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:51© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Vuiste klap ná vrou op Nuweland beseer is
VIDEO: Vuiste klap ná vrou op Nuweland beseer is Die Westelike Provinsie Rugbyunie vergader vanoggend om die pad vorentoe te bespreek nadat ’n vuisgeveg Saterdagaand op Nuweland uitgebreek het.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vrae oor Happy Sindane se dood
Vrae oor Happy Sindane se dood Abbey Mzayiya (28), beter bekend as Happy Sindane, is gisteroggend vroeg in Tweefontein vermoor, het die polisie in Mpumalanga gister gesê.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
DA ‘politiseer’ polisiëring, sê ANC
DA ‘politiseer’ polisiëring, sê ANC Die DA het die naweek provinsies uitgedaag om self wette te maak om nie net polisiedienste beter te monitor nie, maar ook om gemeenskappe veiliger te laat voel.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:49© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klippies vir Madiba se beterskap
Klippies vir Madiba se beterskap Die klippies in oudpres. Nelson Mandela se tuin word elke dag meer.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Gr.1’tjie skenk hare vir Kansa
VIDEO: Gr.1’tjie skenk hare vir Kansa Afgeknip, ge-zip­loc en gepos na die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) sodat hulle meer pruike vir kankerlyers kan maak.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC ontken aantygings oor minerale
ANC ontken aantygings oor minerale Die Mail & Guardian “urineer op die grafte van die dapper soldate wat in die Sentraal Afrikaanse Republiek (SAR) gesneuwel het”.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Trollip op pad terug na wetgewer
Trollip op pad terug na wetgewer Athol Trollip, die DA se provinsiale leier, neem nou sy plek in by die Oos-Kaapse wetgewer.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:48© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Man (78) uit Hel-roete gered
Man (78) uit Hel-roete gered ’n Kaapse man het gisteraand die tweede aand in ’n hospitaal hier deurgebring nadat hy eergisteroggend met ’n helikopter uit die Swartberge opgepik moes word.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Beampte glo met duisende omgekoop
Beampte glo met duisende omgekoop Verkeersboetes van tot R100000 per maand wat aan vragmotorbestuurders van die bankrot Slabbert Burger Transport (SBT) uitgereik is, is klaarblyklik geskrap.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Groot vreugde oor volop reën
Groot vreugde oor volop reën Groot vreugde heers op Victoria-Wes omdat die dorp se dam die eerste keer in meer as 25 jaar oorloop.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Karlien, Derick kan nie wag vir baba
Karlien, Derick kan nie wag vir baba Karlien van Jaarsveld en haar man, Derick Hougaard, hoop om sommer vinnig kinders te hê.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:47© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Oorloë’ kry Sandra nie onder
‘Oorloë’ kry Sandra nie onder ’n Hou teen die kop, ’n seer elmboog en ’n vinger wat ontwrig is, keer die veteraan-aktrise Sandra Prinsloo nie om haar hart op die Absa KKNK uit te speel nie.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Steve: ‘Ek het foute gemaak’
Steve: ‘Ek het foute gemaak’ Hy is deesdae rustiger oor die lewe. Hy glo daaraan om te lag, maar hy bly bewus van die talle foute wat hy gemaak het.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Student (23) herstel goed ná aanval
Student (23) herstel goed ná aanval Die student wat die afgelope naweek by die Absa KKNK aangerand en beroof is, herstel goed by die huis.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:46© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oscar besin oor toekoms
Oscar besin oor toekoms Oscar Pistorius sal moontlik vandag oor sy toekoms op die atletiekbaan besluit.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Onnies word nou dopgehou
Onnies word nou dopgehou Die departement van basiese onderwys wil vanjaar monitor wat onderwysers in klaskamers doen, hoe hulle leermateriaal gebruik, lesplanne opstel en hoeveel skriftelike werk daagliks gedoen word.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:07© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
VIDEO: Ontstelde teaterganger ontwrig KKNK-produksie
VIDEO: Ontstelde teaterganger ontwrig KKNK-produksie ’n Toneelaanbieding is eergisteraand by die Absa KKNK ontwrig toe ’n lid van die gehoor op die verhoog geloop en oor die produksie begin kla het.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:06© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nyalas laat afgelewer
Nyalas laat afgelewer Baie van die 200 Nyala- personeeldraende pantservoertuie waarvoor die polisie meer as R170 miljoen opgedok het om vir die 2010 Wêreldbeker-toernooi opgeknap te word, is eers ná die toernooi afgelewer.
Maandag, 1 April 2013, 22:35:05© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Ma op moordhoewe oorval
Ma op moordhoewe oorval Liesl Botha, die ma van die vermoorde Alyssa Botha (13), is Sondag in die vroeë oggendure op hul hoewe in Muldersdrift aangeval.
Maandag, 1 April 2013, 21:28:57© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Klippies neergelê om te bemoedig
Klippies neergelê om te bemoedig Die klippies in oudpres. Nelson Mandela se tuin word elke dag meer.
Maandag, 1 April 2013, 21:27:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Vlieënier in koma reageer op dogter (10)
Vlieënier in koma reageer op dogter (10) ’n Ervare vlieënier en bekende in kunsvliegkringe wat die afgelope twee maande in ’n koma is, glimlag en reageer as sy tienjarige dogtertjie met hom gesels en sê: “Ek is lief vir Pappa.”
Maandag, 1 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Karlien en ‘broeis’ Derick wil gou kinders hê
Karlien en ‘broeis’ Derick wil gou kinders hê Karlien van Jaarsveld en haar man, Derick Hougaard, hoop om sommer vinnig kinders te hê.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisielid in Pta in arres oor dwelms
Polisielid in Pta in arres oor dwelms ’n Polisielid wat voorgekeer is omdat hy roekeloos bestuur het, is met dwelms in sy broeksak gearresteer.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Njalas kos R177 m.; baie te laat vir WB
Njalas kos R177 m.; baie te laat vir WB Baie van die 200 Njala-pantservoertuie waarvoor die polisie meer as R170 miljoen betaal het om vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 opgeknap te word, is eers ná WB 2010 afgelewer.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
880 j. tronkstraf vir 2 wat verkrag
880 j. tronkstraf vir 2 wat verkrag Inwoners van De Deur, suid van Johannesburg, kan nou rustiger slaap nadat twee mans wat mense hier aangeval, ontvoer en verkrag het tot 880 jaar tronkstraf gevonnis is.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Beamptes in tronk mag lokke dra – hof
Beamptes in tronk mag lokke dra – hof Manstronkbewaarders mag voortaan Rasta-lokke, algemeen bekend as dreadlocks, saam met hul uniforms dra.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Kommer oor Rooimiere wildtuin bestuur
Kommer oor Rooimiere wildtuin bestuur Die Mogale City-munisipaliteit het die sogenaamde Rooimiere aangestel om die Krugersdorp-wildtuin tydelik te bestuur nadat die vorige bestuurder se kontrak glo onlangs verstryk het.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
AB en sy Danielle trou
AB en sy Danielle trou AB de Villiers (29), eendagkaptein van die Protea-krieketspan, en Danielle Swart (25), ’n voormalige beleggingsontleder van Pretoria, het Saterdag by die Shakama Private Game Lodge & Spa naby Bela-Bela in Limpopo getrou.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Appèlregters looi landdros oor gedrag
Appèlregters looi landdros oor gedrag Drie appèlregters het ’n streeklanddros van Benoni ingeklim en haar hantering van ’n verhoor onder meer “onsinnig”, “kleinerend” en “beledigend” genoem.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Video: Geen oorlog keer Sandra
Video: Geen oorlog keer Sandra ’n Hou teen die kop, ’n seer elmboog en ’n vinger wat ontwrig is, keer die veteraan-aktrise Sandra Prinsloo nie om haar hart op die Absa KKNK uit te speel nie.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Jonges vertrou polisie ál minder – peiling
Jonges vertrou polisie ál minder  – peiling Jong Suid-Afrikaners verloor hul vertroue in die polisie, is bevind in ’n peiling wat Pon­dering Panda onlangs onder 3 320 mense van 18 tot 34 jaar oud gedoen het.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Chemikalieë moet pes pak
Chemikalieë moet pes pak Die aggressiewe indringer-vrugtevlieg Bactrocera invadens is weer in Limpopo opgemerk nadat dié pes verlede jaar in sekere dele van Limpopo en Mpumalanga uitgewis is.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA motoriste van goorste ter wêreld – peiling
SA motoriste van goorste ter wêreld – peiling Jong Suid-Afrikaanse motoriste is van die mees aggressiewe en roekelose bestuurders ter wêreld.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC kap terug oor ‘belange’ in SAR
ANC kap terug oor ‘belange’ in SAR Aantygings dat sy beleggingsarm belange in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) het, is blatante leuens, het die ANC gesê.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Randse seun sterf in strandmeer
Randse seun sterf in strandmeer Die lyk van ’n sewejarige seun van Kempton Park is gister in ’n strandmeer by Glenmore naby Port Edward gevind nadat hy verdrink het.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:03© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Seun se dood by rugbyfees ondersoek
Seun se dood by rugbyfees ondersoek ’n Baaise ouerpaar hoop om vandag antwoorde oor hul belowende seun (14) se skielike dood te kry.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Minder sterf dalk op paaie
Minder sterf dalk op paaie Dit wil voorkom asof daar vanjaar heelwat minder Paasnaweek-padsterftes was as in vorige jare.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:02© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Gehoorlid stap oor verhoog uit verset teen stuk
Gehoorlid stap oor verhoog uit verset teen stuk ’n Toneelaanbieding is eergisteraand by die Absa KKNK ontwrig toe ’n lid van die gehoor op die speelvlak loop en begin kla het oor die produksie.
Maandag, 1 April 2013, 21:00:01© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Happy Sindane vermoor
Happy Sindane vermoor Abbey Mzayiya, beter bekend as Happy Sindane, is in Tweefontein vermoor, het 'n polisiewoordvoerder in Mpumalanga bevestig.
Maandag, 1 April 2013, 14:32:25© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Happy Sindane sterf
Happy Sindane sterf Die polisie in Tweefontein in Mpumalanga het bevestig dat Happy Sindane dood is nadat hy met wapens en klippe aangerand is.
Maandag, 1 April 2013, 13:42:31© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Meer as 680 vas vir dronkbestuur
Meer as 680 vas vir dronkbestuur Die Padverkeerbestuurskorporasie het gesê meer as 680 mense is Paasnaweek in hegtenis geneem weens dronkbestuur.
Maandag, 1 April 2013, 12:48:32© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mosie kom oor SA-soldate in SAR
Mosie kom oor SA-soldate in SAR Die DA wil 'n mosie indien om pres. Jacob Zuma te dwing om alle Suid-Afrikaanse troepe uit die Sentraal Afrikaanse Republiek te onttrek.
Maandag, 1 April 2013, 12:45:08© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ondersoek kom ná SANW-helikopterongeluk
Ondersoek kom ná SANW-helikopterongeluk 'n Volle ondersoek sal gedoen word nadat vyf lede van die Suid-Afrikaanse weermag in 'n helikopterongeluk dood is.
Maandag, 1 April 2013, 12:04:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
18 mense beseer in Vereeniging-ongeluk
18 mense beseer in Vereeniging-ongeluk Agttien mense is beseer nadat 'n minibus op die N1 naby die Grasmere-tolhek in Vereeniging omgeslaan het.
Maandag, 1 April 2013, 12:01:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tatane-hofuitspraak kwel MRK
Tatane-hofuitspraak kwel MRK Die Menseregtekommissie (MRK) het sy kommer uitgespreek oor die hofuitspraak in die Andries Tatane moordsaak.
Maandag, 1 April 2013, 11:01:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vier sterf in ongeluk in Upington
Vier sterf in ongeluk in Upington Vier mense is dood nadat hul motor teen 'n ander voertuig buite Upington gebots het, het paramedici gesê.
Maandag, 1 April 2013, 09:06:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie dood, talle haweloos ná brande in Kaapstad
Drie dood, talle haweloos ná brande in Kaapstad Drie mense is dood en talle ander is haweloos gelaat na verskeie brande die afgelope naweek in Kaapstad, het die stad se rampbestuur gesê.
Maandag, 1 April 2013, 08:01:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Voetganger in Pietermaritzburg doodgery
Voetganger in Pietermaritzburg doodgery 'n Man is dood nadat hy deur 'n motor in Pietermaritzburg omgery is, het paramedici gesê.
Maandag, 1 April 2013, 06:06:23© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mandela se toestand verbeter
Mandela se toestand verbeter Oudpres. Nelson Mandela se toestand het verbeter en hy ontvang steeds behandeling in 'n hospitaal, het die presidensie bekendgemaak.
Maandag, 1 April 2013, 06:00:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Druk verkeer op hoofroetes ná Paasnaweek
Druk verkeer op hoofroetes ná Paasnaweek Druk verkeer word op die meeste van die land se hoofroetes verwag wanneer Paasnaweekgangers begin terugkeer huis toe.
Maandag, 1 April 2013, 06:00:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee mans verdrink tydens doopplegtigheid
Twee mans verdrink tydens doopplegtigheid Wat vir twee jong mans van die dorp ’n heuglike dag ter viering van hul geloof moes wees, het in ’n treurspel ontaard toe hulle verdrink het.
Maandag, 1 April 2013, 03:55:05© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grootkoppe in skema steek miljoene in hul eie sakke
Grootkoppe in skema steek miljoene in hul eie sakke Van die voorbokke in die Spitskop Village-skema waarin mense van oor die land heen R425 miljoen belê het, het hul poste misbruik om groot bedrae van dié skema in hul eie sakke te laat beland.
Maandag, 1 April 2013, 03:55:04© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Nóg ’n eis oor slaggate se skade
Nóg ’n eis oor slaggate se skade Die Moqhaka-munisipaliteit op Kroonstad moet ’n tweede keer in ’n maand opdok vir die skade wat nog ’n inwoner van die dorp aan haar motor opgedoen het.
Maandag, 1 April 2013, 03:55:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma in hegtenis oor haar tweeling
Ma in hegtenis oor haar tweeling ’n Ma van Zamdela wat na bewering haar agt maande oue tweeling vir meer as ’n dag alleen in haar huis gelos het om by ’n taverne te gaan drink, is weens kinderverwaarlosing in hegtenis geneem.
Maandag, 1 April 2013, 03:55:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Oudpredikant was ’n ‘omgee-mens’
Oudpredikant was ’n ‘omgee-mens’ Dié oudpredikant van die Gereformeerde kerk op Ficksburg en Bultfontein, is gister in die vroeë oggendure in die Mediclinic Bloemfontein oorlede.
Maandag, 1 April 2013, 03:55:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
’n Smakie van Suid-Afrika skop nes in VSA
’n Smakie van Suid-Afrika skop nes in VSA Wat doen Gary Player, Ernie Els en Athol Fugard as hulle in Amerika lus word vir ’n lekker stukkie biltong soos net ’n Suid-Afrikaner dit kan maak?
Maandag, 1 April 2013, 03:55:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Peiling wys hoe vertroue in polisie verminder het
Peiling wys hoe vertroue in polisie verminder het Dít is bevind in ’n peiling wat Pondering Panda, ’n verbruikersnavorsingsmaatskappy, onlangs onder 3320 mense tussen 18 en 34 jaar gedoen het.
Maandag, 1 April 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Historiese geboue gesloop
Historiese geboue gesloop Dié gebou in Bloemfontein gaan voor die einde van die jaar gesloop word om plek te maak vir ’n moderne gebouekompleks om die Vrystaaste provinsiale regering (VPR) te huisves.
Maandag, 1 April 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in botsing buite Klerkdorp
Man sterf in botsing buite Klerkdorp 'n Man is dood toe sy motor die pad verlaat en twee bome langs die pad tussen Stilfontein en Klerksdorp in die Noordwes getref het.
Sondag, 31 Maart 2013, 12:58:40© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SANW-helikopterongeluk: Minister betuig medelye
SANW-helikopterongeluk: Minister betuig medelye Die minister van verdediging het haar medelye met die families van die weermaglede uitgespreek wat in 'n helikopterongeluk in die Krugerwildtuin dood is.
Sondag, 31 Maart 2013, 12:58:15© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SA-troepe geskok ná dood van kindersoldate
SA-troepe geskok ná dood van kindersoldate Suid-Afrikaanse soldate wat die gevegte in die Sentraal-Afrikaanse Republiek oorleef het, het gesê sommige van die rebelle was kindersoldate.
Sondag, 31 Maart 2013, 12:56:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wind lol met steierwerk by hoogste gebou in Kaapstad
Wind lol met steierwerk by hoogste gebou in Kaapstad Stormsterk winde is besig om konstruksiewerk aan Kaapstad se hoogste gebou onveilig te maak, het die stad se rampbestuur-eenheid gesê.
Sondag, 31 Maart 2013, 12:54:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tref-en-trap eis 2 in Potch
Tref-en-trap eis 2 in Potch Twee voetgangers is dood toe hulle deur 'n motor in Potchefstroom in die Noordwes raakgery is, het paramedici gesê.
Sondag, 31 Maart 2013, 09:56:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma, baba sterf in KZN-ongeluk
Ma, baba sterf in KZN-ongeluk 'n Ma en haar vyf maande oue baba is dood en ‘n man is ernstig beseer in 'n motorongeluk in Merebank, Durban, het paramedici gesê.
Sondag, 31 Maart 2013, 09:01:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rugby-moord: Vyf sal hulself oorgee
Rugby-moord: Vyf sal hulself oorgee Vyf mense wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n man buite die Kingspark-stadion doodgeslaan het, sal hulself na verwagting aan die polisie oorgee.
Sondag, 31 Maart 2013, 07:55:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans verdrink tydens doopseremonie
Mans verdrink tydens doopseremonie Twee kinders en twee mans het in aparte voorvalle tydens die Paasnaweek verdrink, het 'n woordvoerder van Netcare911 gesê.
Sondag, 31 Maart 2013, 06:39:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf sterf tydens lugpatrollie in Krugerpark
Vyf sterf tydens lugpatrollie in Krugerpark Vyf weermaglede is tydens 'n geskeduleerde lugpatrollie in 'n helikopter-ongeluk in die Krugerwildtuin dood.
Sondag, 31 Maart 2013, 05:27:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fred straks na grondwethof
Fred straks na grondwethof Die siviele eis van Fred van der Vyver teen die polisie oor sy beweerde onregmatige vervolging weens moord op sy vriendin Inge Lotz gaan feitlik vir seker grondwethof toe.
Saterdag, 30 Maart 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
LUR word weer aangevat
LUR word weer aangevat Die LUR vir maatskaplike ontwikkeling in die Vrystaat en haar departementshoof het pas nog ’n loesing in die Vrystaatse hooggeregshof op die lyf geloop.
Saterdag, 30 Maart 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vlamme verwoes 24 motors
Vlamme verwoes 24 motors “Jy sien hierdie goed in flieks, nie in die regte lewe nie.” Só het ’n omstander gister gesê toe 24 motors by ’n geloofsbyeenkoms uitgebrand het.
Saterdag, 30 Maart 2013, 03:55:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
McBride se drie kollegas ‘selferkende leuenaars’, sê regter
McBride se drie kollegas ‘selferkende leuenaars’, sê regter Die drie kollegas van Robert McBride, voormalige Ekurhuleni-metropolisiehoof, wat hom aanvanklik ondersteun en later téén hom getuig het, is “selferkende leuenaars”.
Vrydag, 29 Maart 2013, 19:57:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vliegtuie met soldate maak stil opwagting in Bfn
Vliegtuie met soldate maak stil opwagting in Bfn Terwyl die families van die 13 gesneuwelde soldate op antwoorde oor die dood van hul geliefdes wag, het twee vliegtuie met soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) ontplooi is stil-stil in Bloemfontein geland.
Vrydag, 29 Maart 2013, 19:57:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee Oseane is om voor te berei, sê Budd
Twee Oseane is om voor te berei, sê Budd Sy is deesdae nie meer ’n mededinger nie, maar eerder ’n deelnemer wat die atmosfeer van wedlope geniet.
Vrydag, 29 Maart 2013, 19:50:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Schalk sterk aan in hospitaal
Schalk sterk aan in hospitaal Die Stormers-flank Schalk Burger wat onlangs met bakteriese breinvliesontsteking gediagnoseer is, herstel goed.
Vrydag, 29 Maart 2013, 19:50:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wen rugbykaartjies
Wen rugbykaartjies Tyd raak min om in te skryf vir daardie Superrugby-kaartjiewedstryd waarin tien mense dubbelkaartjies vir Saterdag se stryd tussen die Cheetahs en die Rebels kan wen.
Vrydag, 29 Maart 2013, 10:04:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Los uitkap van bome’
‘Los uitkap van bome’ Pres. Jacob Zuma moet ’n einde maak aan die uitkap van enige verdere geelhoutbome in Suid-Afrika.
Woensdag, 27 Maart 2013, 19:50:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Posstaking lei tot verlies aan inkomste
Posstaking lei tot verlies aan inkomste Die onwettige staking van poskantoorwerkers wat in Februarie begin het, het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse Poskantoor sit met ’n inkomsteverlies van sowat R97 miljoen.
Woensdag, 27 Maart 2013, 19:50:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisielede oor veediefstalle gewaarsku
Polisielede oor veediefstalle gewaarsku Oneerlike lede van veediefstaleenhede in die provinsie is ernstig gewaarsku oor hul betrokkenheid by misdade.
Woensdag, 27 Maart 2013, 19:50:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.