Tuisblad  Tuisblad  » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soeknet.co.za » Nuus Hooftrekke van Suid-Afrika en die Wêreld

Nuus Hooftrekke


 Vandag se Nuus  Gister se Nuus
Suid-AfrikaAfrika Wêreld Sport Wetenskap & TegnologieVermaak OpinieMy RSSTop StoriesSakenuus
Lugmag ‘moet dringend besin’
Lugmag ‘moet dringend besin’ Ondervinding, of die gebrek daaraan, is waarskynlik die grondoorsaak van die rits vliegongelukke wat die lugmag sedert November teister.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:13:46© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SAUK se Engelse bulletin nou uur
SAUK se Engelse bulletin nou uur Die Engelse aandnuusbulletin op SABC3 word van vandag met 30 min. tot ’n uur verleng.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tshwane maak geskiedenis met effekte
Tshwane maak geskiedenis met effekte Die Tshwane-metroraad het geskiedenis gemaak toe munisipale effekte ter waarde van R1,39 miljard uitgereik is.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bokse nie vir vlinders, sê die DBV
Bokse nie vir vlinders, sê die DBV Vlinders hoort in die natuur, nie in boksies op onthale nie. Hulle moet vlieg en nie met die pos aangestuur word nie, meen die Nasionale Diere­beskermingsvereniging (NDBV).
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tatoes help geld insamel vir kanker
Tatoes help geld insamel vir kanker ’n Man het ’n tatoeëermerk van ’n pienk speelgoedeendjie laat aanbring omdat sy ma ’n dubbele mastektomie weens borskanker ondergaan en daarna ook limfoomkanker oorwin het.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:06© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Agurkies op skou tereggestel
Agurkies op skou tereggestel Met blaasborrels wat ontplof, ’n stofsuier-bazooka en agurkies wat elektries “tereggestel” word was wetenskap nog nooit só lekker soos by die vuurwarm-vertoning van die wêreldbekende The Naked Scientists by vanjaar se Randse Skou nie.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Inwoners sê polisie jok oor aanvalle
Inwoners sê polisie jok oor aanvalle Terwyl die polisie dink daar is vrede in Hillcrest, ’n westelike voorstad van Durban, glo die inwoners hulle is onder beleg en praat van tussen drie en vyf gewelddadige aanvalle per week, wat veral sedert Januarie toegeneem het, hier.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Malema dalk in sop oor sy bates
Malema dalk in sop oor sy bates Julius Malema, voormalige ANC-jeugleier, kan moontlik van minagting van die hof aangekla word.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Trust vra Zuma om uitkap van geelhoutbome te keer
Trust vra Zuma om uitkap van geelhoutbome te keer Pres. Jacob Zuma moet ’n einde maak aan die uitkap van geelhoutbome. So vra dr. Steve Boyes van die Wild Bird-trust in ’n ope brief van vyf bladsye aan Zuma.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie soek na BMW wat blou lig het
Polisie soek na BMW wat blou lig het ’n Soektog is in die Laeveld aan die gang om ’n BMW te vind waarop daar soms ’n blou lig is.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hy kry 18 j. ná skote op radioman se vrou
Hy kry 18 j. ná skote op radioman se vrou Die man wat Zina Rotherham, vrou van die Jacaranda FM-omroeper Paul Rotherham, verlede jaar in ’n mislukte kaping in Johannesburg gewond het, is verlede week tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Brit sterf ná rugby: ‘Aanvallers gaan hulself oorgee’
Brit sterf ná rugby: ‘Aanvallers gaan hulself oorgee’ Die mans wat vermoedelik betrokke was by ’n bakleiery wat gelei het tot die dood van Brett Williams, ’n voormalige Britse marinier, sal hulle waarskynlik vandeesweek by die polisie aanmeld.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Radioman Morkel se lewe gevier
Radioman Morkel se lewe gevier Morkel van Tonder, ontslape voormalige hoof van die Afrikaanse Radiodiens, het daarop aangedring dat sy lewe ná sy dood “feestelik gevier” word eerder as dat ’n normale begrafnis gehou word.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pampoen van 217 kg wen kompetisie
Pampoen van 217 kg wen kompetisie Daar is nie veel wat ’n mens Jan Celliers (49) van ’n groot pampoen kan leer nie.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Swemstryd in see ‘rofste nóg’
Swemstryd in see ‘rofste nóg’ ’n Pa van twee wat ver van die see woon, het tweede gekom in die uitmergelende Nelson Mandelabaai Bell Buoy-swemuitdaging.
Sondag, 31 Maart 2013, 21:00:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA-troepe geskok ná dood van kindersoldate
SA-troepe geskok ná dood van kindersoldate Suid-Afrikaanse soldate wat die gevegte in die Sentraal-Afrikaanse Republiek oorleef het, het gesê sommige van die rebelle was kindersoldate.
Sondag, 31 Maart 2013, 12:56:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wind lol met steierwerk by hoogste gebou in Kaapstad
Wind lol met steierwerk by hoogste gebou in Kaapstad Stormsterk winde is besig om konstruksiewerk aan Kaapstad se hoogste gebou onveilig te maak, het die stad se rampbestuur-eenheid gesê.
Sondag, 31 Maart 2013, 12:54:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf in botsing buite Klerkdorp
Man sterf in botsing buite Klerkdorp 'n Man is dood toe sy motor die pad verlaat en twee bome langs die pad tussen Stilfontein en Klerksdorp in die Noordwes getref het.
Sondag, 31 Maart 2013, 11:39:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
SANW-helikopterongeluk: Minister betuig medelye
SANW-helikopterongeluk: Minister betuig medelye Die minister van verdediging het haar medelye met die families van die weermaglede uitgespreek wat in 'n helikopterongeluk in die Krugerwildtuin dood is.
Sondag, 31 Maart 2013, 10:54:55© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tref-en-trap eis 2 in Potch
Tref-en-trap eis 2 in Potch Twee voetgangers is dood toe hulle deur 'n motor in Potchefstroom in die Noordwes raakgery is, het paramedici gesê.
Sondag, 31 Maart 2013, 09:56:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ma, baba sterf in KZN-ongeluk
Ma, baba sterf in KZN-ongeluk 'n Ma en haar vyf maande oue baba is dood en ‘n man is ernstig beseer in 'n motorongeluk in Merebank, Durban, het paramedici gesê.
Sondag, 31 Maart 2013, 09:01:00© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rugby-moord: Vyf sal hulself oorgee
Rugby-moord: Vyf sal hulself oorgee Vyf mense wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n man buite die Kingspark-stadion doodgeslaan het, sal hulself na verwagting aan die polisie oorgee.
Sondag, 31 Maart 2013, 07:55:27© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mans verdrink tydens doopseremonie
Mans verdrink tydens doopseremonie Twee kinders en twee mans het in aparte voorvalle tydens die Paasnaweek verdrink, het 'n woordvoerder van Netcare911 gesê.
Sondag, 31 Maart 2013, 06:39:06© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vyf sterf tydens lugpatrollie in Krugerpark
Vyf sterf tydens lugpatrollie in Krugerpark Vyf weermaglede is tydens 'n geskeduleerde lugpatrollie in 'n helikopter-ongeluk in die Krugerwildtuin dood.
Sondag, 31 Maart 2013, 05:27:04© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie steeds soek ná moord op oud-Leeu
Drie steeds soek ná moord op oud-Leeu Die polisie het 'n soektog van stapel gestuur na drie mans wat na bewering die voormalige Leeus-rugbyspeler Johan Kemp doodgeskiet het.
Saterdag, 30 Maart 2013, 12:59:37© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Tiener sterf ná hy op rugbyveld inmekaarsak
Tiener sterf ná hy op rugbyveld inmekaarsak 'n Leerder van die Durban Hoërskool is dood nadat hy vandeesweek met moontlike breinvliesontsteking op die rugbyveld inmekaargesak het.
Saterdag, 30 Maart 2013, 12:58:59© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Mandela is gemaklik, sê presidensie
Mandela is gemaklik, sê presidensie Oudpres. Nelson Mandela is gemaklik en reageer op behandeling nadat hy weens 'n herhalende longinfeksie in die hospitaal opgeneem is.
Saterdag, 30 Maart 2013, 12:58:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Rowers skiet oud-Leeu in sy huis
Rowers skiet oud-Leeu in sy huis Die voormalige Leeu-rugbyspeler Johan Kemp is in sy huis in Fontainebleau, Randburg, deur gewapende rowers doodgeskiet.
Saterdag, 30 Maart 2013, 11:40:49© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Kompetisie vir borsvergroting laat die oë rek
Kompetisie vir borsvergroting laat die oë rek Tiger Tiger-nagklubs en Strawberry Lips Tequila het 'n kompetise waarin 'n vrou 'n borsvergroting van R30 000 kan wen.
Saterdag, 30 Maart 2013, 11:31:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sterf ná hy teen lamppaal bots
Man sterf ná hy teen lamppaal bots 'n 25-jarige man is dood nadat sy voertuig teen 'n lamppaal in Elsburg, oos van Johannesburg, gebots het, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê.
Saterdag, 30 Maart 2013, 11:20:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Ses beseer toe motor naby Potch rol
Ses beseer toe motor naby Potch rol Ses mense is beseer nadat die motor waarin hulle gery het op die N12 buite Potchefstroom in die Noordwes gerol het, het paramedici gesê.
Saterdag, 30 Maart 2013, 09:45:20© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong voetslaners verdwyn naby Porterville
Jong voetslaners verdwyn naby Porterville 'n Helikopter is gestuur om na twee voetslaners te soek wat naby Porterville in die Swartland verdwyn het, is berig.
Saterdag, 30 Maart 2013, 09:45:19© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man sit voet in die hoek ná stryery
Man sit voet in die hoek ná stryery 'n Man is op 224 km/h op die N1 naby die Grasmere-tolhek betrap nadat hy en sy vriendin glo gestry het, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Saterdag, 30 Maart 2013, 08:05:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man jaag teen 216 km/h na 'siek' ma
Man jaag teen 216 km/h na 'siek' ma 'n 25-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy op 216 km/h op die N4 buite Bronkhorstspruit betrap is, het die polisie in Gauteng gesê.
Saterdag, 30 Maart 2013, 07:43:36© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Dokters: Mandela maak vordering
Dokters: Mandela maak vordering Dit gaan goed met oudpresident Nelson Mandela terwyl hy steeds in die hospitaal is om behandeling vir ‘n longinfeksie te ontvang,
Saterdag, 30 Maart 2013, 05:41:57© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Grootkoppe in skema steek miljoene in hul eie sakke
Grootkoppe in skema steek miljoene in hul eie sakke Uit getuienis blyk dit ook dat van hulle, indien nie almal nie, strafregtelik aangekla en hoë boetes of tronkstraf opgelê kan word.
Saterdag, 30 Maart 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Fred straks na grondwethof
Fred straks na grondwethof Die siviele eis van Fred van der Vyver teen die polisie oor sy beweerde onregmatige vervolging weens moord op sy vriendin Inge Lotz gaan feitlik vir seker grondwethof toe.
Saterdag, 30 Maart 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
LUR word weer aangevat
LUR word weer aangevat Die LUR vir maatskaplike ontwikkeling in die Vrystaat en haar departementshoof het pas nog ’n loesing in die Vrystaatse hooggeregshof op die lyf geloop.
Saterdag, 30 Maart 2013, 03:55:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vlamme verwoes 24 motors
Vlamme verwoes 24 motors “Jy sien hierdie goed in flieks, nie in die regte lewe nie.” Só het ’n omstander gister gesê toe 24 motors by ’n geloofsbyeenkoms uitgebrand het.
Saterdag, 30 Maart 2013, 03:55:01© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Drie SA ‘ysbere’ maak swemgeskiedenis
Drie SA ‘ysbere’ maak swemgeskiedenis Drie Kapenaars het dit reggekry om die eerste mense te wees wat in 0°C 1,6km noord van die Noordpoolsirkel geswem het.
Vrydag, 29 Maart 2013, 22:40:38© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Paneel ondersoek klagtes teen minister
Paneel ondersoek klagtes teen minister Die parlement se gesamentlike komitee oor etiek en ledebelange het gister ’n paneel van nege lede aangewys wat van 22 tot 26 April ’n verhoor sal hou oor Dina Pule, minister van kommunikasie.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pik Botha se broer oorlede
Pik Botha se broer oorlede Prof. Johan Botha (84), broer van Pik Botha, gewese minister van buitelandse sake, is Woensdag oorlede.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Grondwethof behou uitspraak voor oor mosies
Grondwethof behou uitspraak voor oor mosies Die konstitusionele hof het gister uitspraak voorbehou in die saak oor die indiening van mosies van wantroue in die parlement.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie eis nou antwoorde
Polisie eis nou antwoorde Gefrustreerde polisiebeamptes dreig om die rol van Timmy Marimuthu, ’n skatryk Durbanse sakeman en veroordeelde dwelmhandelaar, en dié van sy familie in die misdaadintelligensie-eenheid te ontbloot.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:42© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Borgtogvoorwaardes ‘te streng’
Borgtogvoorwaardes ‘te streng’ Die lemnaeler Oscar Pistorius mag ’n glasie op sy eie huis se balkon klink nadat die meeste van sy borgtogvoorwaardes Donderdag hier in die Noord-Gautengse hooggeregshof gewysig of geskrap is.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Pak gerus warm klere en reënjas vir KKNK
Pak gerus warm klere en reënjas vir KKNK Reënjasse, warm baadjies, langbroeke, sokkies en gemaklike toe skoene.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Schalk ‘nog twee weke in hospitaal’
Schalk ‘nog twee weke in hospitaal’ Die Stormers-flank Schalk Burger, by wie bakteriese breinvliesontsteking onlangs gediagnoseer is, herstel goed.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:41© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
McBride vry oor kollegas se leuens
McBride vry oor kollegas se leuens Pretorius het gesê landdros Peet Johnson het ’n fout begaan deur dié drie se getuienis as geloofwaardig te aanvaar.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA soldate stil-stil terug uit SAR
SA soldate stil-stil terug uit SAR Terwyl die families van die 13 gesneuwelde soldate steeds op antwoorde oor die dood van hul geliefdes wag, het twee vliegtuie met soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) ontplooi is stil-stil in Bloemfontein geland.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Nair verduidelik besluit oor Oscar se borgtogvoorwaardes
Nair verduidelik besluit oor Oscar se borgtogvoorwaardes Die uiteindelike besluit oor watter borgtogvoorwaardes gestel word, berus by die voorsittende beampte in ’n borgtogaansoek.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dit is kuns, bier en plesier
Dit is kuns, bier en plesier Die dorp wemel van mense. Afrikaanse klanke klink van oral op. Kuns, bier en plesier is aan die orde van die dag soos die 19de Klein Karoo Kunstefees se eerste naweek begin.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Wind kan atlete laat sweet
Wind kan atlete laat sweet Verlede jaar was dit woeste reën, vandag ’n woeste wind. Dít is wat vanoggend hier op die 27?000 deelnemers aan Old Mutual se halfmarathon en ultra-wedloop wag.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:40© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Fred ‘is nog nie platgeslaan’
Fred ‘is nog nie platgeslaan’ Die siviele eis van Fred van der Vyver teen die polisie oor sy beweerde onregmatige vervolging weens moord op sy vriendin, Inge Lotz, gaan feitlik vir seker konstitusionele hof toe.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘ ’n Pynlike dag vir geregtigheid in SA’
‘ ’n Pynlike dag vir geregtigheid in SA’ “Dit is ’n hartseer en pynlike dag – nie net vir Andries Tatane se familie nie, maar ook vir geregtigheid in Suid-Afrika.”
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:39© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Borgtog ' is nie ’n vorm van straf '
Borgtog ' is nie ’n vorm van straf ' Hooflanddros Desmond Nair van Pretoria se aanvanklike borgtogvoorwaardes aan Oscar Pistorius “is dalk op die golf van ’n ongekende landwye emosie” oor die saak bepaal.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:14© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Is dit vreugde, trane of intrige vir Stormers?
Is dit vreugde, trane of intrige vir Stormers? Wat gaan dit wees? Vreugde, trane of nóg intrige? Die geskiedenis van kragmetings tussen die Stormers en Crusaders dui daarop dat dit g’n gewone Superrugby-wedstryd gaan wees nie, maar een van emosionele uiterstes.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandela ‘in opgewekte luim en eet ontbyt’
Mandela ‘in opgewekte luim en eet ontbyt’ Oudpres. Nelson Mandela was gister in ’n “opgewekte luim” in die hospitaal en sy toestand is bestendig.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
ANC ‘sal nie DA se polisiewet aanvaar’
ANC ‘sal nie DA se polisiewet aanvaar’ Alle provinsies behoort die voorbeeld van die Wes-Kaap te volg deur wetgewing te aanvaar wat hul oorsig oor die polisie sal verskerp.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
86 olifante vir hul tande gestroop
86 olifante vir hul tande gestroop Altesaam 86 olifante, waarvan 33 dragtige koeie was, is in minder as ’n week in Kameroen doodgemaak.
Vrydag, 29 Maart 2013, 21:40:13© Die Burger 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Mandela ‘in goeie gees’; eet ontbyt
Mandela ‘in goeie gees’; eet ontbyt Die weermag is op gereedheidsgrondslag geplaas in oudpres. Nelson Mandela se tuisdorp, Qunu, in die Oos-Kaap.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:54:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Bangui: Helde teen oormag
Bangui: Helde teen oormag “As ons nie lewend hier uitkom nie, sê vir die mense by die huis hierdie is die dapperste troepe saam met wie ek nog ooit geveg het.”
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:54:49© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
‘Oscar se borgtog te straf’
‘Oscar se borgtog te straf’ Hooflanddros Desmond Nair van Pretoria se borgtogvoorwaardes aan ­Oscar Pistorius “is dalk op die golf van ’n ongekende landwye emosie” oor die saak bepaal.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:54:48© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Polisie konfiskeer 1 200 bankkaarte, ID’s by geldskieter
Polisie konfiskeer 1 200 bankkaarte, ID’s by geldskieter ’n Slag is teen onwettige geldskietery in Nelspruit geslaan toe daar op minstens 1 203 bankkaarte in ’n onderneming beslag gelê is.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:42:29© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Hervormers takel verwarring
Hervormers takel verwarring “Die Hervormde Kerk kies om saam met die Kerk van die eeue te bly by dit wat ons in die Skrif vind. Niks meer nie en niks minder nie.”
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:28© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sy tyd in sel is ‘verlof’
Sy tyd in sel is ‘verlof’ Pettit gaan volgende week ’n klag van aanranding en diefstal indien teen polisiebeamptes van Sunnyside, Pretoria.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
20 steke ná redder se skaatsplank kop tref
20 steke ná redder se skaatsplank kop tref ’n Jong vrou se vakansie aan die Suidkus het erg skeefgeloop toe sy 20 steke moes kry nadat ’n skaatsplank op die strand op haar kop geval het.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
SA soldate wag nog op instruksies
SA soldate wag nog op instruksies Al die Suid-Afrikaanse soldate in die SAR behalwe ’n handjie vol wat na die Suid-Afrikaanse toerusting daar omsien, is teen gister uit die SAR onttrek.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Oud-Leeu in sy huis doodgeskiet
Oud-Leeu in sy huis doodgeskiet Die voormalige Leeu-rugbyspeler Johan Kemp is Donderdagoggend in sy huis in Fontainebleau, Randburg, doodgeskiet.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Tatane: ‘Pynlike dag vir geregtigheid in SA’
Tatane: ‘Pynlike dag vir geregtigheid in SA’ “Dit is ’n hartseer- en pynlike dag, nie net vir Andries Tatane se familie nie, maar ook vir geregtigheid in Suid-Afrika.”
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:27© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Dié drie lieg oor McBride – regter
Dié drie lieg oor McBride – regter McBride se appèl teen sy skuldigbevinding aan dronkbestuur en poging tot regsverydeling het in die hooggeregshof in Pretoria geslaag en hy is vrygespreek.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Van der Vyver oorweeg grondwethof
Van der Vyver oorweeg grondwethof Die siviele eis van Fred van der Vyver teen die polisie oor sy beweerde onregmatige vervolging weens die moord op sy vriendin Inge Lotz gaan feitlik vir seker konstitusionele hof toe.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
24 motors brand uit by byeenkoms
24 motors brand uit by byeenkoms “Jy sien hierdie goed in flieks, nie in die regte lewe nie.” So het ’n verbysterde omstander gister gesê toe 24 motors by ’n geloofsbyeenkoms uitgebrand het.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Breinvliesontsteking: Burger ‘herstel goed’
Breinvliesontsteking: Burger ‘herstel goed’ Die Springbok-flank Schalk Burger, by wie bakteriese breinvliesontsteking onlangs gediagnoseer is, herstel goed.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Zola Budd neem nou net vir die lekker deel
Zola Budd neem nou net vir die lekker deel Sy is deesdae nie meer ’n mededinger nie, maar eerder ’n deelnemer wat die atmosfeer van wedlope geniet.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:26© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sy pa ‘help’ hom tot sege
Sy pa ‘help’ hom tot sege Nadat Grant Oosthuyzen (21) eergister as nasionale boccia-wenner in die BC3-kategorie aangewys is, was sy pa, Billy, die eerste een wat hy vasgedruk het.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Paasfees, vakansie help KKNK
Paasfees, vakansie help KKNK Kuns, bier en plesier is aan die orde van die dag soos die 19de Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se eerste naweek begin.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Sakeman se familie ‘is bedreiging’
Sakeman se familie ‘is bedreiging’ Familielede van die omstrede Durbanse sakeman Panganathan (Timmy) Marimuthu bedreig die lewens van agente in die polisie se misdaadintelligensie-eenheid.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:25© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Só het hooflanddros oor borgtog besluit
Só het hooflanddros oor borgtog besluit Die uiteindelike besluit oor watter borgtogvoorwaardes gestel word, berus by die voorsittende beampte in ’n borgtogaansoek.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:05© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
Boek oor atleet kom ná hofsaak
Boek oor atleet kom ná hofsaak Die boek, No More Heroes: Oscar Pistorius’s Fall From Grace, is deur die joernaliste Jacques Steenkamp en Gavin Prins geskryf.
Vrydag, 29 Maart 2013, 20:35:04© Beeld 2009. ALL REGTE VOORBEHOU.
McBride se drie kollegas ‘selferkende leuenaars’, sê regter
McBride se drie kollegas ‘selferkende leuenaars’, sê regter Die drie kollegas van Robert McBride, voormalige Ekurhuleni-metropolisiehoof, wat hom aanvanklik ondersteun en later téén hom getuig het, is “selferkende leuenaars”.
Vrydag, 29 Maart 2013, 19:57:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Vliegtuie met soldate maak stil opwagting in Bfn
Vliegtuie met soldate maak stil opwagting in Bfn Terwyl die families van die 13 gesneuwelde soldate op antwoorde oor die dood van hul geliefdes wag, het twee vliegtuie met soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) ontplooi is stil-stil in Bloemfontein geland.
Vrydag, 29 Maart 2013, 19:57:21© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Twee Oseane is om voor te berei, sê Budd
Twee Oseane is om voor te berei, sê Budd Sy is deesdae nie meer ’n mededinger nie, maar eerder ’n deelnemer wat die atmosfeer van wedlope geniet.
Vrydag, 29 Maart 2013, 19:50:11© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Schalk sterk aan in hospitaal
Schalk sterk aan in hospitaal Die Stormers-flank Schalk Burger wat onlangs met bakteriese breinvliesontsteking gediagnoseer is, herstel goed.
Vrydag, 29 Maart 2013, 19:50:09© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Paaie nie so besig soos verwag
Paaie nie so besig soos verwag Paaie, insluitend sommige van die besigste roetes, is nie so besig oor die Paasnaweek soos wat verwag was nie, het verkeersbeamptes gesê.
Vrydag, 29 Maart 2013, 12:48:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
25 motors vernietig ná kinders met vuurwerke speel
25 motors vernietig ná kinders met vuurwerke speel ‘n Brand wat verskeie motors in Woodmead vernietig het, is glo deur twee kinders begin wat met vuurwerke gespeel het.
Vrydag, 29 Maart 2013, 12:02:01© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Minstens 12 motors in vlamme in parkeerterrein
Minstens 12 motors in vlamme in parkeerterrein Minstens 12 motors was in vlamme in ‘n parkeerterrein in Woodmead-rylaan, het paramedici en nooddienste in Johannesburg gesê.
Vrydag, 29 Maart 2013, 11:23:16© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Agtjarige sterf in ongeluk op pad na Paasdiens
Agtjarige sterf in ongeluk op pad na Paasdiens ‘n Agtjarige meisie is dood en drie mense is ernstig beseer toe ‘n bakkie in Merchiston op die Natalse Suidkus gerol het.
Vrydag, 29 Maart 2013, 11:00:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Wen rugbykaartjies
Wen rugbykaartjies Tyd raak min om in te skryf vir daardie Superrugby-kaartjiewedstryd waarin tien mense dubbelkaartjies vir Saterdag se stryd tussen die Cheetahs en die Rebels kan wen.
Vrydag, 29 Maart 2013, 10:04:59© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
162 dronkbestuurders voor langnaweek vas
162 dronkbestuurders voor langnaweek vas Altesaam 162 dronkbestuurders is voor die langnaweek by nege padblokkades in Johannesburg in hegtenis geneem.
Vrydag, 29 Maart 2013, 10:03:14© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
BBC sê jammer vir Transnet oor gay-blaps
BBC sê jammer vir Transnet oor gay-blaps Die BBC het om verskoning gevra aan Transnet se hawemeester nadat hulle sy naam per abuis tydens ‘n onderhoud as “Gay Huwelik” uitgesaai het.
Vrydag, 29 Maart 2013, 10:00:39© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Bekendes stuur goeie wense aan Madiba
Bekendes stuur goeie wense aan Madiba Verskeie bekendes het op die sosiale netwerk Twitter boodskappe van ondersteuning aan Nelson Mandela, wat in die hospitaal is, gestuur.
Vrydag, 29 Maart 2013, 08:55:03© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Families dakloos ná brande huise verwoes
Families dakloos ná brande huise verwoes Verskeie families is dakloos gelaat nadat brande huise in die Duncan- informele nedersetting in die Oos-Kaap verwoes het.
Vrydag, 29 Maart 2013, 07:56:10© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong man sterf terwyl hy brug probeer oorsteek
Jong man sterf terwyl hy brug probeer oorsteek n Man in sy twintigs is dood nadat hy probeer het om die N2-brug naby Ballito oor te steek, het paramedici van Netcare 911 gesê.
Vrydag, 29 Maart 2013, 06:51:05© Nuus24 2003. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Los uitkap van bome’
‘Los uitkap van bome’ Pres. Jacob Zuma moet ’n einde maak aan die uitkap van enige verdere geelhoutbome in Suid-Afrika.
Woensdag, 27 Maart 2013, 19:50:39© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Pa eis nadat beer sy dogter beseer
Pa eis nadat beer sy dogter beseer Die pa van ’n matriekleerling van die Hoërskool President Steyn by Bloemfontein het ’n eis van meer as R200000 teen die eienaar van ’n wildplaas by Hoopstad ingestel nadat sy dogter op die plaas deur ’n Asiese swartbeer beseer is.
Woensdag, 27 Maart 2013, 19:50:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Polisielede oor veediefstalle gewaarsku
Polisielede oor veediefstalle gewaarsku Oneerlike lede van veediefstaleenhede in die provinsie is ernstig gewaarsku oor hul betrokkenheid by misdade.
Woensdag, 27 Maart 2013, 19:50:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Posstaking lei tot verlies aan inkomste
Posstaking lei tot verlies aan inkomste Die onwettige staking van poskantoorwerkers wat in Februarie begin het, het daartoe gelei dat die Suid-Afrikaanse Poskantoor sit met ’n inkomsteverlies van sowat R97 miljoen.
Woensdag, 27 Maart 2013, 19:50:38© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Sy kan nie vergewe, sê vermoorde se suster
Sy kan nie vergewe, sê vermoorde se suster “Hoekom kon julle nie net haar selfoon en geld gevat het nie? Hoekom moes julle haar so wreed vermoor?”
Woensdag, 27 Maart 2013, 19:50:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Jong motoriste in SA roekeloos én gewapen
Jong motoriste in SA roekeloos én gewapen Jong Suid-Afrikaanse motoriste is van die mees aggressiewe en roekelose bestuurders ter wêreld. Daarby hou van hulle wapens in hul motors om hulself teen moontlike kapers te verdedig.
Woensdag, 27 Maart 2013, 19:50:37© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
‘Wonderwerk dat almal nie dood is nie’
‘Wonderwerk dat almal nie dood is nie’ Só het ’n familielid van een van die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek is, gister gesê nadat dié soldaat uiteindelik met sy familie in Suid-Afrika kontak gemaak het.
Woensdag, 27 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Groot gees van radio oorlede
Groot gees van radio oorlede Morkel van Tonder (89) was een van die laaste van die groot geeste by die SAUK. Sy stentorstem was landwyd bekend.
Woensdag, 27 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
VOK vermag nie veel nie, sê DA
VOK vermag nie veel nie, sê DA Skaf die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie en die Vrystaatse Toerismeraad af en bring een liggaam in hul plek tot stand, het die DA gevra.
Woensdag, 27 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Onderrig, leertoestande in VS skole só met begroting verbeter
Onderrig, leertoestande in VS skole só met begroting verbeter Sowat R400miljoen sal vanjaar bestee word om onderrig en leertoestande in skole in die Fezile Dabi-distrik, Botsha­belo en Thaba Nchu te verbeter.
Woensdag, 27 Maart 2013, 04:00:03© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Luiperd duik, vang twee waterskilpaaie gelyk
Luiperd duik, vang twee waterskilpaaie gelyk Die natuurfotograaf Hendri Venter het ’n paar trefferfoto’s geneem van ’n luiperd wat waterskilpaaie by ’n watergat in die Etosha-wildtuin in die noorde van Namibië vang.
Woensdag, 27 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.
Man wat deur spoegkobra gebyt is, kan weer sien met oog
Man wat deur spoegkobra gebyt is, kan weer sien met oog “Ek weet dié oog is reg, want ek sien deur hom.” Só het Werner Bronkhorst (25) gister gesê.
Woensdag, 27 Maart 2013, 04:00:02© Volksblad 2009. ALLE REGTE VOORBEHOU.