Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
George Karavaan park George Karavaan park  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Adverteer nou GRATIS in Kampeer

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kampeer.

George Karavaan park

R380.00
Foto 1: George Karavaan park  Foto 2: George Karavaan park  Foto 3: George Karavaan park  Foto 4: George Karavaan park  Foto 5: George Karavaan park  

Ons het 2 keuses vir kampering
Alle staanplekke het kragpunte

Woonwaens, Motorhomes  and Tente is welkom.

 Keuse 1 - Tradisioneel

R380.00/nag tydens Seisoen tyd en sluit 4 persone in, met gemeenskaplike ablusie geriewe

 Keuse 2 - Privaat
R500.00/nag gedurende Seisoen tyd en sluit 4 persone in

Hier het elke staanplek sy eie privaat badkamer, kombuis en wasgoeddraad

DSTV skottel punt (TV and dekodeerder uitgesluit)

 

Buite seisoen R150.00/nag gedurende die week en R200/nag tydens naweke.

Self sorg eenhede R500.00 tot R1500.00.
Kombuis toegerus met eetgerei, borde ens, potte panne, stoof, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en nog meer.

Seisoen tariewe (Des/Jan)             -       R500/nag 2 slaap

                                                  -       R850/nag 4 slaap

                                                  -       R1500/nag 8 slaap

                                    Buite Seisoen  (May/Sept)              -       R300/nag 2 slaap

                                                   -       R500/nag 4 slaap

                                                   -       R900/nag 8 slaap

1 van 6Volgende

 
Kontak Kamp via e-pos.
Telefoon Nommer:044 889 0034
Selfoon Nommer:0711932802
Geadverteer deur: Kamp
'n soeknet lid sedert 2012-07-23.
Alle advertensies deur Kamp.

George - Wes Kaap
Kaart vir George,Wes Kaap,Suid Afrika

6263 besigtigings.
Geadverteer op 2012-07-23 15:25:14.
 

2015-05-30 13:38:27 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.05728 sekondes vir 54.145.174.178